Voor sononder (1962) (Beeld verbeter) (Met Vonk de Ridder)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 23. 03. 2023
  • As per the 'Copyright Act 98 of 1978' of South Africa this film is now 'Public domain' and no Copyright applicable:
    'Cinematograph films and photographs, fifty years from
    the end of the year in which the work is lawfully made
    available to the public or, failing such an event within
    fifty years from the making of the work, fifty years from
    the end of the year in which the work is made.'

Komentáře • 12

  • @gabbykruger9655
    @gabbykruger9655 Před 11 měsíci

    Dankie Tillie . N familie gunsteling ❤

  • @fransrabie6609
    @fransrabie6609 Před rokem +2

    Ek het hierdie film nou baie geniet. Ongelooflik goed. Baie dankie.

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 Před rokem +2

    Ag dis lekker om ons Afrikaanse akteurs en aktrises te sien. Dankie.🤗

  • @TrevorMoses312
    @TrevorMoses312 Před rokem +5

    Die eerste Afrikaans talige Western genre rolprent en die tweede Western wat in SA gemaak is.

  • @sylviakruger6084
    @sylviakruger6084 Před rokem +2

    Baie dankie ek waardeer dit regtig baie die is n baie goeie rolprent ❤

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 Před rokem +1

    Ek hoop nie enige van my Bester familielede was so walglik nie🙈

  • @TrevorMoses312
    @TrevorMoses312 Před rokem +1

    Laas in 'n teater in 1999 vertoon: good memories 😊

  • @vasti018
    @vasti018 Před rokem +1

    Uitstekend - waardeer die plasing hiervan!

  • @hantieleroux3566
    @hantieleroux3566 Před 10 měsíci

    Tilly sit meer van Jammy Uys se prente op dis 'n plesier om na sy prente te kyk❤

    • @tillie9530
      @tillie9530  Před 9 měsíci

      Hantie, ek het alles wat ek van hom het, gelaai. Sommige van sy flieks is nerens beskikbaar nie. Kyk by die Playlist met die flieks van my .

  • @gemi1164
    @gemi1164 Před 16 dny

    Aitsa, ek lekker ou Afrikaanse Western....🤣