Jy's lieflik vanaand (1962) (Beeld verbeter)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 14. 04. 2023
  • As per the 'Copyright Act 98 of 1978' of South Africa this film is now 'Public domain' and no Copyright applicable:
    'Cinematograph films and photographs, fifty years from
    the end of the year in which the work is lawfully made
    available to the public or, failing such an event within
    fifty years from the making of the work, fifty years from
    the end of the year in which the work is made.'

Komentáře • 10

  • @sybilsadie620
    @sybilsadie620 Před 8 měsíci +1

    ❤dis mos nou so mooi so bietjie voor my tyd want ek het eers begin films kyk 1981 maar is 1965 gebore so ek lief hierdie era maar mense onbekend. Dankie Tillie jy is kosbaar vir ons❤

  • @naeemapatel5259
    @naeemapatel5259 Před 8 měsíci

    Baie dankie Tillie, dis baie mooi

  • @vasti018
    @vasti018 Před rokem +1

    Dankie dankie. So lekker om die ou flieks te kyk!

  • @theresia3544
    @theresia3544 Před rokem +1

    Baie dankie. Dit is voorwaar lekker om al die ou films te kan kyk. Kan ons dalk "Eendag in September" ook dalk te siene kry asb
    Dankie

    • @tillie9530
      @tillie9530  Před rokem

      Ek het 'n Sondag in September' gelaai... weet nie of dit die een is wat jy vra nie?

  • @natienotnagel175
    @natienotnagel175 Před 21 dnem

    kry nie die p

  • @maricamaas2326
    @maricamaas2326 Před rokem

    Nie so oud nie; so 60... 😂😂😂
    Is in 1962 gebore en is ook nou daar dat 60 jonk begin lyk. Soos 'n oogwink vlieg die lewe verby... Die trein wag vir niemand nie.

    • @sybilsadie620
      @sybilsadie620 Před 8 měsíci +1

      Dis skrikwekkend. Ek verstaan nou wat Richard Geere bedoel het toe hy gesê het mens se kop word nooit oud net jou lyf😅

  • @erikadittrich1962
    @erikadittrich1962 Před rokem

    Wonderlike akteurs! Is die jong sangeres Glynnis Lynn?

    • @tillie9530
      @tillie9530  Před rokem

      Ja, Erika. Sy was hier so ongeveer 17 jaar oud.