rudi en corlea - drome (Ursula Krantz says this is the best video ever)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 22. 08. 2014
  • Ek droom van jou
    Oor die dag(?) van ‘n donker see
    Ek droom van jou
    Hoor jy my drome roep na jou
    Ek roep na jou
    Waar jy is, rus my hart vanaand
    Droom van my, ek droom van jou
    My liefling
    Droom ek van jou oor die see
    Hoor jy my drome roep na jou
    Ek roep na jou
    Waar jy is vanaand my lief, rus my hart by jou
    Droom ek van jou oor die see
    Ek droom van jou
    dit is koud hier rondom my
    maar o ek droom van jou
    Hoor jy my drome, ek roep na jou
    Ek roep na jou
    Waar jy is, sing my siel vir jou
    As ek sing, sing ek nog steeds my lied vir jou
    My liefling
    Droom ek van jou oor die see
    Droom ek van jou oor die see
    Hoor jy my drome, hulle roep na jou
    Waar jy is vanaand my lief, rus my hart by jou
    Droom ek van jou oor die see
    Droom ek van jou oor die see
    Droom ek van jou oor die see
    Enjoy! »dirk«
  • Hudba

Komentáře • 12

  • @gesinamaritz7838
    @gesinamaritz7838 Před rokem +5

    Die Here het julle met ń doel saam gebring. Geen duet in hierdie wêreld wie ooit so saam kan sing nie 🙏

  • @Stefanas1966
    @Stefanas1966 Před 7 lety +13

    It is a pity that these soloists are no longer collaborate, their songs are real masterpieces of sounds !

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Před 5 měsíci +2

    Hartverskeurende mooi woorde.....net so gevoelvol gesing!

  • @fa6819301
    @fa6819301 Před rokem +5

    Verschikkelijk mooi ! ...schitterend !❤💥👌👆

  • @esvicsacesvicsac882
    @esvicsacesvicsac882 Před rokem +1

    Amen

  • @Zuikerboschkop
    @Zuikerboschkop  Před 8 lety +4

    Ursula Kranz, danke schön. (Ursula says this is the best video ever)

  • @09111941bly
    @09111941bly Před 3 lety +1

    Divine .

  • @josephinegomezrout9075
    @josephinegomezrout9075 Před 6 lety +3

    what voices god given what happened did they split or something god says forgive no matter what or we cant be forgiven so moving bobby rout new zealand

    • @roro9179
      @roro9179 Před 5 měsíci

      Don’t talk when you don’t even know these singers or their story. Corlea was left at altar and he went marrying a man while engaged to her many years ago.

  • @obieknol5275
    @obieknol5275 Před 2 lety +3

    Corlea is wel een klasse apart…..zo zuiver….ge wel dig

  • @TjeertMensinga
    @TjeertMensinga Před 6 lety +3

    These two gives me chicken skin,and wet eyes !!