17 Mei 2024 | Vox Weervoorspelling

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 05. 2024
  • ☁️Koeler en bewolkt in die suide as gevolg van 'n koue front.
    🌧️ Ligte motreën word langs die suidkus verwag.
    ☀️ Droë en sonnige toestande met warm tot baie warm toestandea vir die res van die land.
    🌫️ Mistige begin an jou Vrydagoggend in Kaapstad en omliggende gebiede.
    ⚠️GEEN IMPAKGEBASEERDE WAARSKUWINGS uitgereik deur SA Weerdiens nie ⚠️
    #Voxweather #mistig #kouefront

Komentáře • 10