Schalk vs. Wayde

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 08. 2016
  • Hoe vergelyk ‘n gewone persoon oor 400meter met Wayde van Niekerk se wereldrekordtyd van 43.03 sekondes?
    Enkele ure nadat Suid Afrika se Wayde van Niekerk die goue medalje in die 400m vir mans op die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro in ‘n nuwe wêreldrekord tyd van 43.03 sekondes verower het, het die komediant Schalk Bezuidenhout op die baan van die universiteit van Johannesburg gaan kyk waartoe hy in staat is.

Komentáře •