JANNIE PUTTER - 21 JULIE 2024

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Baie Welkom by LewenSentrum se aanlyn stroom/diens. Dankie dat jy vanoggend saam met ons inskakel.
    Laai ons digitale Preeknota vir die oggend diens hier af bit.ly/preeknota
    As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
    Vir eenige navrae stuur vir ons ‘n epos aan info@lewensentrum.org
    As jy n bydrae wil maak aan LewenSentrum volg die link bit.ly/payfast...
    Stuur ’n SMS, bv. GEBED na 33274
    (standaard SMS tariewe geld)
    . Geniet vanoggend se diens

Komentáře • 13

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 Před měsícem +3

    WOW EN WOW!!! Dit was n belewenis om na Jannie te luister. Baie dankie

  • @mariekritzinger1643
    @mariekritzinger1643 Před měsícem +2

    Dankie Jannie vir die oopmaak van jou hart en jou lewe. Dat jou eerlike, persoonlike getuienis vandag baie mense, ook ek, uit 'n lewe van selfbejammering geruk het. Dat jy die Woord, "ek leef nie meer nie, maar Christus leef in my en deur my", vir elkeen vanoggend 'n werklikheid gemaak het.

    • @lindayvonnebalhao4425
      @lindayvonnebalhao4425 Před měsícem

      Baie Baie dankie Jannie. Dis vreeslik waar en so leersaam. Die HERE Seen jou.

  • @hesternaude1500
    @hesternaude1500 Před měsícem +1

    Baie dankie. Altyd lekker om na lewenssentrum te luister

  • @elsacasey5157
    @elsacasey5157 Před měsícem +3

    Jannie ek is BAIE BLY dat ek na jou insig kon luister vandag DANKE

  • @rinabasson18
    @rinabasson18 Před měsícem +1

    Baie dankie vir die fantastiese Boodskap van Jannie vanmore!!!! Geseende dag vur julle almal! Rina Basson

  • @theomoller6637
    @theomoller6637 Před měsícem +1

    Wow, fantastiese getuienis. Net wat ek nodig gehad het

  • @carlibasson2410
    @carlibasson2410 Před měsícem

    powerful!! AMEN !!! PRYS GOD!!!

  • @elmariegouws2371
    @elmariegouws2371 Před měsícem

    Amen

  • @hettiesmith1020
    @hettiesmith1020 Před měsícem

    Amen 🙏🙏🙏

  • @noisepienaar4271
    @noisepienaar4271 Před měsícem +1

    Baie baie dankie vir hierdie boodskap ek wadeer jou leese so baie.

  • @JaninebailingKok-wl1qb
    @JaninebailingKok-wl1qb Před měsícem

    Wow dankie