Lewenswetenskappe GR12 V1 Hulpmiddel vir voorbereidings- en eindeksamen

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2021
  • WKOD Eksamen riglyne 2021
    wcedeportal.co.za/eresource/1...
    As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ......
    / @lwonnie

Komentáře • 18

  • @teganbarnard8537
    @teganbarnard8537 Před 2 lety +1

    Dankie meneer 👌🏼

  • @marlilotriet8522
    @marlilotriet8522 Před 2 lety +1

    Dankie meneer

  • @karladelport8738
    @karladelport8738 Před rokem +1

    Dankie vir die moeite meneer :)

  • @francovanschalkwyk2791
    @francovanschalkwyk2791 Před rokem +1

    Help baie meneer, dankie

    • @LWonnie
      @LWonnie  Před rokem +1

      Groot plesier. Bly ek kon van hulp wees. Sterkte met jou eksamens.

  • @christenejansevanrensburg8867

    Mr. Is hierdie dokument beskikbaar in pdf iewers?

    • @KZORSA
      @KZORSA Před 2 lety

      Dit is as 'n woord dokument op my cloudspace vir my kanaal se lede beskikbaar.

    • @christenejansevanrensburg8867
      @christenejansevanrensburg8867 Před 2 lety

      @@KZORSA Ek verstaan Mr. Dit gaan dan nie die moeie werd wees vir my om nou aan te sluit op die laaste week van die jaar nie. maar baie dankie

  • @biancahanekom8644
    @biancahanekom8644 Před 11 měsíci

    Mnr mag ek die dokument kry van die slides/powerpoint ter voorbereiding vir Rekord groot asb.

    • @LWonnie
      @LWonnie  Před 11 měsíci

      Ongelukkig is slegs my video lesse gratis. My powerpoints (ook in pdf formaat), vraestelle en ander hulpmiddels word as graadpakette teen 'n ondersteuningsfooi aangebied.

    • @zanderkruger6507
      @zanderkruger6507 Před 10 měsíci

      Kan ek betaal daarvoor?

    • @LWonnie
      @LWonnie  Před 10 měsíci

      Kontak my by sniper@telkomsa.net :) @@zanderkruger6507

  • @biancabarnard4141
    @biancabarnard4141 Před 2 lety

    is die dalk te koop?

    • @LWonnie
      @LWonnie  Před 2 lety

      Email my by sniper@telkomsa.net

  • @talibanarchives3432
    @talibanarchives3432 Před rokem +1

    Hoekom het ek die vak😭

    • @LWonnie
      @LWonnie  Před rokem

      Want dit is van toepassing op ons alledaagse lewe, informatief en uiters interessant. Die studie van lewe. :)