#MySkool

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 9. 04. 2020
  • Welkom by #MySkool op Netwerk24
    Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat matrieks aanlyn deur inperking gaan dra.
    Kyk elke dag op Netwerk24 na nuwe aanlynklasse in Afrikaans.
    Hierdie les word deur Diané la Grange van Proteahoogte Akademie in Brackenfell aangebied. Sy het 29 jaar se ondervinding as onderwyser.
    Die les fokus op: Beantwoording van die opstelvraag by gedigte
    Klik hier vir die opgedateerde rooster: bit.ly/2KitPt9
    Volg ons op Facebook: / myskoolnetwe. .
    Volg ons op Instagram: / myskool_net. .
    Vir enige verdere navrae, kontak myskool@netwerk24.com
    #MySkool
    #MySkoolNetwerk24
    #Netwerk24

Komentáře •