Past. Gary Kieswetter - Die koninkryk van God

Sdílet
Vložit

Komentáře • 13

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 Před 2 lety +1

    Baie dankie pastoor vir die mooi boodskap.

  • @letitiastieler1971
    @letitiastieler1971 Před rokem +1

    Dankie pastoor.

  • @susanswartz2546
    @susanswartz2546 Před 3 lety +1

    More KruisKyk ... dankie vir hierdie boodskap ... Pastoor Gary het n groot BLESSING van GOD ontvang ..dankie Pastoor Gary ... baie GESEENDE boodskap

  • @susankeuler924
    @susankeuler924 Před 3 lety +1

    Dankie vir jou gehoorsaamheid Garry. Om nog steeds God se boodskappe oor te dra. So kosbaar. Het nog God se boodskap van 20jr gelede op band. So kosbaar. Gehoorsaamheid is so belangrik. Anders betaal ons n duur prys

  • @susanswartz2546
    @susanswartz2546 Před 3 lety +1

    AMEN AMEN AMEN

  • @masterjp175
    @masterjp175 Před 6 lety

    Geseende van Jesus
    Groet u
    Pst in Jesus kosbare Naam
    Pst u is een van my mentore
    Op n mannekamp in Winburg by mara
    Dis so in 2001 En onthou u elke dag
    Dankie vir so salwing van hierdie video vol krag
    Dankie my mentor
    Vader vars salwing oor my mentor boetta raak sy lippe met die koolvuur van U altaar aan tot verheerliking vir U woord in bediening
    Amen
    Geseënde ek volg u deur genade in God se liefde
    Jesus groete
    Van Cobus

  • @helenadw3357
    @helenadw3357 Před 3 lety +2

    Amen🔥🔥

  • @luke8verse21bible4
    @luke8verse21bible4 Před 6 lety +2

    14 En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil. (1 Jn. 5:14 A53)

  • @masterjp175
    @masterjp175 Před 6 lety

    Pst Gary Kieswetter
    Dis van u wie ek die boodskap gestuur het
    Geseënde van Vader God

  • @luke8verse21bible4
    @luke8verse21bible4 Před 6 lety

    15 In plaas dat julle sê: As die Here wil en ons lewe, dan sal ons dit of dat doen. (Jas. 4:15 A53)

  • @magdaleenbadenhorst5072

    Bu

  • @luke8verse21bible4
    @luke8verse21bible4 Před 6 lety

    ek verstaan seker verkeerd

  • @pietersmith4943
    @pietersmith4943 Před 2 lety

    Jesus did nothing on earth as God? Ek dink nie ek kan daarmee saamstem nie. Hy het mense se sonde vergewe. Hy kon dit net doen as God? Ook, al sy wonderwerke was om te wys dat Hy inderdaad (die Seun van) God is?