Kosie Beukes laat konsertina speel na kinderspeletjies lyk

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 05. 2016
  • Die 8-jarige Kosie Beukes ken van konsertina speel. Hy het tydens Netwerk24 se besoek heelwat treffers op die krismiswurm, sy gunsteling instrument gespeel. Hy het op 5-jarige ouderdom hiermee begin.

Komentáře •