Daniel Eeuwrick met Anton Goosen - Die Land Is Jy En Ek
Vložit
- čas přidán 14. 10. 2020
- Daniel Eeuwrick se nuwe enkelsnit "Die Land Is Jy En Ek" wat hy saam met Anton Goosen Sing.
Produksie Maatskapy:
Topwatch Studios
Musiek Video Konsep:
Daniel Eeuwrick
Regisseur:
Daniel Eeuwrick & Rudi Muller
Kameras :
Rudi Muller
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Redigeerder:
Stefan van Wyk
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Lietjie op geneem deur:
Peter Pearlson
Liedjie Publikasie:
Daniel Eeuwrick / Vonk Musiek
© Vonk Musiek 2020
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek - Hudba
Hierdie is n " f.......en " GREAT SONG...MOERSKOND...!!!
Dankie vir regte, egte, mooi Afrikaanse musiek.
Hoit. Vat ñ slukkie pa. Lekker liedjie die
Mooiste lied! Die land is jy en ek van Anton Goosen en Daniel. Gaan groot 'hit' word, veral in teenswoordige tyd!
Dis sooo mooi liedjie deur 2 wonderlike kunstenaars!!!
Awe ouens 🙏❤️
Man dis mooi!!!!!
Pragtige musiek
Baie mooi! Anita Jackson, Bloemfontein
Lekker manne, lekker dit is so in die kol geskryf en met die note het dit vlerke gekry.
Lekke boere reggae ! Baie cool.
lekker man lekker
mal daaroor
Dis regtig n cool liedtjie julle
Lekka ritme...boere reggae
LEGENDS!!
WOW !!!
Lekker kitaarspel en sang.
Lekke manne
Ou Callatjies
💛🌻💕
Netjies!