Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 31. 05. 2024
  • Die Alfabet en Klanke
    Ons leer die hele alfabet en klanke! Ons speel, spel, sing en dans!
    Ons ontmoet vir Eikie die uil, sien 'n walvis in Tannie Lea se duikboot en kuier in Ysland.
    Ons oefen hoe om klanke uit te ken en om letters te skryf. Ons speel klavier, kitaar en xilofoon en dans saam met Quinton.
    Pragtige prentjies, lekker liedjies, en opvoedkundige materiaal.
    Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by:
    ko-fi.com/tannielea
    _____________________
    Welkom ouers, onderwysers, kleuters en peuters. Kom leer saam met Tannie Lea in Afrikaans.
    Sing, dans, storietyd, musiek.
    Skryf, rympies leer, spel en tel.
    Lees, bevorder woordeskat en oefen die tong.
    Memoriseer, verbreed algemene kennis.
    Waardes en maniere.
    Bou selfvertroue en speel.
    Kweek 'n liefde vir Afrikaans.
    Volg tannie Lea op:
    CZcams: Tannie Lea
    INSTAGRAM: tannie_lea
    FACEBOOK: tannie.lea.leer
    TIKTOK: Tannielea
    EPOS: tannie.lea.leer@gmail.com
    * Onthou asb om te "like" en te "subscribe".

Komentáře •