Dit was nou 'n lekker verrasing! Ek het die oggend werk toe gery toe ek die bed op die sand sien en wonder watter photoshoot hulle mee besig is! Al die pad toe eintlik julle! Love julle musiek!
Die gordyne lig Sy’t vroeër wakker geword Ek’t gesoek vir ‘n teken Man down Ek’s bewond Dink jy dis selfsugtig om te vra Dat almal fokof hier? Ek wil oorbegin Hier by jou begin Sukkel om huur by te bring Regop staan vir my beloftes Ons gaan iets word met hierdie songs, my ding Is dit selfsugtig om te vra? Kan jy my toevlug wees? Kan jy kom lê In die donker tuin As die wêreld helder is? Dis ‘n sondag aand God reën by die badvenster in Sy drink lou warm Milo Word donker Dis net die wind Dink jy dis selfsugtig om te vra Dat ons seer sal hou? Ek soek die ware jou Om weer saam te begin Sukkel om huur by te bring Regop staan vir my beloftes Ons gaan iets word met hierdie songs, my ding Is dit selfsugtig om te vra? Sal jy my toevlug wees? Sal jy kom lê In die donker tuin As die wêreld helder is? Is dit selfsugtig om te vra? Sal jy my toevlug wees? Sal jy kom lê In die donker tuin As die wêreld helder is?
Cool om te sien Moskou het nou ñ traditional grip met sy linkerhand. Ek het dit dadelik raak gesien. En dankie vir hierdie amazing musiek video. Julle production quality is asemrowend. Hou aan rock🤘🏻
Was Lenie Blou 3 'n afsluiting van hul ou musiek en 'n nuwe begin vir hulle? Ek bekyk nou die kak so, en Spoegwolf se lirieke is heeltemaal anders nou.

Ek is altyd man down en bewond as Spoegwolf my so hard moer met kwaliteit musiek.
Danie is seker die enigste persoon wat ek ken wat nie hoef optestaan nie, en dan nogsteeds kwaliteit musiek kan sing.
Spoegwold is in my opinie die beste Afrikaanse band ooit. Hulle musiek het diepte en 'n boodksap wat mens se hart roer. Well done, en hou so aan.
Klap n like as jy "sukkel om huur by te bring"!
Dankie vir die song. Love you Danie
Julle is goals 😭❤️
Puik!! 👌🏼
Julle musiek word net beter, soos goeie wyn 🍷
Bly n voorreg om na te luister...
Asemrowend...
Bekorend...
Horend...
AFRIKAANS 👌
Strand for the win! Brilliant song ouens, Sjoe!
Tjoma julle musiek is die beste ek love dit
Love dit! Kannie wag om Jul weer by Die Boer te sien nie🤙🎶🔥🌟
ek moet begin werk maar kannie ophou luister nie... saaaalig op 'n Vrydagmore!
Park Acoustics👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌 foken love julle musiek, kry nie genoeg nie!
My nuwe gunstelling spoegwolf song😍
Wow ek het nou lank laas sulke goeie musiek gehoor, so talentvol,. God Bless
Flipping great! Julle goed is altyd top! Ek is soo lief vir julle en ek hoop om julle gou live te sien.
Naweek bederfie. Like voor ek luister 🤙
Hulle is soooo talented 😍😎
Wow julle musiek is altyd so relatable 🙊baie mooi liedjie
Dit was nou 'n lekker verrasing! Ek het die oggend werk toe gery toe ek die bed op die sand sien en wonder watter photoshoot hulle mee besig is! Al die pad toe eintlik julle! Love julle musiek!
Spoegwolf my redding
Awesome song manne! Awesome musiek video! Moerse Legends!
Goeie werk julle. Julle is die rede dat ek musiek het in my lewe DANKIE Danie jy is my rolmoedel in my lewe
Spoegbewolf!!! So nice!!! Well Done Boys
Die gordyne lig
Sy’t vroeër wakker geword
Ek’t gesoek vir ‘n teken
Man down
Ek’s bewond
Dink jy dis selfsugtig om te vra
Dat almal fokof hier?
Ek wil oorbegin
Hier by jou begin
Sukkel om huur by te bring
Regop staan vir my beloftes
Ons gaan iets word met hierdie songs, my ding
Is dit selfsugtig om te vra?
Kan jy my toevlug wees?
Kan jy kom lê
In die donker tuin
As die wêreld helder is?
Dis ‘n sondag aand
God reën by die badvenster in
Sy drink lou warm Milo
Word donker
Dis net die wind
Dink jy dis selfsugtig om te vra
Dat ons seer sal hou?
Ek soek die ware jou
Om weer saam te begin
Sukkel om huur by te bring
Regop staan vir my beloftes
Ons gaan iets word met hierdie songs, my ding
Is dit selfsugtig om te vra?
Sal jy my toevlug wees?
Sal jy kom lê
In die donker tuin
As die wêreld helder is?
Is dit selfsugtig om te vra?
Sal jy my toevlug wees?
Sal jy kom lê
In die donker tuin
As die wêreld helder is?
Net amazing en niks minder nie
Legends!!!!!!! Beste band virseker.
Die musiek is beter as my HAPPY PILLE!!!!!!! .Rock on julle ✌✌👌
Baie mooi. Altyd lekker om julle musiek te hoor :-)
Asseblief doen 'n musicvideo vir "Om beter te voel" volgende!
Hey Spoegwolf! Kom bietjie Nederland toe vir n Eurotrip (Nederland) optrede!
Hi Tersius, ons is daar 11 Julie 2020 by Melkweg in Amsterdag!
@@Spoegwolf gaan so befok wees
@@Spoegwolf wat van hier down under
Spoegwolf kan nie wag nie!
@@Spoegwolf wens julle kon! fokkin gutted! #fokofcorona
❤️❤️❤️❤️❤️❤️
....beste videos ook! trots.....baie trots!
My Favourite !!!!
Awesome
Yesssss
Fantasties!
het enige iemand lirrieke vir hierdie song asb?
Love!!!!
Love it!
❤️❤️❤️
Awesome! Kan nie wag om julle more aand by Camp Rock te gaan kyk nie!
what a treat!
Ds so cool, ek love dit😍😍
This song🔥❣.
Awesome song en great video!
Cool om te sien Moskou het nou ñ traditional grip met sy linkerhand. Ek het dit dadelik raak gesien. En dankie vir hierdie amazing musiek video. Julle production quality is asemrowend. Hou aan rock🤘🏻
🙌🏻🙌🏻🙌🏻
Jirre, you okes work hard.
Super like!!
Was Lenie Blou 3 'n afsluiting van hul ou musiek en 'n nuwe begin vir hulle? Ek bekyk nou die kak so, en Spoegwolf se lirieke is heeltemaal anders nou.
Is dit selfsugtig? Ja, maar ons almal voel so van tyd tot tyd.
Ek was hier heel eerste
Wow😍
Love julle almal❤️
Love you guys
Mooi song baie dankie :)
👌🏻
#KnapGedaan
Kan jy aseblief Blompatrone op CZcams sit. Dankie
watdefok!?🤔
😍
Ek wens ek kon 'n duisend likes gee!
het iemand die lirike vir die song?
Jissie hoelaat word Moskou wakker? 😂
Die regte vraag is hoelaat slaap hy? ; )
Kuns in Afrikaans!!
Nee dit is nie!
Moet asseblief nooit ophou sing nie !!
Eerste

♥️♥️♥️