Spoegwolf - Vergeet (Official)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 06. 2022
  • © Spoegwolf (PTY) LTD 2023
    Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
    Additionele Lirieke deur Albert van der Merwe
    Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
    Droombrief is beskikbaar op meeste digitale platforms.
    Vervaardig deur Spoegwolf
    Editing deur Chris von Wielligh
    Cinematography deur Hugo Brand en Frits Visser
    Vergeet is deel van Droombrief.
    Recorded & Performed by Spoegwolf.
    Produced by Spoegwolf & Jürgen Von Wechmar.
    Engineered & Mixed by Jürgen Von Wechmar.
    Mastered by Tim Lengfeld.
    Lyrics and Song by Danie du Toit. Music by Spoegwolf.
    Rap verse by Albert van der Merwe.
    Lirieke:
    wys my wat jy is, wat jy is
    is vir my bedoel
    ek is uitgewis, uitgeblus
    jy kan deur my lewe
    slegte tydings
    is net seisoene
    jy maak die houe
    deel van my hartklop
    kan ons vanaand vergeet
    dat ons almal doodgaan?
    ek wil langs jou lewe
    kan ons vanaand vergeet
    dat ons almal doodgaan?
    ek wil langs jou lewe
    ek wil langs jou lewe
    maak my lyf jou rus
    as ons rus
    sal ek die geraas uithou
    dra my soos jou ring
    soos jou ring
    ek sal aanhou klou
    aanhou
    slegte tydings
    is net seisoene
    jy maak die houe
    deel van my hartklop
    kan ons vanaand vergeet
    dat ons almal doodgaan?
    ek wil langs jou lewe
    kan ons vanaand vergeet
    dat ons almal doodgaan?
    ek wil langs jou lewe
    ek wil langs jou lewe
    check one
    round two
    featuring Vuurwolf
    terug vir die ne'ende
    dis waar dat ek geseënd is,
    in die verlede was ek verlore,
    ek’t gevoel as of ek vreemd is
    ek het gesukkel met die
    hartseer en die leemtes
    jy’t gesorg'at al'aai donkerte vergeet is
    as my redder kom jy aan, jy bring’ie teengif
    jou teenwoordigheid voel ek in my gebeentes
    lig ve'teer al'ie dinge wat koud en wreed is
    in 'n wêreld so vol van dit wat verkeerd is
    hou die salf vir die
    plekke waar ek beseerd is
    vat my hand en ons sweer’it voor die gemeente
    ken my hart en die dinge wat ek beleef het
    raak my siel, dis ’’n teken dat ek gereed is
    ringomvinger, jy’s sekerlik my vir ewig
    'n goue stem, nog mooier as my verbeelding
    woorde wat
    skit-te-rend sing en vir my weer heel bring
    seël my krake met blommetjies wat gekleurd is
  • Hudba

Komentáře • 112

  • @moniquemuller6502
    @moniquemuller6502 Před 8 měsíci +5

    Jis ek wens iemand kan my so lief he soos die woorde! Hemel !!!! ❤❤❤❤❤❤

  • @jacquesdevilliers2327
    @jacquesdevilliers2327 Před 2 lety +41

    Julle laat my jammer voel vir mense wat nie Afrikaans verstaan nie. Brilliant!

    • @svendebrandt5100
      @svendebrandt5100 Před rokem +5

      Volledig juist maar wij Vlamingen verstaan die mooie taal, gewoon zo fijn en super.

    • @shan20039
      @shan20039 Před rokem +4

      Onbevoregt....coming from an english person...their loss

    • @Invading-Specious
      @Invading-Specious Před rokem +2

      er bestaat altyd nog google vertaal

    • @Invading-Specious
      @Invading-Specious Před rokem

      @@shan20039 unprivileged

    • @Travelkennel
      @Travelkennel Před rokem +4

      Helemaal met jou eens! Maar het is voor mij redelijk goed te volgen. En daar waar ik vastloop is Translate mijn beste vriend. Prachtige muziek en vreselijk goede teksten! Top band!

  • @151164ms
    @151164ms Před rokem +4

    Afrikaans is my lewe en liefde taal ❤ dis in jou are, in jou bloed. Liefde vir my taal ‼️

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Před 2 lety +15

    🎶🔊Reg om van die wêreld se malheid te vergeet, en om die woorde van Spoegwolf se musiek altyd te onthou❤️🌎💯🥳

  • @laurikaliebenberg330
    @laurikaliebenberg330 Před 2 lety +23

    Was verlief op hierdie, met die eerste hoor-slag!!!! Hoe lewe mens sonder Spoegwolf??? Absoluut fantasties!

  • @amecoetzee2510
    @amecoetzee2510 Před 2 lety +3

    eks mal daaroor😍😍😍😍🥰

  • @marcoscholtz
    @marcoscholtz Před 2 lety +8

    Dankie, dankie! Ons wag vir jul toer-stop in Amsterdam.

  • @stefanvandenberg329
    @stefanvandenberg329 Před 2 měsíci +1

    Great song

  • @gerhardphillips7081
    @gerhardphillips7081 Před rokem +1

    Kan nie 'n dag begin sonder om eers na die liedjie te luister nie ! ! ! Love die liedjie . . . en natuurlik, Spoegwolf ! ! ! Definitief, die beste Suid Afrikaanse band ! ! ! Kan nie wag vir die geleentheid om julle live te sien nie . . . ek werk daaraan. Kan nie die geleentheid deur my vingers laat glip om julle live te sien nie. Definitief ! ! ! in 2022.

  • @bernedinekoch9941
    @bernedinekoch9941 Před 10 měsíci +1

    Baie mooi liedjie

  • @tiaanvandenberg1010
    @tiaanvandenberg1010 Před 2 lety +3

    Een van my gunsteling songs het 'n video, AWESOME, dis lankal nie meer songs nie, maar kuns👨🏼‍🎨🐺🐺🐺🐺🐺🎸🎺🎹🥁🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻

  • @acegreen9462
    @acegreen9462 Před 2 lety +1

    dis die spoegwolf wat ek ken, die spoegwolf wat ek mis, die spoegwolf wat my hart soek

  • @RubiousGlagorious
    @RubiousGlagorious Před 2 lety +10

    Ek was saam my beste pel en niggie by Tequila fest, waar hulle die ongelooflike lied vir ons soos n toneelstuk opgevoer het, trane het gerol, soos ek die woorde sing van n lied wat ek nog nooit gehoor het nie. As die emosie van n lied so goed oorgedra word dat die woorde soos n ou herinnering terug kom, dan weet jy, jy het nou net iets baie spesiaal gemaak.
    Dankie Spoegwolf, dankie ons, want ons is Spoegwolf.

    • @corriemunnik2833
      @corriemunnik2833 Před 2 lety +1

      👆👆Hierdie is die beste stukkie kommentaar op CZcams...ooit.😀

  • @saint11didier
    @saint11didier Před 2 lety +2

    Man... wow! Ouens... Puik!

  • @jakesieboy
    @jakesieboy Před rokem +1

    Wow wow wow. Flippen ja!

  • @mirisadejager5302
    @mirisadejager5302 Před 2 lety +3

    Wow wow wow wow!!! Soos altyd n song wat diep praat!!!

  • @raymontvanschalkwyk1078
    @raymontvanschalkwyk1078 Před 2 lety +1

    Een woord....... BEVOK!!!!!!

  • @Axel1058
    @Axel1058 Před rokem +2

    Vader dis goed geskryf.

  • @janivandermerwe1083
    @janivandermerwe1083 Před 2 lety +18

    Incredible. Fantasties. Ek het geglimlag van trots deur die hele video. Dankie dat julle hierdie amasing kuns maak ❤️❤️❤️

  • @juan-pierrevanderberg4639
    @juan-pierrevanderberg4639 Před 11 měsíci +2

    AMAZING SONG JULLE TROTS AFRIKAANS 🙌🔥

  • @odetteels4823
    @odetteels4823 Před 2 lety +1

    Wow, net wow

  • @dionventer5623
    @dionventer5623 Před 2 lety +1

    Ek wil langs jou lewe....an anthem for eternity.

  • @chrisvermaak2732
    @chrisvermaak2732 Před 2 lety +1

    Ons wag vir julle in Dublin!🍻🇿🇦🇮🇪

  • @jpmacedo637
    @jpmacedo637 Před 2 lety +2

    Dankie vir die waarheid🏆🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻🤘🏻Befokte song

  • @fusionfire-za
    @fusionfire-za Před 2 lety +1

    julle het atyd siel musiek....soooo mooi

  • @angelibosman
    @angelibosman Před 2 lety +1

    ‘seël my krake met blommetjies wat gekleurd is’ 🖤

  • @estd.bruwer2778
    @estd.bruwer2778 Před 2 lety +2

    Killer!

  • @anumanuva2431
    @anumanuva2431 Před 2 lety +2

    Ek hou Baie!

  • @macuspieterse1262
    @macuspieterse1262 Před 2 lety +2

    Awsome julle!

  • @helandievanderwalt5356
    @helandievanderwalt5356 Před 2 lety +2

    Wow!! Briljant!!

  • @yiasoumicharitou6276
    @yiasoumicharitou6276 Před 2 lety +1

    Kry die selfde gevoel soos by liefde by die dam❤️

  • @lhawkins7370
    @lhawkins7370 Před dnem

    Vuurwolf, jy is darem maar iets spesiaal. Wow wow wow (:

  • @hanliefourie7489
    @hanliefourie7489 Před rokem +1

    te mooi

  • @vincentvanniekerk5282
    @vincentvanniekerk5282 Před 2 lety +2

    Die band soos Meeste Suid Afrikaanse band is n bewys dat , " no one can contain talent".

    • @jacopotgieter7222
      @jacopotgieter7222 Před 2 lety

      Gaan speel met jou karretjies seuntjie en los dit vir grootmense

  • @Chapas771
    @Chapas771 Před 2 lety +1

    Fantastiese song

  • @elizabethkorsten1597
    @elizabethkorsten1597 Před 2 lety +2

    Super awesome!!!

  • @gideonsanders6514
    @gideonsanders6514 Před 2 lety +1

    Hoennervel mooi

  • @scottclaassen7700
    @scottclaassen7700 Před 2 lety +1

    Love die music video. Very nice!!! 1ste keer die song gehoor by tequila fest. Sien julle by dros einde van die maand vir my bday. Show nmr 12 vir my!!!! Julle is legends

  • @marietjiefarrell2365
    @marietjiefarrell2365 Před 2 lety +3

    Weer eens n flippen briljante song!! Jul is die beste!

  • @ockertolivier1519
    @ockertolivier1519 Před 2 lety +1

    Jis fantasties, welgedaan!

  • @chaceface
    @chaceface Před 2 lety +5

    Amazing, just like everything they release! 10/10

  • @casperjohannesjakobuslabus7739

    My favourite liedjie van die album. Wel gedaan menere! Wel gedaan

  • @investinyouwithbeulahonline
    @investinyouwithbeulahonline Před 8 měsíci

    Dis die mooiste mooiste lied wat ek nog gehoor het

  • @merel3362
    @merel3362 Před 2 lety +2

    Mooi nummer Spoegwolf, dankie

  • @janiebaymusic
    @janiebaymusic Před 2 lety +5

    My fave op die album ❤️ altyd mooi videos 🙌🏻

  • @mauritzswart8051
    @mauritzswart8051 Před 2 lety +1

    Aag nee... julle raak my hart met elke song...

  • @gisellemarneweck7063
    @gisellemarneweck7063 Před 2 lety +2

    New song of the year!!

  • @gerhardbadenhorstdigkuns
    @gerhardbadenhorstdigkuns Před 2 lety +6

    Dankie vir die amazing musiek ouens. Ek is nou nog hooked op "bring my geweer" - "ek voel 'n fok vir die duiwel. Lig wen die stryd in die einde." BOOM! Man, dis fantasties!

    • @fusionfire-za
      @fusionfire-za Před 2 lety +1

      hooked op al hulle musiek, awesome band en plat op die aarde wat mens min sien in artists

  • @coenraadpieterse414
    @coenraadpieterse414 Před 2 lety +7

    Wow wow wow julle is net duidelik beste band ooit 🙌🏻

  • @MoniqueDaffue
    @MoniqueDaffue Před 11 měsíci

    Emotions all over....my hart is getranslate deur die song

  • @Moegoe
    @Moegoe Před 2 lety +4

    Ek het die kans gehad om die eerste live te sien van die song .
    Wat n show dit was, dankie Spoegwolf vir die amazing show en dankie Danie vir die selfie.

  • @meganbruyns4694
    @meganbruyns4694 Před 2 lety +1

    Ek's letterlik lief vir julle!😍❤️

  • @cmbezuidenhout8465
    @cmbezuidenhout8465 Před 2 lety +1

    No words … only awe

  • @luzmaluzma7077
    @luzmaluzma7077 Před 2 lety +1

    I loved

  • @Bonzaai92
    @Bonzaai92 Před 2 lety +5

    Wat 'n awesome song!!! Well done!!!!!

  • @user-jr3wn5eg5c
    @user-jr3wn5eg5c Před 3 měsíci

    ❤❤❤🔥🔥🔥

  • @deon4590
    @deon4590 Před 2 lety +1

    My nuwe favorite song van julle

  • @wilburjansenvanrensburg2613

    Hierdie video is aan die brand, nes daai pizza oond. ❤️🍕

  • @jeandredutoit1802
    @jeandredutoit1802 Před 2 lety +1

    Nog n treffer!

  • @david-johnrainier9870
    @david-johnrainier9870 Před 2 lety +1

    Wow.

  • @toxicvile69
    @toxicvile69 Před 2 lety +1

    Legends..🤍

  • @aliciastrydom420
    @aliciastrydom420 Před 2 lety +1

    Ek moet se dit is #1 ❤️👀n mooi song

  • @nickytait8393
    @nickytait8393 Před 2 lety +3

    Love dit!!!! ❤️

  • @user-cp4fy3gt5c
    @user-cp4fy3gt5c Před rokem

    Kerels ons was baie bevooreg om julle in Namibia Swakopmund te sien, die is julle beste beste song!!!se Daai man moet next time nie sy passport virgeet nie😅

  • @lindahall2275
    @lindahall2275 Před 2 lety +1

    SIMPLY PRICELESS‼‼🦋🦋🥰🥰❣❣

  • @stefansmith920
    @stefansmith920 Před 2 lety +2

    Great album

  • @jggoldie5087
    @jggoldie5087 Před 2 lety +1

    1000th like!!

  • @SeanMoBrown
    @SeanMoBrown Před 4 měsíci

    van al die bands in die wereld is SPOEGWOLF my beste, en SPOEGWOLF my 2de beste en SPOEGWOLF my 3de beste...

  • @zandridewet304
    @zandridewet304 Před 2 lety +1

    As n band my siel was....Wow. Amazing.

  • @andrekemp5059
    @andrekemp5059 Před rokem

    Fantasties

  • @hermiasnieuwoudt6029
    @hermiasnieuwoudt6029 Před 2 lety +2

    'n Meesterstuk! Ek kry weer daai '12/'13 swaartekrag gevoel...

  • @etresialombard7741
    @etresialombard7741 Před 2 lety +1

    Julle is my medisyne! 💜

  • @mariusmarais8475
    @mariusmarais8475 Před 2 lety +1

    Bevok!

  • @joubertnell4191
    @joubertnell4191 Před 2 lety +1

    Awesome. Ek luv dit!

  • @koosvantonder8472
    @koosvantonder8472 Před 2 lety +6

    As my notifications oppop en mention spoegwolf is ek klaar HAPPY!!! FUCKING awsome dudes!!!
    "kan ons vanaand vergeet
    dat ons almal doodgaan?
    ek wil langs jou lewe
    ek wil langs jou lewe"
    👆tattooed op my se rug!! !!
    NEVER STOP MAKING MUSIC!!

  • @dwanevos5554
    @dwanevos5554 Před 2 lety +2

    Kan nie beter as die kry nie 😨😱

  • @mariettebadenhorst3119
    @mariettebadenhorst3119 Před 2 lety +1

    Love dit. Julle is amazing.

  • @ashleighbenade680
    @ashleighbenade680 Před 2 lety +1

    ❤️❤️❤️

  • @esmerossouw1349
    @esmerossouw1349 Před 2 lety +1

    Ek stem saam. Wow wow wow! Soos altyd.

  • @clarizebezuidenhout8320
    @clarizebezuidenhout8320 Před 2 lety +1

    Musiek wat ek viraltyd sal luister 😁😁

  • @iggi30
    @iggi30 Před 2 lety +1

    Voel as of ek die song al 6 718 keer geluister het!

  • @davidswart7920
    @davidswart7920 Před rokem

    Ek like julle vids nog voor ek dit kyk, bestes!

  • @mariusgrobler105
    @mariusgrobler105 Před rokem

    👍🖐👌

  • @carlafourie8139
    @carlafourie8139 Před 9 měsíci

    Baie mooi liedjie well done!

  • @amaris368
    @amaris368 Před 2 lety +3

    Great song soos altyd - ek hoop julle maak nog baie muskiek saam!

  • @janivandermerwe1083
    @janivandermerwe1083 Před 2 lety +1

    Hard work pays off ❤️

  • @kindermusikattuneabletots1486

    Kon nie ophou kyk vir moscow nie? whaat?! hy lyk amazing!! Well done op die liedjie julle!

  • @SuperSpiderman1979
    @SuperSpiderman1979 Před 2 lety +1

    Ouens.. julle mag maar. Well done aan jul almal.. julle Rock all the way 🤙en jul musiek raak net beter.. soos n lekker rooi wyn 🍷 Hou so aan manne.. 🤘

  • @vincentwentzel3602
    @vincentwentzel3602 Před 2 lety

    The one in die overberg die naweek! Los die emo liedjies by die huis

  • @louisnel7678
    @louisnel7678 Před 2 lety +1

    Werklike bederf, groete van die VSA

  • @nikiblom6160
    @nikiblom6160 Před 2 lety

    Ons kuier in danie se huis en eet saam hulle pizza, soos goeie musiek deur ons siel stroop

  • @elizabethrandellswart2397

    Ek is gek oor julle...

  • @carollakay2911
    @carollakay2911 Před 2 lety

    Wonderlik! Ek herken so 'n ietsie van Welgevonden Estate in die video? ♥💃

  • @INEDABJRSA
    @INEDABJRSA Před 2 lety +1

    Thumbnail lyk soos ginger Jake Paul. Great song

  • @westscotindex8972
    @westscotindex8972 Před 2 lety

    Vir Schyff.

  • @leonleroux4572
    @leonleroux4572 Před rokem +1

    SuperWolf.

  • @jonnycalvin
    @jonnycalvin Před rokem

    Okay, so... Gaan niemand iets se oor die drom stokkie twirl nie...
    Ek het my gat af gelag. Cool video en julle lyk soos lekker ouens, maar dit is flippen funny. Het actually van my stoel af geval. Die drum twirl is die beste ding ooit!!

  • @francoisdurandt9893
    @francoisdurandt9893 Před rokem

    kan ons vanaand vergeet
    dat ons almal doodgaan?

  • @Marcellogo
    @Marcellogo Před 11 měsíci

    So, it's a nuptial song?

  • @chaceface
    @chaceface Před 2 lety +1

    What? Hiram wasn't invited for pizza? 🍕😅