Oom Nicolaas het 'n Plaas | Leer van Plaasdiere en Vokale | Afrikaanse Liedjies vir Kinders

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 21. 09. 2023
  • Kom sing saam met Juffou Linky in hierdie vrolike, Afrikaanse weergawe van die klassieke liedjie, ''Old MacDonald". Dit is die perfekte manier vir kleuters om van plaasdiere, die geluide wat hulle maak, sowel as vokale te leer.
    Afrikaanse Lirieke en Musiek:
    Juf. Linky
    Regisseur, Redakteur en Vervaardiger:
    Retief van der Liefde
    As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word.
    💰 Ondersteun: buymeacoffee.com/juffroulinky
    📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky
    ✉️ Epos: misslinkychannel@gmail.com
    👤 Facebook: / juflinky
    📷 Instagram: https: / juflinky
    ⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky CZcams Channel: / misslinkyeducationalvi...
    🛒 Visit our shop: www.misslinky.com
    © 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.

Komentáře •