Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
  • 21
  • 6 708 352
Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkudige videos vir Kleuters
Leer van die kleure van die reënboog saam met Juffrou Linky. 🌈 🌈🌈
Oorspronklike Lirieke en Musiek:
Juf. Linky
Regisseur, Redakteur en Vervaardiger:
Retief van der Liefde
Klank meng en versorging:
Regard Grobler
Lirieke:
Refrein:
Ken jy al die kleure van die reënboog
Rooi, oranje, geel en groen
Blou, indigo en pers
Kan jy al die kleure noem?
Vers 1:
Rooi soos 'n aarbei
Oranje soos 'n naartjie
Geel soos 'n suurlemoen
Groen soos 'n kiwi
Blou soos 'n bessie
Pers soos 'n druiwetros
Voorrefrein:
Kom nou maatjies, dans soos die reënboog
Heen en weer met armpies hoog
Draai in die rondte, om en om
Herhaal Refrein.
Vers 2:
Rooi soos tamaties
Oranje soos pampoen
Geel soos 'n mielie en wat van groen?
Groen soos spinasie
Blou soos 'n kasie
Pers soos 'n eiervrug
Herhaal voorrefrein en refrein.
As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word.
💰 Ondersteun: buymeacoffee.com/juffroulinky
✉️ Epos: misslinkychannel@gmail.com
📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky
👤 Facebook: JufLinky
📷 Instagram: https: juflinky
⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky CZcams Channel: czcams.com/users/MissLinkyEducationalVideos
🛒 Visit our shop: www.misslinky.com
© 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.
zhlédnutí: 116 681

Video

Leer van Vervoer | Letters, Nommers, Kleure, Voorsetsels | Afrikaanse Liedjies & Rympies vir Kinders
zhlédnutí 284KPřed 2 měsíci
Leer van diere saam met Juffrou Linky in hierdie opvoedkundige video vir babas, peuters en kleuters. Leer van verskillende voertuie en wat hulle doen en sing 'n paar nuwe en ou bekende kinderliedjies. Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky en Retief van der Liefde Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus...
Die Brandweerwa | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kinders
zhlédnutí 139KPřed 2 měsíci
Sing en dans saam soos 'n brandweerman of brandweervrou! 🚒 🔥🧑‍🚒 Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky en Retief van der Liefde Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde Klank meng en versorging: Regard Grobler Die Brandweerwa Lirieke Is daar ’n vuur in jou woonbuurt? Is daar ’n veldbrand buitekant? Is daar ’n katjie hoog in die boom? Bel die brandweer oom! Is daar ’n bot...
Seerower Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kinders
zhlédnutí 74KPřed 3 měsíci
Sing en dans saam soos 'n Seerower! 🏴‍☠️🏴‍☠️🏴‍☠️ Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky en Retief van der Liefde Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde Seerowers Lirieke: Ek is ‘n seerower, kyk my hoed, die wind in my seile gee my spoed. Ek is ‘n seerower, kyk my hoek, Skattejag vir goud, heeldag aan die soek. Noord, suid, oos, wes. Tuis op my skip is bes Kaptein span ...
Leer van Diere | Plaasdiere, Wilde Diere, Troeteldiere | Afrikaanse Rympies
zhlédnutí 431KPřed 4 měsíci
Leer van diere saam met Juffrou Linky in hierdie opvoedkundige video vir babas, peuters en kleuters. Leer van plaasdiere, wilde diere en troeteldiere en sing 'n paar bekende kinderliedjies. Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky en Retief van der Liefde Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n dona...
Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies
zhlédnutí 713KPřed 6 měsíci
Leer om te praat saam met Juffrou Linky in hierdie opvoedkundige video vir babas, peuters en kleuters. Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky en Retief van der Liefde Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word. 💰 Ondersteun: buymeacoffee.com/juffroulinky 📣Cameo (...
Maatjie! | Vriendskap Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Videos vir Kleuters
zhlédnutí 64KPřed 7 měsíci
#JuffrouLinky #afrikaans #kinderliedjies 'n Oorspronklike, Afrikaanse liedjie oor vriendskap. Speel dit vir jou beste maatjie! 🫶 Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word. 💰 Ondersteun: buymeacoffee.com/juffroulinky 📣Cameo ...
Opruim Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
zhlédnutí 128KPřed 7 měsíci
#JuffrouLinky #afrikaans #kinderliedjies Opruim is 'n fees met hierdie oulike en oorspronklike Afrikaanse liedjie! 🧹 Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word. 💰 Ondersteun: buymeacoffee.com/juffroulinky 📣Cameo (vir persoon...
Baba Haai | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
zhlédnutí 369KPřed 8 měsíci
#JuffrouLinky #afrikaans #kinderliedjies Geniet die populêre liedjie "Baby Shark" in Afrikaans :) Oorspronklike Lirieke en Musiek: Pink-fong Korea Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word. 💰 Ondersteun: buymeacoffee.com/juffroulinky 📣Cameo (vir persoonlike videos): ...
Prysuitdelings Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Kinderliedjies | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
zhlédnutí 150KPřed 8 měsíci
#afrikaans #kinderliedjies #kleuters Karaoke Weergawe: misslinky.com/listing/graduation-song-Karaoke-Versio Hierdie liedjie is spesiaal geskryf vir prysuitdeling seremonies. Gee asseblief vir die Juffrou Linky Kanaal krediet as jy dit by 'n skool of kindergroepie gebruik en stuur gerus fotos of videos na misslinkychannel@gmail.com. Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky Regisseur, Redakteu...
Dinosourus Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
zhlédnutí 662KPřed 8 měsíci
Leer saam met Juffrou Linky oor Dinosourusse in hierdie oorspronklike, Afrikaanse aksie liedjie. Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde Dinosourus Liedjie Lirieke: 'n Dinosourus wat honger is....eet, eet, eet. 'n Dinosourus wat dors is....drink, drink, drink. 'n Dinosourus was moeg is...slaap, slaap, slaap. 'n Dinosourus was bly i...
Oom Nicolaas het 'n Plaas | Leer van Plaasdiere en Vokale | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
zhlédnutí 268KPřed 9 měsíci
Kom sing saam met Juffou Linky in hierdie vrolike, Afrikaanse weergawe van die klassieke liedjie, ''Old MacDonald". Dit is die perfekte manier vir kleuters om van plaasdiere, die geluide wat hulle maak, sowel as vokale te leer. Afrikaanse Lirieke en Musiek: Juf. Linky Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus ...
JAPIE die Hond | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
zhlédnutí 372KPřed 9 měsíci
#JuffLinky #KinderLiedjies #Afrikaans 🐾 Maak gereed vir 'n spesiale avontuur met ons nuutste musiekvideo, "Japie"! 🐾 🎶 Sing en dans saam terwyl ons die geliefde liedjie "Bingo" in 'n splinternuwe Afrikaanse weergawe doen. "Japie" is nie net 'n hond nie, maar 'n ware vriend wat jou sal laat glimlag en jou voete laat dans. 🎶 Lirieke en Musiek: Juf. Linky Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Reti...
Die Totsiens Liedjie | Strek en Aksie Liedjie vir Kleuters | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
zhlédnutí 64KPřed rokem
#JuffrouLinky #kinderliedjies #afrikaans Sê totsiens vir jou juffrou en jou maats met hierdie oulike Totsiens Liedjie vir die huis en klaskamer. As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word. 💰 Ondersteun: buymeacoffee.com/juffroulinky 📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky ✉️ Epos: misslinkychannel@gmail.co...
Die Wiele van die Bus | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
zhlédnutí 2,2MPřed rokem
Die Wiele van die Bus | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
ABC Alfabet Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige videos vir Kleuters
zhlédnutí 113KPřed rokem
ABC Alfabet Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige videos vir Kleuters
As Jy Bly is en Jy Weet Dit | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige videos vir Kleuters
zhlédnutí 167KPřed rokem
As Jy Bly is en Jy Weet Dit | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige videos vir Kleuters
Kop, Skouers, Knieë en Tone | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Benoem Liggaamsdele
zhlédnutí 100KPřed rokem
Kop, Skouers, Knieë en Tone | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Benoem Liggaamsdele
Moedersdag Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
zhlédnutí 72KPřed 2 lety
Moedersdag Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
Die Hallo Liedjie | Oggend Strek Liedjie vir Kleuters | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
zhlédnutí 279KPřed 2 lety
Die Hallo Liedjie | Oggend Strek Liedjie vir Kleuters | Afrikaanse Liedjies vir Kinders