Wie van Bakkies, Adam of Appel gaan die eland jag? Run&Gun S05EP02

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 18. 07. 2023
  • Bakkies, Adam en Appel moet die dobbelsteen rol vir die eland jag op Donkerkloof...en Bakkies hou nie daarvan om te verloor nie!!!

Komentáře • 5

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed Před 4 měsíci +1

    Dis goeie werk manne.

  • @thysellis3677
    @thysellis3677 Před rokem

    Mooi shot daai Bakkies, hoop dit was ň gewone Rooibok prys. Eksotiese kleure iets vd verlede

  • @dewetrobertson1752
    @dewetrobertson1752 Před rokem +7

    Sorry bakkie skiet is nie jag nie!!

    • @snooginz880
      @snooginz880 Před rokem +1

      Ek wonder altyd hoeveel bokke sou die manne teen hulle mure of in die yskas gehad het as hulle moes loop... 🤔

  • @jj56x7.5mm
    @jj56x7.5mm Před rokem

    Lekker manne