Kry jou feite reg oor God, dan leef jy reg! [2 Mei 2021]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Jy is genooi na ons Ekerk Lewendig Preek geleentheid Sondag die 2de Mei om 9:00. Stephan Joubert gesels die oggend met ons en sy tema is "Kry jou feite reg oor God, dan leef jy reg!"

Komentáře • 13

  • @volia-louisecoetzee733
    @volia-louisecoetzee733 Před 2 lety +3

    Sjoe, baie dankie vir hierdie belangrike waarheid! Ek is al vir jare siek en mense wat hulleself Christene noem , het sulke dinge bir my gesê soos Job se vriende. Ek het dit later begin glo! Wat 'n ongelooflike verligting. Baie dankie!

  • @tinagrobler185
    @tinagrobler185 Před 3 lety +4

    Fantasties !! baie dankie Stephan.

  • @inameiring8944
    @inameiring8944 Před 3 lety +1

    Baie dankie. Help met die vuishoue van die lewe.

  • @elizeseaborne7421
    @elizeseaborne7421 Před 3 měsíci

    Amen

  • @geesjesimpson-anderson4345

    Wonderlike bevrydende Woord. Dankie Stefan dat jy ons terugwys na God. Dit is vir ons genoeg.

  • @Poppievn
    @Poppievn Před 3 lety

    Goeiemôre Baie dankie vir die boodskap.

  • @annamariewilke303
    @annamariewilke303 Před 3 lety +1

    Amen. Dankie Stephan

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Před 2 lety +1

    Dankie vir hierdie boodskap. Dit help my om op te kyk en vas te staan aan die geloof.

  • @hennievanaarde4877
    @hennievanaarde4877 Před 3 lety +1

    Fantasties!!

  • @nico19571000
    @nico19571000 Před 3 lety +1

    Mooi hoor ! maar soms allemaal moeilijk te begrijpen zeker hoe de hele wereld in elkaar zit Maar ik heb grote bewondering voor U ! Mooi gesproken zeker hoe je uitlegde over de eerste preek die gehoord heb over een sterke vrouw dat geloof ik zeker en zou die wereld er beter uit zien . Baaie dankie voor de mooie uitleg vrg N. Post

  • @philippusretief3762
    @philippusretief3762 Před 2 měsíci

    Haai prof Stephan ... waneer word jy - jy om jy gewees ?

  • @hannesmeyer8603
    @hannesmeyer8603 Před 3 lety

    Baie dankie....

  • @emmiestegmann2997
    @emmiestegmann2997 Před 3 lety

    Ek vra een oggend vir ons Vader hoekom word daar boeke en kursusse aangebied oor bloedlynvloeke terwyl Hy in Es 18 by Sy eie Naam sweer dat dit nie waar is nie.
    Terwyl ek my huiswerke doen, bly ek vrae vra en sê vir Hom dat dit tog lyk of dit waar kan wees want kinders doen dieselfde sondes as hul voorouers.
    Later het ek verstaan dat kinders sien en leer hoe hul ouers leef en leer hul gewoontes aan..bv alkoholgebruik, ontrouheid, eetgewoontes..ens
    Dis elke mens se besluit om sonde te doen.