Klaar met SA Rugby Wat nou Deon?

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 8. 05. 2021
  • Deon Van Rensburg het SA Rugby gespeel maar toe eindig sy rugby loopbaan. Dis hier waar Deon moes gewoond raak aan die normale lewe sonder die media se aandag.
    Deon het 'n besonderse anker gehad naamlik JESUS wat hom kon lei en help met die nuwe leefstyl. So ontdek Deon 'n hulpmiddel wat nie net sy gesin kan help nie maar selfs talle ander wat bereid is om hulle denkwyse te vernuwe.
    Rejoice
    rejoicehealth.tapfiliate.com/...
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    Ons bedank The Base Church vir die gebruik van hulle gebou.
    www.thebasechurch.org
    Musiek:
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Church on the move
    seeds.churchonthemove.com
    seeds.churchonthemove.com/res...
    Purple Planet:
    www.purple-planet.com
    CZcams Library

Komentáře • 14

  • @denisebrauer6513
    @denisebrauer6513 Před 3 lety +3

    baie mooi getuienis
    die man se hart is mooi en ek bid hulle sukses toe
    Juanita mag dit ook met jou gesin voorspoedig gaan

  • @helenavisser6319
    @helenavisser6319 Před rokem +1

    GOD seën.

  • @childofgod1226
    @childofgod1226 Před 3 lety +2

    Baie interessante gesprek. Baie dankie. God seën julle.

  • @salomekapp9894
    @salomekapp9894 Před 3 lety +1

    Baie moi getuienis. Juanita lyk pragtig!!

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 lety

      Dankie, ek sê elke keer so vir my vroutjie 😀

  • @jonathanspilhaus3165
    @jonathanspilhaus3165 Před 3 lety +2

    Indrukwekkend... nou stuur ek the 'getuines' boodskappe na my moeder

  • @elsanauda2069
    @elsanauda2069 Před 3 lety +2

    10 Mei. Ek wil via Die Getuienis aansluit by Rejoice maar al keuses wat tans nog op hul webwerf vir my oopgaan is:
    Products
    Charity projects
    Cart
    Daar is geen keuse
    Join Rejoice
    nie.
    ?????

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 lety

      Goeie dag Elsa, Deon en sy span het in tussen van server verander. Aan die regterkant is daar 'n klein slot waarop u kan click, dan registreer

    • @marileroux6772
      @marileroux6772 Před 3 lety +1

      Waar kan n mens rejoice in die hande kry om te gebruik

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 lety

      Goeie dag Marie, gaan na die link hier onder. Aan die regterkant is daar 'n klein slot. Registreer daar en dan kan u na "products" toe gaan om te bestel.

    • @DieGetuienis
      @DieGetuienis  Před 3 lety

      rejoicehealth.co.za/

  • @annabadenhorst7675
    @annabadenhorst7675 Před 3 lety +1

    How do we get in touch to buy Rejoice products