Robbie Wessels - Elke Troep

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 03. 2024
  • Musiek Produksie: Jake Odendaal ( Maven Productions)
    Video: Daniel Rademeyer
    Woorde en musiek: : Robbie Wessels
  • Hudba

Komentáře • 89

  • @WARBEASTZA
    @WARBEASTZA Před 5 měsíci +13

    Ek snik saggies soos wat die herineringe n video agter my toe oë speel. Die Hartseer wat jy diep weg bere en altyd diep binne jou dra...SALUUT. dankie Robbie

  • @user-jm8lz5du7n
    @user-jm8lz5du7n Před 4 měsíci +10

    Die liedjie vat aan n mens Se hartsnare!!!

  • @rudivanaarde8952
    @rudivanaarde8952 Před 5 měsíci +18

    Mag ons nooit vergeet. dankie manne!!!

  • @moniquecawood2936
    @moniquecawood2936 Před 5 měsíci +15

    Wow wat n awesome liedjie! Great memories!! My man was staande mag en het in Angola gaan veg vir ons land!!

  • @faniebosman4291
    @faniebosman4291 Před 4 měsíci +8

    Dankie Robbie,
    Dit is 'n lied van hoop vir ons wat daardeur is.

  • @arnoldclack2759
    @arnoldclack2759 Před 4 měsíci +5

    Dankie Robbie, harde jare gewees maar het van ons manne gemaak ..Kpl Clack

  • @TertiusRoach
    @TertiusRoach Před 3 měsíci +6

    Pragtig, hoendervleis al die pad. Jy weet hoe om 'n Afrikaner trots te laat voel oor ons verlede. Hoop jy doen goed my broer.

  • @michaelleroux338
    @michaelleroux338 Před 5 měsíci +16

    Jy is my gunsteling kunstenaar, Robbie. Dankie vir al die lekker musiek!

  • @NickeyBasson-ze5pr
    @NickeyBasson-ze5pr Před 4 měsíci +4

    Ons het ook geliefdes gehad in Kaapse Veld Artillerie wie daar gaan veg het op die grens. JohanVisser, Andre Hough en JJJ(Hannes) Janse van Rensburg al3 opgeroep v Hoër Diens. Ons salueer jul asook Ander lede v KVA wie ons vooruitgegaan het. Danie baie dankie dat jy Daar is v Adalene. (Sy, Dalene en ek die 3KVA Armygirls van daardie jare)
    Dankie v jou mooi musiek Robbie. W'deer jou opreg

  • @annaeksteen8233
    @annaeksteen8233 Před 5 měsíci +9

    Ek hou van jou meer dieper liedjies, 🎶 soos hierdie ene met sy treffende lirieke 🎶

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 Před 5 měsíci +7

    So hartseer en so waar 👍👍

  • @neilbey5093
    @neilbey5093 Před 3 měsíci +4

    Ons het gelewe.Ons het gesterwe - vir jou Suid Afrika.

  • @cmulder007
    @cmulder007 Před 5 měsíci +17

    Dankie Robbie... goed om te weet mense dink nog aan ons ou manne, Kpl Mulder, 515 Esk, Ondangwa, Sektor 10, 86/87 - lieflike tune!

    • @ansiebam2967
      @ansiebam2967 Před 5 měsíci +2

      Julle was die laaste op wie ons trots kon wees😢😢❤

    • @user-sl4kq6kl6c
      @user-sl4kq6kl6c Před 5 měsíci +2

      Inderdaad😢...waarlike opregte trots....was n voorreg om daardie tyd te kon beleef..

  • @carelvisser9128
    @carelvisser9128 Před 2 měsíci +1

    Dankie vir dit baie van ons Kamarade het agtergebly in Angola maar hulle bly in ons gedagtes ons saluut julle wat nie huis toe gekom het nie

  • @allannortje6440
    @allannortje6440 Před 4 měsíci +6

    Baie Dankie Legende Robbie vir die BESTE LIED Alweer ! Asseblief moet nooit ophou musiek maak nie !

  • @RESULTSofMERCY
    @RESULTSofMERCY Před 4 měsíci +4

    I don't know Afrikaans but I like Afrikaans music..my favorite is Robbie and Kurt..
    God bless you all

  • @user-wz1ho6yk4z
    @user-wz1ho6yk4z Před 5 měsíci +6

    Mooi man...Iets wat sin maak waa niks mee doen. Alle manne van Bravo komp 8 SAI💪

  • @louisfivaz1367
    @louisfivaz1367 Před 5 měsíci +6

    My Pa sou dié verskriklik herspeel en waardeur het. Dankie ou maat hier uit Kroonstad.

  • @SNOK1986
    @SNOK1986 Před 5 měsíci +11

    My hart is seer. Lekker Robbie.

  • @mariettenaude5689
    @mariettenaude5689 Před 4 měsíci +3

    Mis die goeie oudae...
    Ek het my vriend op 18jr oud verloor, wat vir ons land geveg het😢😢😢

  • @mirkozan8259
    @mirkozan8259 Před 5 měsíci +8

    Baie dankie Robbie.Ons onthou vir altyd.

  • @pieteri.duplessis
    @pieteri.duplessis Před 5 měsíci +6

    Baie mooi Robbie - maak mens hartseer.

  • @wendyvanblerk815
    @wendyvanblerk815 Před 4 měsíci +6

    It was a time of patriotism. I was stationed in Vhembe....and I would do it all again!!

  • @arnobooyse7541
    @arnobooyse7541 Před 5 měsíci +6

    Jou musiek bly tops en hier is net weer n wenner. #1 Robbie wessels

  • @stephanlombard7313
    @stephanlombard7313 Před 5 měsíci +9

    Robbie die raak my binnste!!! Dankie ou Yster!

  • @patriciagreyvensteyn6331
    @patriciagreyvensteyn6331 Před 5 měsíci +5

    Baie mooi Robbie dit is diep.

  • @johanklopper4986
    @johanklopper4986 Před 4 měsíci +7

    Te jonk om te rook maar oud genoeg om oorlog te maak ❤
    #RESPEK!

  • @user-iz4gc9ql9h
    @user-iz4gc9ql9h Před 5 měsíci +19

    Huil ek nou so saggies hier by die braai😢 Baie mooi. ❤️

  • @r1martin634
    @r1martin634 Před 5 měsíci +6

    Dankie Robbie, dit is pragtig.....diep

  • @dirkh.matthee7099
    @dirkh.matthee7099 Před 5 měsíci +8

    Dankie Robbie, dit pluk aan die geheue-en hartsnare. Mis my manskappe verskriklik baie. Ons was so bly daardie dag toe die hekke oopswaai en ons vrylik kon uitstap op uitklaar, min wetend dat die kameraderie jare later nadat alle kontak verbreek is, só erg met verlange by ons sou spook! Vanjaar 40jaar later en dit voel soos gister. Richards, SAI Human, Durandt, Botha, Lance (om maar net 'n paar te noem), ek hoop dit gaan goed met julle en dat julle weet dat Hy Sy hand altyd oor julle hou! Groetnis, Matthee...F&A Coy, 83/84, 1 Vkskm Bn. Mooooooiiii Roooooiiii, manne!

  • @jacquesrousseau5472
    @jacquesrousseau5472 Před 5 měsíci +5

    Nooit weer sal dit weer terugkom nie,Net goeie Memories.❤

  • @AltaCorbett
    @AltaCorbett Před 2 měsíci +1

    Amen!!! Dankie Jesus.

  • @C-JayJacobs
    @C-JayJacobs Před 5 měsíci +5

    Robbie jou woorde skat, is soos iets uit n boek
    doen en hou aan met die beroep, ek love die die song
    ek voel emosies in dit mooi storie.

  • @user-yb8vf6wc7n
    @user-yb8vf6wc7n Před 5 měsíci +4

    Baie mooi Robbie. Ek het die lied geniet!

  • @jandebruin363
    @jandebruin363 Před 3 měsíci +5

    Gaan Kyk teen die Muur Hul name staan daar.......Moet HUL net nooit Vergeet nie..... SALUUT van n mede veteraan...

  • @obieoberholster4187
    @obieoberholster4187 Před 4 měsíci +2

    Stunning Jongman.. DANKIE😢😢

  • @andriesbresler6930
    @andriesbresler6930 Před 2 měsíci +1

    1983 in inligting skool Kimberley.
    Watter voorreg

  • @hunter5685
    @hunter5685 Před 5 měsíci +4

    Hoe vat die lied en video my trug na n tyd toe broeders gebou is. N tyd toe n seun n man geword het.

  • @HeinrichJ.v.R
    @HeinrichJ.v.R Před 4 měsíci +2

    Wow ❤

  • @bandit65able
    @bandit65able Před 4 měsíci +2

    Absoluut FENOMENAAL!!

  • @user-hp5zj1xx1m
    @user-hp5zj1xx1m Před 5 měsíci +3

    Mooi en hartseer

  • @helie4279
    @helie4279 Před 4 měsíci +2

    Dankie Robbie vir jou musiek en dankie aan ons troepe wat die hoogste gegee het vir ons land. 🌹

  • @ansiebam2967
    @ansiebam2967 Před 5 měsíci +3

    Ai Robbie.....diep diep woorde

  • @bkj3845
    @bkj3845 Před 4 měsíci +2

    Go Robbie, jy is 'n yster!

  • @hanliemans5934
    @hanliemans5934 Před 5 měsíci +3

    Treffend mooi, dankie Robbie

  • @andrekeet8362
    @andrekeet8362 Před 5 měsíci +8

    Ai , toe gee julle ons land weg vir sport.

    • @johanvanlill2779
      @johanvanlill2779 Před 5 měsíci +1

      As dit nie vir sport was nie het ons hele land uitmekaar uitgeval.

  • @vorsterfourie6081
    @vorsterfourie6081 Před měsícem

    Robs, jy bly ‘n yster. Hoenorvleis my baas

  • @MandyIsaacks
    @MandyIsaacks Před 3 měsíci +2

    Sal julle al mal vir my like van ❤ ek is ń kid
    👦 😊😊😊😊😊❤❤❤❤

  • @laliethepunisher2224
    @laliethepunisher2224 Před 3 měsíci

    Robbie is die beste...Poena is koning

  • @user-st4fr2df4s
    @user-st4fr2df4s Před 3 měsíci +1

    Awesome song 🙌🙏

  • @juan-pierrebotes5625
    @juan-pierrebotes5625 Před 2 měsíci

    Ja baie mooi .. gaan jy vir ons biekie weer leeuloop

  • @brandonjoubert6615
    @brandonjoubert6615 Před 5 měsíci +22

    Wens ek het die SUID-AFRIKA geken

  • @SAKHIWEMARKPIKE
    @SAKHIWEMARKPIKE Před 5 měsíci +3

    Suid Afrika🇿🇦

  • @thomasyogayoiii3759
    @thomasyogayoiii3759 Před měsícem +1

    Oh c'est super mignon

  • @pierreuys9986
    @pierreuys9986 Před 5 měsíci +2

    pragtig my vriend

  • @dmphotograpic158
    @dmphotograpic158 Před 5 měsíci +5

    Hy slaan diep

  • @wernerswanepoel5634
    @wernerswanepoel5634 Před 5 měsíci +2

  • @dawiepelser8623
    @dawiepelser8623 Před 4 měsíci +2

    Ek onthou nog die dae in Oshakati toe my pa op die grens was vir weke aan een. Was 'n wille tyd.

  • @Firstnation-mr7ey
    @Firstnation-mr7ey Před 2 měsíci

    Naas, Morne, Danie en the veel on the noem nou Robbie , Leon en tolla lief julle

  • @cathievanrensburg5889
    @cathievanrensburg5889 Před 2 měsíci

    Mooi so robbie❤ love it❤

  • @user-dd3ym5wc3h
    @user-dd3ym5wc3h Před 4 měsíci +1

    Baie dankie Robbie! 3:48

  • @HeinrichJ.v.R
    @HeinrichJ.v.R Před 5 měsíci +5

    Ek hou baie van jou lietjies

  • @C-JayJacobs
    @C-JayJacobs Před 5 měsíci +4

    Robbie ek is van die Buurland jou liedtjies motiveer my om afrikaanse liedtjies te skryf.
    Ek weet nie of jy jou comments sien nie maar ek hoop jy sien die een van my, wat dink jy van my lirieke ek sal die terugvoering hoogs apppreciate
    Nie eens n Van Der Merwe, maar my Pa het lewendig afgesterwe
    ek was maar net een jaar oud, toe verkies hy Onderhoud
    dit was sy grootste fout, want toe word hy stil
    geen cheques kom mee deur, van kleins af was n liaatie
    geen aandag gegee, Pa kry n vrou en is getroud
    hulle bly in die stad ek en Ma in die woud
    ons somers was koud, van julle weet wat is n huis
    sonder n Vader, lyk jul het vergeet wat is n huis sonder sout
    as Ma niemand het wou hy nie daar wees, sodra sy iemand het
    wou hy my Pa wees...
    staan terug die is nie maar net water op n eend se rug
    met of sonder haar moes jy jou plig volstaan
    as die sonskyn, skemer of vol maan
    met alle respek wat nie meer het jy was n drol man.
    Onderhoud of Onderhou
    jy het n keuse, hoe maak jy nou
    dus die kinders wat daar onder lei
    as enkel ouer was sy nie voorberei
    Onderhoud of Onderhou
    dus painlik wil jy daar wees
    of is jy eintlik maar net tydlik
    Onderhoud of Onderhou...

    • @ronelopperman2948
      @ronelopperman2948 Před měsícem +1

      😢

    • @C-JayJacobs
      @C-JayJacobs Před 29 dny

      @@ronelopperman2948 Dankie Ronel so dit is darem geveolingswerd x bly, gaan die liedtjie opneem.

  • @dawnmorris3718
    @dawnmorris3718 Před 5 měsíci +1

    Dankie, Robbie!

  • @carelvisser9128
    @carelvisser9128 Před 2 měsíci +1

    Ja oumanne saluut jull

  • @SAA_fanboy
    @SAA_fanboy Před 2 měsíci +1

    Al was ek nie daar nie, mis ek dit…

  • @juanitadejager4807
    @juanitadejager4807 Před 4 měsíci

    I knew it well. Wow! 🎉

  • @jerryferreira1577
    @jerryferreira1577 Před 5 měsíci

    Amen! Ons nog hi,❤

  • @Davidthefoodandwineguy
    @Davidthefoodandwineguy Před 5 měsíci +1

    Mooi

  • @willavermaak7787
    @willavermaak7787 Před 5 měsíci

    Amazing!!! ❤❤

  • @jjmartins6374
    @jjmartins6374 Před 4 měsíci

    Where can I find the lyrics to this song;; Waar kan ek die lirieke van hierdie liedjie kry

  • @garyharmse3139
    @garyharmse3139 Před 4 měsíci +1

    1991 lugmag

    • @Mabena430
      @Mabena430 Před 3 měsíci

      Het jy ja of nee gestem in die referendum oom

  • @HenkSwanevelder
    @HenkSwanevelder Před 2 měsíci

    Pragtig!!

  • @Louisvanlill86
    @Louisvanlill86 Před 5 měsíci +1

    watse kitaar is daai tjom?

  • @Mabena430
    @Mabena430 Před 3 měsíci +1

    Vir die Afrikaner volkstaat

  • @DrLazer_
    @DrLazer_ Před měsícem +1

    C'est pas très net

  • @dirkhoekstra727
    @dirkhoekstra727 Před 5 měsíci +2

    In Israel wil amper elke kind deel raak van die IDF en hulle land teen die vyand beskerm. Hulle is trots daarop. As dit maar nog so was in Suid Afrika ook. Daar het hulle 'n Hebreeuse slagspreek "Am Yisrael Chai" wat beteken "Die Mense van Israel Lewe". Nou wil ek sê "Am Drom-Afrika Chai" Die Mense van Suid-Afrika Lewe!

  • @roro9179
    @roro9179 Před 5 měsíci +1