KOM "GROET DIE GROTMAN" IN MOSSELBAAI!

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 8. 09. 2024
  • Die feit dat Grotman sy wêreldjie moet groter maak om by Elize se wêreld aan te pas en die feit dat Elize haar oop wêreld so bietjie nouer moet maak om by Grotman se wêreld uit te kom, sorg vir baie komiese situasies.
    Mens kan amper sê dis huweliksberading op ‘n komiese wyse...
    Bring dan so jou metgesel en deel in die komedie van "Groet Die Grotman 2" en hulle manier van verhoudings en huwelike uitbeeld...
    ⚠️Ouderdoms Beperking van 16⚠️
    Beperkte kaartjies beskikbaar...
    Bespreek jou kaartjies aanlyn: rb.gy/8a40b0
    #WeAreEvents #wearevirtual #events #firstformosselbay #creatingmemories #mosselbay #groetdiegrotman2 #shows #DiazHotel #BahiaBleu #comedy #TicketPro #fun

Komentáře •