Iemand soos naas botha , Frans steyn, andre joubert, iemand moet dit kan doen. Jou skopper moet ten minste punte op die bord sit eerste, en elke kans wat gestêl word vir skepskoppe, en vêr penalty skoppe.
Howzit howzit. Die Bokke is lekker aan die brand. Ek Moët eerlijk wees, very excited about how Die “all” “blacks” en die mullet Aussies wat pakslae kry.
Almal wat se Manie moet huistoe. . . . Biggar en Ramos het 2 skoppe gemiss. . moet hulle ook huistoe gaan? Ons het genoeg diepte om pale toe teskop op die veld
Moenie vergeet hoe die ABs vir SA pak gegee het voor die laaste RWC en hoe die Bokke ook hulle eerste wedstryd teen Japan verloor het nie. Moet nooit die ABs sommer afskryf nie
Porrie not only was that a great Chatsworth accent, but your Nick Mallet is flawless !
Mannie is a confidence kicker, give him the easy ones first and hel ease into the others - great accents manne! kak funny
Hyt gewerk soos n kind in n apple shop.. Nonstop. No lunch break 😂
Luister.. ek's a soliede Soutp*el maar ek love julle ouens (nie so baie soos PSDT - se maar net). Keep 'em coming Chommas!
Ek is so opgewonde gewees oor die episode, dat ek amper bedank het en die video op my kakhuis gaan kyk
Bwahahahaha ! Ek was by UCT en wat jy se is 100% akkuraat.. Mooi Man!
Iemand soos naas botha , Frans steyn, andre joubert, iemand moet dit kan doen. Jou skopper moet ten minste punte op die bord sit eerste, en elke kans wat gestêl word vir skepskoppe, en vêr penalty skoppe.
Ons het wel a skopper nodig. My vrees is nogsteeds maanie.
NAH YA'LL ARE MAD FUNNY😂😂😂😂😂
So so funny!!! Needed a good laugh 😂 😂
Argentina played like a tier 3 team. Embarrassing performance.
Legendary!😂😂😂😂 fok boetie.
Howzit howzit. Die Bokke is lekker aan die brand. Ek Moët eerlijk wees, very excited about how Die “all” “blacks” en die mullet Aussies wat pakslae kry.
Jul vergeet van die beste game van die naweek wales vs Fiji...dit was een befokte game gewees...
Daai was n oom aan getrek soos n haan😂😂
Lekker boyssss🎉
Damian Ddddddalllleeeende😂
Myself pap gelag
Give Scotland guys a few baskets. They kept dropping and nocking the ball.
Lekker om vir Porrie terug te het l😂😂😂
Pieter Stef Du Toit = PTSD
Kak snaaks boys. Propvol kwinkslae! 😂😂😂
take the pressure off , well said
Hennies se pizzas is fokken lekka
Hilarious
Stem saam oor Manie!
Almal wat se Manie moet huistoe. . . . Biggar en Ramos het 2 skoppe gemiss. . moet hulle ook huistoe gaan? Ons het genoeg diepte om pale toe teskop op die veld
Beste opsomming. Lol.
Ek warm koud, warm koud ook graag, ribbetjie buur, ribbetjie buur, ribbetjie buur.
As jy kan Tokyo drift, dan is parallel parking peanuts - Radioraps
Sien julle daar!!!!
😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
N hennies in die kaap sal kwaai wees🥷🏽🫡
😂❤
Die no look skop ding kom van Ronaldinho af in Barcelona se tyd...dis baie bekend. FYI, vir die wat Football kyk nie sokker nie. LOL
kind in n Apple fabriek...eks dood!!! Lol
🤣🤣🤣🤣
Naas!!!!!@
ma se !@#$
🤣👏⚡🇿🇦⚡
Moenie vergeet hoe die ABs vir SA pak gegee het voor die laaste RWC en hoe die Bokke ook hulle eerste wedstryd teen Japan verloor het nie.
Moet nooit die ABs sommer afskryf nie
And we left Elton at home
🐓🐓🐓🐓
Esterhuizen is beter as Damian Ellende
Eks bly ek luister nie die Audio version van die nie ek sou dink jy praat met 20 mense dit het my opgefok 😂😂
Stem saam oor die Engelse😂😂😂😂
Nie n enkele checkers joke nie
Ook gewonder...
Wanneer kom Hennie's Bellville toe?
Wat is julle suberbru pool tag?
You were wrong bro France won.
Excuse the punt
Fok boetie😂
Watse fokken handsakke dra julle nou
Kannie glo jy sê daar is kak in die Bybel geskryf. Laaste keer dat ek na jou luister.
Dude, jy is so ver uit met jou voorspelling......
MSP
Ramos was the best flyhalf, Mannie kannie skop nie, Jannie Ford De Beer was awesome vir Engeland
Raak ontslae van die ou hoedjie.
Dankie manne 😂. Maak daar nou ń Hennie's oop in Harties of wat??
🤣