Wie is Jesus? [7 Julie 2024]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 4. 09. 2024
  • Ons nooi jou na ons #EkerkLewendig #Preek Sondag oggend om 9:00. Ons vra tydens hierdie kuier rondom God se Woord wie Jesus is. Sien jou aanlyn.

Komentáře • 16

  • @philippusretief3762
    @philippusretief3762 Před měsícem +1

    Dankie prof Stephan . Ek leer baie . Dit gaan gemoed toe . Dis broos .

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 Před měsícem +2

    Baie dankie S vir jou inset in hierdie saak wat die Heilige Gees aan ons openbaar,dat Vader,Seun en Heilige Gees EEN is. Seèn vir jou Amen 🙏 🙌 👏

  • @lizzienel4697
    @lizzienel4697 Před měsícem +1

    Baie dankie.

  • @kobusmyburgh7906
    @kobusmyburgh7906 Před 2 měsíci +2

    Dankie Stephan...Jesus is die weg die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader behalwe deur Jesus nie.....Dankie ook vir jou mooi verduideliking....Kom met alles na Jesus....en so word God geëer en verheerlik....

  • @LouisavdRietVanDerRiet-ix3oz
    @LouisavdRietVanDerRiet-ix3oz Před 2 měsíci +2

    Dankie dominee vir die wonderlike diens vanoggend. Groete uit Pretoria. 🌺🙏

  • @gugivisser697
    @gugivisser697 Před měsícem

    Sjoe ‘n weer en weer luister . Dankie Stephan 🌿

  • @patriciaspamer6098
    @patriciaspamer6098 Před 2 měsíci +2

    Baie dankie. Geseënde week.

  • @yvonnevandermerwe6083
    @yvonnevandermerwe6083 Před měsícem

    Baie Dankie prof Stephan.

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 Před 2 měsíci +1

    Stephan Baie dankie, vanoggend het jy ons so mooi geleer. Dankie jy deel soveel kennis met ons
    Kan nie wag vir Euni om weer te begin nie..

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 Před 2 měsíci +3

    Dankie Stephan wees geseend

  • @louisevandenheever2768
    @louisevandenheever2768 Před 2 měsíci +1

    "...sonde het op aarde 'n Godsverduistering veroorsaak..." Hoe treffend hierdie vergelyking! Baie dankie vir hierdie lering. Vrede. 🕊🙏🏻

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Před 2 měsíci +1

    Dankie vir hierdie insiggewende boodskap.

  • @siebertmarais3838
    @siebertmarais3838 Před 2 měsíci +1

    Baie baie dankie.Boodskap baie inspirerend.

  • @thefarmboys1155
    @thefarmboys1155 Před měsícem +1

    Mis sommer weer vandag my Pa (Willie Peacock) as ek Oom se video kyk, hy het elke dag na Oom gekyk/luister en vir my geshare x
    Seën vir Oom ❤
    Groete Isabel xoxo

  • @1vanstraten408
    @1vanstraten408 Před 2 měsíci

    Baie dankie Stephan(Prof.)vir lering oor Jesus Deur jou lering (getuienis) bemoedig versterk jy ons gewone lidmate van die NG kerk wat nie kan praat soos jy teen die valse lering van die senode Hierdie dinge wat nou in volle sterkte in die kerk ontstaan herinner my aan alles wat Paulus in die heidense wêreld moes belewe het Baie dankie Ryke seën

  • @childofgod1226
    @childofgod1226 Před 2 měsíci +1

    Dankie vir die verduideliking, Stefan. Bid ons tot God of tot Jesus? Ek is geleer om tot Jesus te bid, maar na ‘n ervaring wat ek gehad het (in die gees), bid ek tot God in die naam van Jesus. Dit klink of ons tot albei kan bid?