Ken en beleef God se jongste nuus, ken sy nuutste weerberig! [21 Aug 2022]

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • Ons kuier saam Sondag oggend om 9:00 rondom God se Woord. Tydens hierdie Ekerk Lewendig Preek staan ons stil met die tema: "Ken en beleef God se jongste nuus, ken sy nuutste weerberig!" Sien ons jou daar?

Komentáře • 11

  • @alidavanbuuren7031
    @alidavanbuuren7031 Před rokem

    Dankie JesusVir die nuusleser wat hierdie Goeienuus goeie nuus en weervoorspelling 'gelees: het.Ek het dit mooi geluistet. ❤

  • @annemarieputter2221
    @annemarieputter2221 Před 2 lety

    Dankie Jesus .. dat ek kosbaar vr U.

  • @estelleloubser3283
    @estelleloubser3283 Před 2 lety

    Dankie! Dit is 'n wonderlike boodskap

  • @ronelsteenkamp8716
    @ronelsteenkamp8716 Před 2 lety

    Dankie. Dit was n blessing

  • @petrobowen8111
    @petrobowen8111 Před 2 lety

    Dankie Here dat U my Pappa is, Amen 🙏

  • @adolfmeissenheimer3854

    Dankie vir hierdie goei nuus Stephan 🙌

  • @lynetteventer9584
    @lynetteventer9584 Před 2 lety

    Dankie Stephan bemoedigende boodskap🙏

  • @lidavisser7455
    @lidavisser7455 Před 2 lety

    Amen en Amen
    Dankie Prof Stephan wat n amazing boodskap. Seengroete

  • @hesterluus1204
    @hesterluus1204 Před 2 lety +1

    Dankie Stephan vir hierdie treffende boodskap. Seen vir jou.

  • @murielvanwyk6337
    @murielvanwyk6337 Před 2 lety

    Dankie Stephan, altyd n seen om Sy Woord te hoor soos jy gelei is om dit uit te le. Seen en groete uit Nieu Seeland.