Raak bewus van die Koning aan Sy tafel

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 10. 09. 2024
  • Word bewus van die teenwoordigheid van God in jou lewe. Die teenwoordigheid van die Koning het Abraham geloof gegee om te kan wag vir sy kind. So het Jakob, Dawid wn Paulus aangehou glo deur bewus te word van die God se teenwoordigheid #afrikaans #stilfontein #teenwoordigheid #Hebrews11:8 #Genesis31:3 #2Corinthians12:7 #2Chroniclse1:7 #Genesis39:1

Komentáře • 5

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před měsícem

    Baie dankie vir die preek hier gelaai, waardeer dit baie.

  • @lucasstieler633
    @lucasstieler633 Před měsícem

    Ai ai. My vriende in Christus.

    • @lucasstieler633
      @lucasstieler633 Před měsícem

      Ek was deel van u gemeente. Maar het na methodiste gegaan omdat die kerk Nader was

    • @lucasstieler633
      @lucasstieler633 Před měsícem

      Maar my moeder Dr. Sienie Stieler... bly nou naby u kerk

    • @lucasstieler633
      @lucasstieler633 Před měsícem

      So ons sal verseker u binnekort sien. Net om weer die Vader Kan Dien.