Arendsnes Gemeente
Arendsnes Gemeente
  • 188
  • 20 920
Pastoor Lohenn V.D Berg | Leer om nee dankie te sê aan die Koning se tafel | 11Aug 2024
Sukkel jy met vrees? Vrees Kom nie van God af nie, moenie dat vrees jou lewe en besluite beheer nie. Nee dankie vrees gaan my nie beheer nie. #afrikaans #stilfontein #preek #2samuel #vrees #needankie
zhlédnutí: 45

Video

Pastoor Lohenn V.D Berg | Die Koning openbaar Homself aan Sy tafel | 5 Aug 2024
zhlédnutí 54Před dnem
God openbaar Homself aan aan jou in Sy teenwoordigheid, Jy ontdek sy wil vir jou lewe in Sy teenwoordigheid #afrikaans #stilfontein #preek #2samuel
Vind jou rus aan die Koning se tafel | 28.07.24 | Pastoor Lohenn V.D Berg.
zhlédnutí 67Před 14 dny
Toe Mefiboset, die seun van Jonatan, die seun van Saul, by Dawid inkom, het hy op sy aangesig geval en hom neergebuig. Bou jou vertroue en hoop op die Koning en jy sal rus kry. #afrikaans #stilfontein #2sameul9:6 #preek #vindjourus #afrikaansepreek
Raak bewus van die Koning aan Sy tafel
zhlédnutí 81Před 21 dnem
Word bewus van die teenwoordigheid van God in jou lewe. Die teenwoordigheid van die Koning het Abraham geloof gegee om te kan wag vir sy kind. So het Jakob, Dawid wn Paulus aangehou glo deur bewus te word van die God se teenwoordigheid #afrikaans #stilfontein #teenwoordigheid #Hebrews11:8 #Genesis31:3 #2Corinthians12:7 #2Chroniclse1:7 #Genesis39:1
Verandering vind plaas aan die Koning se tafel
zhlédnutí 85Před měsícem
Almal wat tyd met God spandeer verander. Verandering vind plaas waneer jy tyd met God spandeer en aan sy tafel sit #afrikaans #stilfontein #preek #mephibosheth #Mefibóset
Wees dankbaar aan die Koning se tafel
zhlédnutí 127Před 2 měsíci
Se vir God dankie vir die guns wat op jou lewe is #stilfontein #afrikaans #preek #dankbaar
2024 'n Jaar aan die Koning se tafel
zhlédnutí 82Před 2 měsíci
"n Jaar aan die Koning se tafel. Wat gebeur waneer ons tyd uit sit om aan die tafel van ons Koning te sit #stilfontein #kingjesus #table #afrikaans #2024
Vind jou krag aan die Koning se tafel
zhlédnutí 60Před 2 měsíci
Vind jou krag aan die Koning se tafel
Hoe beleef ek die vrede van die Koning
zhlédnutí 100Před 3 měsíci
Hoe beleef ek die vrede van die Koning
Hemelvaart 2024
zhlédnutí 48Před 3 měsíci
Hemelvaart 2024
Vertroue begin aan die Koning se tafel 2024
zhlédnutí 92Před 4 měsíci
Vertroue begin aan die Koning se tafel 2024
Die Gebeurtenis wat die wêreld verander het
zhlédnutí 53Před 4 měsíci
Die Gebeurtenis wat die wêreld verander het
Aan die Koning se tafel word alles nuut
zhlédnutí 78Před 4 měsíci
Aan die Koning se tafel word alles nuut
Luister aan God se tafel
zhlédnutí 59Před 5 měsíci
Luister aan God se tafel
Luister na die Koning
zhlédnutí 73Před 5 měsíci
Luister na die Koning
Die guns van die Koning
zhlédnutí 52Před 5 měsíci
Die guns van die Koning
Aan die Koning se tafel ontvang ons beloftes
zhlédnutí 83Před 5 měsíci
Aan die Koning se tafel ontvang ons beloftes
Aan die Koning se tafel moet ons leer om te luister
zhlédnutí 83Před 6 měsíci
Aan die Koning se tafel moet ons leer om te luister
Om aan die Koning se tafel te sit moet ek leer om te ontvang
zhlédnutí 99Před 6 měsíci
Om aan die Koning se tafel te sit moet ek leer om te ontvang
Hulle was aan die Koning se tafel
zhlédnutí 92Před 7 měsíci
Hulle was aan die Koning se tafel
'n Jaar aan die Koning se tafel
zhlédnutí 115Před 7 měsíci
'n Jaar aan die Koning se tafel
Die rus van die Koning
zhlédnutí 86Před 8 měsíci
Die rus van die Koning
Die Koning van die nagmaal
zhlédnutí 73Před 8 měsíci
Die Koning van die nagmaal
Volgens die Koning
zhlédnutí 88Před 8 měsíci
Volgens die Koning
Lanique Lubbe Nothing Else
zhlédnutí 1,1KPřed 9 měsíci
Lanique Lubbe Nothing Else
Die stem in die Koninkryk2023
zhlédnutí 140Před 9 měsíci
Die stem in die Koninkryk2023
Beginsel van dankbaarheid 2023
zhlédnutí 145Před 9 měsíci
Beginsel van dankbaarheid 2023
Die moontlikheid van die kroon
zhlédnutí 79Před 10 měsíci
Die moontlikheid van die kroon
Die moontlikheid van die kroon
zhlédnutí 24Před 10 měsíci
Die moontlikheid van die kroon

Komentáře

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 3 dny

    Baie dankie vir die video hier gelaai, waardeer dit baie.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 12 dny

    Wat is die boek van Derek Prince se naam, asseblief.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 18 dny

    Baie dankie vir die video hier gelaai, waardeer dit baie

  • @lucasstieler633
    @lucasstieler633 Před 24 dny

    Ai ai. My vriende in Christus.

    • @lucasstieler633
      @lucasstieler633 Před 24 dny

      Ek was deel van u gemeente. Maar het na methodiste gegaan omdat die kerk Nader was

    • @lucasstieler633
      @lucasstieler633 Před 24 dny

      Maar my moeder Dr. Sienie Stieler... bly nou naby u kerk

    • @lucasstieler633
      @lucasstieler633 Před 24 dny

      So ons sal verseker u binnekort sien. Net om weer die Vader Kan Dien.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 25 dny

    Baie dankie vir die preek hier gelaai, waardeer dit baie.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před měsícem

    Baie dankie vir die preek hier gelaai. Waardeer dit baie.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před měsícem

    Baie dankie vir die preek hier op CZcams, waardeer dit baie.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 2 měsíci

    Baie dankie vir die preek hier gelaai.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 2 měsíci

    Baie dankie vir die preek hier gelaai.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 2 měsíci

    Baie dankie vir die preek hier gelaai, waardeer dit baie.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 3 měsíci

    Baie dankie vir die preek, waardeer dit baie.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 3 měsíci

    Baie dankie vir die preek, waardeer dit baie.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 4 měsíci

    Baie dankie vir die preek hier gelaai, waardeer dit baie.

  • @ShanyavanRensburg-zt7go
    @ShanyavanRensburg-zt7go Před 8 měsíci

    😍😍😍 so good!!👏🏼

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 8 měsíci

    Baie dankie vir die preek hier gelaai, waardeer dit baie.

  • @user-wt7db3zs1o
    @user-wt7db3zs1o Před 9 měsíci

    Que ermosa cancion bendiciones a todos

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 9 měsíci

    Hoop die preek van Sondag word ook hier op CZcams gelaai.

  • @innocentiamathapelo4658
    @innocentiamathapelo4658 Před 9 měsíci

    Wow, Lala you sound so amazing ❤. 👏

  • @carlabrits7630
    @carlabrits7630 Před 9 měsíci

    Jy sing SO mooi!!! Gaan jou volgende jaar mis wanneer jy universiteit toe gaan.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před rokem

    Het verlede week se preek gemis oor die briewe, was nie hier gelaai nie 😥

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před rokem

    Baie dankie vir die boodskap hier gelaai

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před rokem

    Baie dankie vir die preek hier gelaai, waardeer dit baie

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před rokem

    Baie dankie vir die boodskap hier gelaai

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před rokem

    Baie dankie vir die boodskap hier gelaai, waardeer dit baie - Lees die Woord: Spreuke 4:20-22, Jos 1:7-8 - Belei die Woord: 1 Kor 2:13, 2 Kor 4:13, Jos 1:8 - Glo die Woord: Hebr 4:2, Joh 4:50, 2 Kor 4:13 - Doen die Woord: Rom 2:13, Jak 1:22, Matt 7:24 DIE WOORD IS: - Die Skepper se instruksieboek aan Sy skepping - Verhaal van oorsprong - waar die mens vandaan kom - Wette vir morele en politieke stabiliteit - Bybel gee voorskrifte van aanbidding - Bybel gee beginsels vir finansiële voorspoed -Bybel gee riglyne vir gesonde verhoudings Bybel bestaan uit: - Beloftes - Waarskuwings - Opdragte - Verhale

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před rokem

    Baie dankie vir die boodskap hier gelaai. Snaaks genoeg, die week het ek dieselfde gedagte gehad...laat n app die Bybel vir my lees terwyl ek in die huis werk, hekel of wat ook al. So hou ek ook om te hoor wat om my aangaan en is nie gaande oor headphones nie. Wel, my dogter het haar een airpod verloor en nou het ek die oorblywende een en luister so na die Bybel. Die Bybel is nie nou net beperk tot stiltetyd nie, maar ek kan luister al is ek besig en soos ek iemand al hoor sê het; hy is al jare getroud en kan nie een maaltyd behoorlik onthou nie, maar was dit nie vir al daai borde kos nie, was hy al morsdood en dieselfde met die Bybel, al dink ons ons onthou niks, dit voed ons en as ons een moet bemoedig, is die Heilige Gees getrou om daai Woord in jou gees op te bring en onthou jy dit tog. Ons moet ook onthou, as jy n verhouding het, getroud of vriendskap, hoe sal so verhouding hou as mens nooit met mekaar praat nie, dieselfde met God, hoe moet n mens in jou geloof versterk raak en naby aan God lewe as mens net soms bid en Bybel lees. Nogmaals baie dankie vir die boodskap hier gelaai, waardeer dit baie.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před rokem

    Baie dankie vir die boodskap gelaai op CZcams.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před rokem

    Baie dankie vir die boodskap hier gelaai.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před rokem

    Baie baie dankie vir die boodskap wat hier gelaai is

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 2 lety

    Baie dankie vir die boodskap.

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 2 lety

    So dankbaar vir die preke, baie dankie

  • @amandahorne9412
    @amandahorne9412 Před 2 lety

    Pragtig vriendin mag God jou seën in alles wat jy doen. Baie lief vir jou🙌

  • @suzettenel271
    @suzettenel271 Před 2 lety

    Agge nee, so hartseer om te hoor dat die preke nie meer op CZcams beskikbaar gaan wees nie. Sit ver oor die water en het dit so geniet om na hierdie afrikaanse preke te luister. Gaan dit baie mis 😭

  • @iandsnel
    @iandsnel Před 2 lety

    My geliefde Pastoor. Uitstekende boodskap soos altyd. Ons is so geseend om na jou boodskappe te kan luister aan die anderkant van die wereld. Dankie dat julle dit moontlik maak!

  • @christinacrous8411
    @christinacrous8411 Před 2 lety

    Wonderlik! Baie dankie Pastoor... Die preek is awesome!

  • @joeywesterman9384
    @joeywesterman9384 Před 2 lety

    Dankie vir woord

  • @tanyapotgieter5864
    @tanyapotgieter5864 Před 2 lety

    Fantastiese preek Pastoor! Dankie

  • @christinacrous8411
    @christinacrous8411 Před 3 lety

    Amen en Amen... So n Groot Waarheid, baie dankie... Pastoor

  • @mariecoetzee495
    @mariecoetzee495 Před 3 lety

    Amen, Amen en Amen, dankie vir hierdie boodskap, dit word so opreg waardeer, God Bless 🙌

  • @bettieswanepoel1374
    @bettieswanepoel1374 Před 3 lety

    Amen dit is n waar woord!

  • @dandreminnie5607
    @dandreminnie5607 Před 3 lety

    Dankie

  • @joeyjooste9561
    @joeyjooste9561 Před 3 lety

    Pragtig moeder se mooiste blom

  • @bettieswanepoel1374
    @bettieswanepoel1374 Před 3 lety

    Dankie vir God se groot genade!

  • @christinacrous8411
    @christinacrous8411 Před 3 lety

    Amen... Baie dankie so so kosbaar

  • @anettegreeff8249
    @anettegreeff8249 Před 4 lety

    Amen