Bestuur en weeg jou kudde vanaf jou slimfoon met iLivestock

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 8. 03. 2020
  • iLivestock is ’n sagtewareprogram vir die bestuur van lewende hawe wat jou volle beheer oor die bestuur van jou kudde bied, in die vorm van ’n toepassing op jou slimfoon. Stefan en Yolandi Erasmus wat boer op die plaas Beskuitfontein net buite Middelburg in die Oos-Kaap vertel meer oor die verskil wat die toepassing in hul boerdery maak.

Komentáře • 1