LandbouTV
LandbouTV
  • 2 016
  • 1 631 374
Sussex-bul met goeie teelwaardes behaal R145 000 op ProGen-veiling
Só het die bieëry verloop op lot 5, die bul wat die hoogste prys by die veiling behaal het. Video: Koepel Fotografie
Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
zhlédnutí: 85

Video

KYK | Hy werk so lekker, want hy ry so lekker
zhlédnutí 156Před 9 hodinami
Die Kubota M7040 is die beste van Japannese vakmanskap en ingenieurswese verpak in ’n kompakte, kragtige, gerieflike trekker. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
KYK | Dié studente bevorder beesrasse
zhlédnutí 51Před 12 hodinami
In Brasilië dra landbou sowat 7-8% by tot die land se gemiddelde bruto binnelandse produk. Daarom is die opleiding van die volgende generasie boere, landboukundiges, veeartse en agronome van groot belang en hierin speel ’n landbou-universiteit in die hartland van die beesbedryf ’n prominente rol. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter t...
Verbeter teelsukses deur bronstigheid-intensiteit na te spoor met Estrotect
zhlédnutí 39Před 12 hodinami
Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
Só dek, doseer of ent jy 15 ooie op 'n slag
zhlédnutí 194Před 21 hodinou
’n Boerdery met sowat 10 000 skape benodig iets meer besonders as ’n standaard drukgang. ’n Grootmaatskaaphanteerder van ProWay, ’n Australiese vervaardiger wat die patentregte daarvoor besit, word gebruik om te doseer of in te ent. Die hanteerder is skuifbaar en kan 15 ooie op ’n slag van die grond af lig. Van 2 000 tot 5 000 skape, en selfs meer as daar meer hande is, kan só per dag hanteer w...
BOEREPLANNE Wenner_Pieter du Toit - LandbouTV
zhlédnutí 194Před dnem
Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
Lamb Champs Pretoria - LandbouTV
zhlédnutí 60Před dnem
Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
NAMPO Kaap Launch - LandbouTV
zhlédnutí 73Před dnem
Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
Senepol-rekordprys twee keer verbeter
zhlédnutí 171Před dnem
Die Senepol-beesras se rekordprys van R150 000 vir ’n bul in 2023 is twee keer verbeter op Saterdag 24 Augustus 2024 op die genootskap se nasionale veiling in Excelsior. Johan Norval gesels met Basil Butler, een van die telers, en Boetie Hattingh, president van Senepol SA. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Ins...
KYK | Pannar staan boer by ná hael, droogte
zhlédnutí 224Před dnem
Die afgelope seisoen was vir Stompie Olivier van Ventersdorp die moeilikste een nóg in die nege jaar wat hy saaiboerdery beoefen, maar hy gee geensins moed op nie. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
KYK | SA boer: Dít doen Brasiliane anders
zhlédnutí 98Před dnem
Telers van Seboe-beeste kom jaarliks byeen in Uberaba, Brasilië, om die beste teelmateriaal wat dié land bied op die ExpoGenética te sien. Een van die besoekers aan die skou is die bekende Suid-Afrikaanse Brahmaan-boer Jan Serfontein. Hy deel sy indrukke met Landbouweekblad. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | I...
Die ryke geskiedenis van Willemsrivier
zhlédnutí 388Před 14 dny
Arend Kotzé, die sewende geslag van die Kotzé-familie wat op die plaas Willemsrivier in die Nieuwoudtville-distrik boer, vertel Alani Janeke van Landbouweekblad meer oor die ryke geskiedenis van dié plaas. Willemsrivier is ’n werkende plaas met gastehuise wat verblyf aan 40 mense kan verskaf. Dit is veral ’n gewilde bestemming in die blommeseisoen. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook...
Frontier Bonsmaras spog met 19 jaar se 100%-bulverkope
zhlédnutí 172Před 14 dny
Die 19de jaarlikse Frontier Bonsmaras-veiling is op 21 Augustus vanjaar aangebied, waar die ongelooflike 100%-verkope van bulle vir die 19de agtereenvolgende jaar gehandhaaf is. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
Markte soos Saoedi-Arabië én China nodig vir SA vleisuitvoerders
zhlédnutí 50Před 14 dny
Daar is tans groot klem op uitvoer omdat die plaaslike produsente onder groot prysdruk verkeer, het Dewald Olivier, hoofbestuurder van die Red Meat Industry Services (RMIS) gesê op die Wagyu-konferensie wat op Maselspoort naby Bloemfontein gehou is. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram lan...
Sitrusbedryf oorgehaal om plae te pak wat bedryf miljoene kan kos
zhlédnutí 105Před 14 dny
Wetenskaplikes en produsente in die sitrusbedryf maak aansienlike vordering in die teenmaatreëls vir ernstige bestaande asook toekomstige bedreigings vir die volhoubaarheid van die bykans R30 miljard per jaar se waardeketting. Landbou.com het tydens die CRI se 12de Sitrusnavorsingsimposium met die instituut se uitvoerende beampte, dr. Vaughan Hattingh, en sy voorsitter, Piet Smit, gesels om te ...
Skoolseun spog met duurste ram op nasionale Merino-Landskaap-veiling
zhlédnutí 206Před 14 dny
Skoolseun spog met duurste ram op nasionale Merino-Landskaap-veiling
KYK | Honde help om valskodlingmot uit te snuffel
zhlédnutí 388Před 14 dny
KYK | Honde help om valskodlingmot uit te snuffel
Dis weer tyd vir Hartenbos-ekspo!
zhlédnutí 243Před 14 dny
Dis weer tyd vir Hartenbos-ekspo!
Bobaas-bulle behaal toppryse op Memel-Bovelders se veiling
zhlédnutí 307Před 21 dnem
Bobaas-bulle behaal toppryse op Memel-Bovelders se veiling
2. Bakkie Vir n Boer _ Nissan Navara Pro 4 X Draft 1
zhlédnutí 43Před 21 dnem
2. Bakkie Vir n Boer _ Nissan Navara Pro 4 X Draft 1
3. Bakkie Vir n Boer _ Isuzu D-Max 4x4 Final v1.1
zhlédnutí 60Před 21 dnem
3. Bakkie Vir n Boer _ Isuzu D-Max 4x4 Final v1.1
6. Bakkie Vir n Boer _ Ford Wildtrak V6 Final v1.1
zhlédnutí 57Před 21 dnem
6. Bakkie Vir n Boer _ Ford Wildtrak V6 Final v1.1
4. Bakkie Vir n Boer _ GWM P-Series Final v1.2
zhlédnutí 59Před 21 dnem
4. Bakkie Vir n Boer _ GWM P-Series Final v1.2
1. Bakkie Vir n Boer _ Toyota 2.4 Hilux Final v1.2
zhlédnutí 68Před 21 dnem
1. Bakkie Vir n Boer _ Toyota 2.4 Hilux Final v1.2
5. Bakkie Vir n Boer _ Toyota 2.8 Hilux GR Final v1.1
zhlédnutí 44Před 21 dnem
5. Bakkie Vir n Boer _ Toyota 2.8 Hilux GR Final v1.1
KYK | In die koelte van ’n kokerboom . . .
zhlédnutí 98Před 21 dnem
KYK | In die koelte van ’n kokerboom . . .
Die jaarlikse Rensgrow Beefmaster-bulveiling op Guy Rensburg se plaas Koksley in die Komga-distrik.
zhlédnutí 232Před 21 dnem
Die jaarlikse Rensgrow Beefmaster-bulveiling op Guy Rensburg se plaas Koksley in die Komga-distrik.
KYK | Twee SA rekords spat op Brangus-veiling
zhlédnutí 329Před 28 dny
KYK | Twee SA rekords spat op Brangus-veiling
KYK | Bek-en-klouseer: Vinnige reaksiespan sal rompslomp uitskakel
zhlédnutí 81Před 28 dny
KYK | Bek-en-klouseer: Vinnige reaksiespan sal rompslomp uitskakel
KYK | Leatherman se Skeletool sny skerper
zhlédnutí 161Před měsícem
KYK | Leatherman se Skeletool sny skerper

Komentáře

  • @true5188
    @true5188 Před 9 dny

    Ja eintlik net n een man boerdery . Daar is baie arbeiders met daai toerusting .

  • @RuralLife5
    @RuralLife5 Před 11 dny

    Hello 👋👋👋❤❤❤❤

  • @true5188
    @true5188 Před 15 dny

    Goed en wel maar hoekom is daar nie advertensies op tv kanale plaaslik om verkope aan te wakker nie . Sien niks op openview tv nie . Wat se waarde kry boere daaruit om die Rpo se salarissse te betaal maar die boer se inkomste het met 30% gedaal wat tot verlies en bankrotskappe lei. . PRAAT IS MAKLIK .....KLINK SOIS DIE ANC REGERING

  • @jo-anneyork7047
    @jo-anneyork7047 Před 23 dny

    Yebo

  • @hannesviljoen641
    @hannesviljoen641 Před 25 dny

    Pragtige wêreld. Baie dankie vir die video.

  • @user-qm1xh1be7u
    @user-qm1xh1be7u Před 27 dny

    Maak net daai krip se lek reg water is skaars 😢

  • @AlaniJaneke
    @AlaniJaneke Před měsícem

    Let wel: Callie van Zyl, die ondervoorsitter van die Loeriesfontein-boerevereniging, se naam is verkeerdelik met 'n K aangedui in die video. Ons vra om verskoning vir dié fout.

    • @andredewaal7714
      @andredewaal7714 Před měsícem

      Ag fok marelise, ek kry sommer n onnodige gat kramp dat jy dit opgemerk het en ek nie eerste is....WDF

  • @true5188
    @true5188 Před měsícem

    Vee boerdery is nou in n groot gemors . Nie winsgewend om daarmee boer nie.

  • @lm_b5080
    @lm_b5080 Před měsícem

    trots SA! welgedaan

  • @kgosidintwe
    @kgosidintwe Před měsícem

    they stole the land from south africans. go back to europa

  • @letsworksimple
    @letsworksimple Před měsícem

    waar staan sake met Vrede melkery plaas en Estina?

  • @Maria63756
    @Maria63756 Před měsícem

    ❤❤❤beautiful

  • @aprilsmith3683
    @aprilsmith3683 Před měsícem

    🇿🇦

  • @johanvandermerwe4620
    @johanvandermerwe4620 Před měsícem

    Ons het genoeg water maar lyk of meeste damme gate in het Na die reens is daar steeds damme wat nie vol is nie Hoekom want water loop see toe Swak beplanning

  • @user-rw2zz8tu6s
    @user-rw2zz8tu6s Před měsícem

    Jammer die anc weet nie van meer damme. Dankie vir die ou regering vir die die damme wat hulle gebou het. Kom die droogte is dit weer groot hoera!!

  • @whiteybester9160
    @whiteybester9160 Před měsícem

    Amazing. ❤

  • @valsables5299
    @valsables5299 Před měsícem

    WAAR GAAN DAAI WATER NOU HEEN ? SEE TOE ? MOER TOE.

  • @yvonnewills927
    @yvonnewills927 Před měsícem

    😢So so sorry

  • @VioletFrost23
    @VioletFrost23 Před měsícem

    Commenting

  • @jancovanderwesthuizen8070

    'n Splinternuwe bakkie ry altyd lekker. Kom ons kyk hoe lyk hy na 300,000km

  • @thermozone1664
    @thermozone1664 Před měsícem

    Heartbreaking❤‍🩹

  • @casperkruger2889
    @casperkruger2889 Před 2 měsíci

    Het jy dalk hulle tel no

  • @EugeneHenningse
    @EugeneHenningse Před 2 měsíci

    Ek sal graag gesels jongboer wat dinsdag oggend rsg onderhoud gepraat het kontak my asb

  • @wynandkershoff6250
    @wynandkershoff6250 Před 2 měsíci

    Hallo dr Eben.

  • @user-mkru
    @user-mkru Před 3 měsíci

    Die belangrikste vraag...WAT KOS DIT?

  • @jacquesrousseau5472
    @jacquesrousseau5472 Před 3 měsíci

    Very Sad.God please help these Farmers.Amen❤

  • @georgeadams1955
    @georgeadams1955 Před 3 měsíci

    Daardie veiligheidsreling moet dringend verf kry.

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc Před 3 měsíci

    Hartverskeurend!!😢😢😢

  • @altonapril-gg9rj
    @altonapril-gg9rj Před 3 měsíci

    😭😭😭😭😭😭😭

  • @user-wl6kg1rh2g
    @user-wl6kg1rh2g Před 3 měsíci

    This is devastated thinking about the farmers praying for them

  • @cathybrits6926
    @cathybrits6926 Před 3 měsíci

    my hart breuk vir elke hoender wat verlore is, asook die geld betrokke, ons God laat natuur wrede draaie met ons loop, weet net Hy weet wat Hy doen, en elke gebeurtenis het ñ doel, al sien ons dit nie nou raak nie, maar wel een dag wanneer gaan terug kyk. God met jul in hierdie massa verliese

  • @user-mg5ou5fi4l
    @user-mg5ou5fi4l Před 3 měsíci

    Our late father Desmond Tutu said to the ANC GAVEMENT that the ANC GAVEMENT are disgrace to south Africans and South Africa because they don't care about South Africans and they are VERY corrupt steeling from poor south Africans ANC GAVEMENT will fall

  • @janrabie1890
    @janrabie1890 Před 3 měsíci

    ZANU PF is still governing in Zimbabwe.

    • @sphesihlemashiane4519
      @sphesihlemashiane4519 Před 3 měsíci

      Zimbabwe is not a democracy it is a military regime, there is no free and fair elections.

  • @saamstaan6540
    @saamstaan6540 Před 3 měsíci

    Dit is die einde van SA,want die anti chris gaan hom nogsteeds regeer.

  • @gerhardbotha7336
    @gerhardbotha7336 Před 3 měsíci

    Moet nie die vermoë van kiesers onderskat om die verkeerde besluite aan te hou neem nie. Die ANC gaan lank vat om te ontbind.

  • @KristelViljoen
    @KristelViljoen Před 3 měsíci

    Very true.

  • @faanbothma2962
    @faanbothma2962 Před 3 měsíci

    Piet kroukap - wat 'n fokken idi-oot

  • @henniestander7542
    @henniestander7542 Před 3 měsíci

    Thank you

  • @user-wn1px3hi8w
    @user-wn1px3hi8w Před 3 měsíci

    Piet se gat!!!

  • @user-kl7fb7zc9p
    @user-kl7fb7zc9p Před 3 měsíci

    Amen that our aim for years to get rid of ANC black apartheid in reverse government

  • @ed9041
    @ed9041 Před 3 měsíci

    Ag ou Piet... stating the obvious!

  • @rupertmarx4750
    @rupertmarx4750 Před 3 měsíci

    As jy Kopdoek glo, verdien jy wat na jou kant kom. Hy self was ń groot ANC boetie.

  • @AlaniJaneke
    @AlaniJaneke Před 3 měsíci

    Korreksie, dis die S7800 stroper wat in die video gewys word, nie die S780 nie.

  • @tsidisibuyi5263
    @tsidisibuyi5263 Před 3 měsíci

    Pitty the sound on some of these videos are so bad. Especially the 4x4 course video.

  • @user-ep4qo7ij4v
    @user-ep4qo7ij4v Před 3 měsíci

    Ek Gaan him beslus Bak ❤

  • @jandijkv5692
    @jandijkv5692 Před 3 měsíci

    RUTH 1 16Maar Ruth antwoordde: "Vraag me alsjeblieft niet om je in de steek te laten. Want waar jij heen gaat, zal ik heen gaan. En waar jij zal slapen, zal ik slapen. Jouw volk is mijn volk en jouw God is mijn God.

  • @user-co6nr4ko8x
    @user-co6nr4ko8x Před 4 měsíci

    Klink fantasies...share julle foe designs vir ons Namibiers... Sal great wees...thanks...

  • @bernadettelebereki9951
    @bernadettelebereki9951 Před 4 měsíci

    Ek soek ook Dai hok wat getrek word die prys ook ek is i'n Namibia groot asb!?

  • @andredejager484
    @andredejager484 Před 4 měsíci

    How much does a system like this cost per head ?

  • @peetschabort1080
    @peetschabort1080 Před 4 měsíci

    Ek is hier naby die wal van die VUILdam. Dalk moet ek oorweeg Frankfort toe te verhuis. Die Wilge se water ook seker meer suiwer as by my? Tog het ons 4X4 roetes sommer in die dorp se donga-strate.