Ek sien kommentare van 3 jaar gelede. Hou net aan met sing asb. Jou stem het hoe kwaliteit en is baie suiwer, liedere is gepas. Moenie talent begrawe nie, dis God gegewe. Meeste sangers het jare gesing voordat hulle beroemd geraak het. Ons sien uit na nuwe liedere, covers is ook reg. Sing weer.
Manie Jackson het die liedjie sy eie gemaak, maar ek vind groot aanklank by Lewis se weergawe. Is daar enige ander liedjies van hom beskikbaar, Charlotte? Baie dankie vir plasing.
Hi Christo. Hy het 'n christelike cd uitgebring. Gaan na my facebook facebook.com/charlotte.vuuren?__cft__[0]=AZXNcivK_C8H_GCZJVP9EDjnZ7ao7A9P2msl-FsFMyAWEK63ItDj5rOHGaXujgS-G_L5GQIBlNj1V0bIYOInWyk1eyb5J6BmDjN92Pfp8F3ec28ObpzAqwsEsPE-bjZI1sHzhKTfcxgk0qDA5TBONjmA4oram0j_SDm7rfFetPCUZw&__tn__=-]K-R en invite en inbox my dan sal ek nog van sy liedjies vir jou stuur
Hou jy bloot net nie van Afrikaanse musiek nie, is dit die liedjie self, of net die weergawe van die kunstenaar? Ek vra bloot omdat smaak verskil en elkeen geregtig is op 'n opinie, maar dit sal tog interessant wees om die rede te verstaan.
Bly n mooi liedjie van Manie Jackson...Vaal3hoek...
Dit is baie goed en so mooi uit A+A= 100%
Ek sien kommentare van 3 jaar gelede. Hou net aan met sing asb. Jou stem het hoe kwaliteit en is baie suiwer, liedere is gepas. Moenie talent begrawe nie, dis God gegewe. Meeste sangers het jare gesing voordat hulle beroemd geraak het. Ons sien uit na nuwe liedere, covers is ook reg. Sing weer.
Its nice song even i dont undestand your language.Godbless.listening frm philippines
Mooi stem, God sal jou dra👍🙏🏻🙌🎶🎧
Pragtig Lewis. My gunsteling( Annatjie Grobler)
Muito linda essa canção.
Pragtige lied Lewies !!! Jy gaan nog ver kom , hou so aan !!
Tops Lewie's...,keep it up
dit is sooo mooi. bring trane in my ogies. Jy mag maar seuna. Sooo trots op jou.
I keep listening until now 2021..anyway what nation u belong..Godbless..
Hi. From South Africa. Thank you very much for listening.
@@charlottejansenvanvuuren6094 is there an english version...
😄😄😄love listening here..
Not that Lewis sings, I think the English original is "between the devil and me"
@@charlottejansenvanvuuren6094 thanks for ur response they are asking f u believe in Jesus Christ..
Fantasies Lewies jy gaan nog ver kom.
Awesome Hou so aan. Jy't n goeie stem aan jou
Oh.... K..... Oogkos en hy kan sing.....Nice. Great stem. Go dude!!Jy is awesome
Manie Jackson het die liedjie sy eie gemaak, maar ek vind groot aanklank by Lewis se weergawe. Is daar enige ander liedjies van hom beskikbaar, Charlotte? Baie dankie vir plasing.
Hi Christo. Hy het 'n christelike cd uitgebring. Gaan na my facebook facebook.com/charlotte.vuuren?__cft__[0]=AZXNcivK_C8H_GCZJVP9EDjnZ7ao7A9P2msl-FsFMyAWEK63ItDj5rOHGaXujgS-G_L5GQIBlNj1V0bIYOInWyk1eyb5J6BmDjN92Pfp8F3ec28ObpzAqwsEsPE-bjZI1sHzhKTfcxgk0qDA5TBONjmA4oram0j_SDm7rfFetPCUZw&__tn__=-]K-R en invite en inbox my dan sal ek nog van sy liedjies vir jou stuur
As jy op you tube gaan search Lewis Kleynhans sal jy ook sy nuwe liedjie en video daar kry. Sal die liefde wen
@@charlottejansenvanvuuren6094 Baie dankie, Charlotte.
Hel n baie suiwer stem heel gepaste song ook vir dit
Nie cool nie