Manie Jackson - Nog Net Een Keer

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 2. 11. 2017
  • Music video by Manie Jackson performing Nog Net Een Keer. (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    #ManieJackson #NogNetEenKeer #Vevo
  • Hudba

Komentáře • 237

  • @janettruter7867
    @janettruter7867 Před měsícem +2

    Uitstaande .... én die orkes komplimenteer jou al die pad! Herc jy ROCK op die kitaar!Welgedaan Manie én jou orkes ... hemels

  • @ignisgoosensnr9217
    @ignisgoosensnr9217 Před 4 lety +14

    Aai verlang ek nou na my Oorlede vrou van 48 jaar getroude lewe...Dankie Manie

  • @Anna-oq3te
    @Anna-oq3te Před 2 měsíci +1

    Ag net mooi mooi so mooi! Sing Manie sing..

  • @eaglesfly7271
    @eaglesfly7271 Před 3 lety +43

    Oh how i.love this voice even i dont understand ur language..love listening from..country side of Philippines..i love listening to ur songs Afrikaans..

    • @neelsmuller3716
      @neelsmuller3716 Před 3 lety

      Ly min so, I am very happy you enjoy my language and our Afrikaans songs....... listen to his song called “ Die Hemel Weet “ ,I am sure you will enjoy it, ......”Groete vanaf Suid Afrika, ek hoop jy sal n mooi dag he!!”

    • @eaglesfly7271
      @eaglesfly7271 Před 3 lety +1

      @@neelsmuller3716 😄😄😄God bless u ..

    • @maniejackson5962
      @maniejackson5962 Před 3 lety +1

      Thank you very much

  • @andreneveling7727
    @andreneveling7727 Před 4 lety +14

    So natuulik so sonder moeite Manie . Dit prikkel die hartsnare en soveel meer as mens dink aan die vrou wat mens aan die dood moes afstaan. Pragtig.

  • @petrusvaneeden1289
    @petrusvaneeden1289 Před 3 měsíci +2

    Wow wat een talentvolle vent! Manie wij willen nog veel meer van je horen alstublieft!

  • @judysteyn3699
    @judysteyn3699 Před 3 lety +18

    We have some beautiful Afrikaans singers and songs. I love it.

  • @AlettaMostert
    @AlettaMostert Před 11 měsíci +3

    Beste afrikaanse sanger in SA ❤

  • @priscillavanwyk6111
    @priscillavanwyk6111 Před 4 lety +10

    Pragtige lied Manie Jackson, as ek jou nog eenkeer kan sien,so pragtig dankie

  • @doreenthysse720
    @doreenthysse720 Před 6 lety +8

    Die mooiste stem.. met die mooiste persoonlikheid...🎤🎼🎻💯✔

  • @backylemon542
    @backylemon542 Před rokem +1

    Dankie Manie ek verlang ook my van amper 50jaar se getroude lewe weer se jy kan maar sing❤

  • @yolandejordan161
    @yolandejordan161 Před 2 lety +2

    Genie ons pragtige afrikaanse musiek Saam baie dankie en Baie groete ooral in die wereld

  • @yvonnevdmerwe690
    @yvonnevdmerwe690 Před 3 lety +1

    Manie jy bly maar net my hero......wens ek kon jou In persoon ken. Sing maar net pragtig.

  • @bertiegerrits548
    @bertiegerrits548 Před rokem +10

    Manie jij maakt Top muziek en zang 👌Groetjes Uit België 3:33

  • @marianabarker5390
    @marianabarker5390 Před 4 lety +10

    Sjo!! Baie mooi!!❣

  • @ancoisduplessis5598
    @ancoisduplessis5598 Před 3 lety +8

    Ek lief die liedtjie...
    Een van my top 10 songs.
    Well done....

  • @petrusvaneeden1289
    @petrusvaneeden1289 Před 2 měsíci

    Ek vind die artieste almal super geweldig: Die drummer is tops! Die keybordspeler is besonder knap!! Die gitarist super stoer! Die dame seer pragtig! Welgedaan Manie! Jy weet hoe dit moet!

  • @ancoisduplessis5598
    @ancoisduplessis5598 Před 3 lety +5

    En ek luister die song oor en weer oor.

  • @hannetjiegroenewald7900
    @hannetjiegroenewald7900 Před 6 lety +4

    Hoekom kan ons nie meer al die songs luister nie? Manie jou stem is spesiaal!

  • @geraldinazantingh4118
    @geraldinazantingh4118 Před 2 lety +6

    I am of Dutch decent so I understand a lot of the language, so cool.

  • @rinaduvenage3432
    @rinaduvenage3432 Před rokem

    Dankie Manie. Ek lief al jou songs. Ek volg jou songs. Dis so eg op elke persoon. Vernaam as mens so alleen is. Van Gauteng South Africa

  • @lindadebruin781
    @lindadebruin781 Před 3 měsíci

    Dankie Manie dat jy jou mooi musiek en stem met ons deel
    Awesome❤

  • @estellecoskey7072
    @estellecoskey7072 Před 6 lety +5

    Dankie vir nog 'n lied wat met jou praat, nog een wat mens oor en oor kan luister, een wat my hart aanraak. Wow, baie geluk Manie 'n puik song.

  • @ancoisduplessis5598
    @ancoisduplessis5598 Před 3 lety +9

    Een van my mooiste Afrikaanse songs. Mooi ritme...

    • @jacopotgieter817
      @jacopotgieter817 Před 5 měsíci

      Jy bedoel jy wens dit was een van jou "songs"😅😅😊

  • @monicajoubert
    @monicajoubert Před 4 lety +3

    Vandag in die kar gehoor en dis soooo mooi! My op gehuil:((

  • @neilladd3410
    @neilladd3410 Před 4 lety +42

    Excuse me, but I just love Afrikaans.

  • @aldenelerouxsoverytrue2814

    Pragtig,mooi ...mooi..mooi...nog mooier

  • @michelwilliams1863
    @michelwilliams1863 Před 4 lety +1

    Ooh dis stunning Manie,het 'n stuk op krone 5 gehoor,toe soek ek dit nou,dis bitter mooi,en daai ou wat twee keybords speel,stunning en handsome ook nog.

  • @ancoisduplessis5598
    @ancoisduplessis5598 Před 2 lety +2

    Een van my gunsteling afrikaanse songs.
    Well done

    • @jandavandevyver8574
      @jandavandevyver8574 Před rokem

      Na al die jare bly die spesifieke Afrikaanse liedjie van Manie Jackson nog steeds 'n gunsteling!!!

  • @niccivermeulen3327
    @niccivermeulen3327 Před 3 lety

    hi manie. dis die mooiste liedjie van jou. . . elke liedjie van jou is net so fantasties en mooi. groete. nicolene

  • @mariettevanderbank5045
    @mariettevanderbank5045 Před 3 lety +4

    Mooi, mooi Manie! 🤗 Dit is so pragtig! 💖 God Bless! 😇 🙌

  • @daniejansevanvuuren843
    @daniejansevanvuuren843 Před 3 lety +1

    Daar is net een Manie!!!!!!!!!

  • @suzettemeyer3523
    @suzettemeyer3523 Před 2 lety

    And I love you, Neil Ladd!! THANK YOU!!!

  • @pieternaude6935
    @pieternaude6935 Před 2 lety +6

    A Song beyond Words

  • @user-zm6gm2js7q
    @user-zm6gm2js7q Před měsícem +1

    Wow fabulous❤

  • @comealiveguy
    @comealiveguy Před 4 lety +11

    Beautiful voice that makes you feel warm inside. Thanks Manie.

  • @meijde
    @meijde Před rokem +4

    Ek kan dit goed verstaan ​​as 'n Nederlander

    • @theofilusbouwer102
      @theofilusbouwer102 Před 2 měsíci

      Ons voorvaders is Nederlanders wat gemoor word, nogsteeds staan ons saam, rug teen rug in Suid-Afrika, ons kinders, ons ouers ens....griewelik, marveling van oumas en oupas met warm struck ysters tot die kruisiging van jou 19 jarige seun by plaas hek. Dis barbaare.

  • @elianaalmeida2785
    @elianaalmeida2785 Před 21 dnem +1

    Mais um pra minha playlist

  • @hennievanderberg1869
    @hennievanderberg1869 Před 3 lety +2

    SO MOOI LUISTER DIT BAIE

  • @rsmon78
    @rsmon78 Před 3 lety +3

    geweldig mooie nummer Manie ! , ik zeg doorgaan

  • @lavinadaneel5954
    @lavinadaneel5954 Před rokem

    Jou musiek maak sin. Dit is hoekom ek jou fan is. Dit het betekenis en raak my hart

  • @hesterpringle3352
    @hesterpringle3352 Před 4 lety +1

    Man met die goue stem! Jy is die beste

  • @wietspretorius6795
    @wietspretorius6795 Před 4 lety +1

    Die man het goue stem!!!!!

  • @daanswanepoel5899
    @daanswanepoel5899 Před 3 lety +2

    Mooi woorde.

  • @fransietheron5526
    @fransietheron5526 Před 5 lety +4

    Pragtig!

  • @mariedebeer2720
    @mariedebeer2720 Před 2 lety +2

    Stunning Manie

  • @talanaels2225
    @talanaels2225 Před 3 lety +2

    Pragtige song

  • @annemaresky8546
    @annemaresky8546 Před 5 lety +11

    Beautiful voice

  • @LeaErasmus-p1i
    @LeaErasmus-p1i Před 6 dny

    Garage parties in die 80'

  • @adriaangrobbelaar6171
    @adriaangrobbelaar6171 Před 4 lety +3

    Sjoe, hier waar ek is in Iraq kan ek nie anders as om 'n traantjie te pik as ek na die song luister nie. Manie, moet asseblief nooit ophou songs soos die skryf nie. Nadia, ek verlang baqie en is baie baie lief vir jou

  • @janettarobbertse3356
    @janettarobbertse3356 Před 2 lety +1

    Fantasties...my held in sang..musiek. Optrede. Houding. 100 % jr.

  • @karienohara3343
    @karienohara3343 Před 4 lety +1

    Geen woorde . So mooi.

  • @alisoncoetzee8417
    @alisoncoetzee8417 Před 4 lety +15

    I will listen to this song everyday all day for the rest of my life

  • @riekiedupreez1115
    @riekiedupreez1115 Před rokem

    Pragtige lied. Dankie manie. GOD SEEN

  • @kobusvanrooyen9411
    @kobusvanrooyen9411 Před 5 lety +2

    Baie mooi. Een van ons top sangers. Wat 'n boodskap in sy lied kan oordra.

  • @tebraduplessis420
    @tebraduplessis420 Před 2 lety

    Lief my taal - dankie Manie is 'n pragtige lied

  • @aneenhaman665
    @aneenhaman665 Před 6 lety +4

    Pragtig!!! Kan nie ophou luister!!!

  • @miemscoetzee4550
    @miemscoetzee4550 Před 2 lety +1

    Jy kry dit net 1 keer in jou lewe wat jy iemand sal liefhe .❤❤❤

  • @martinsemrok
    @martinsemrok Před 4 lety +4

    Beautiful melody!

  • @karencrous4248
    @karencrous4248 Před 2 lety +1

    Jy het ñ pragtige stem Manie. Die song is so mooi!

  • @nasizippora6360
    @nasizippora6360 Před měsícem

    I love your songs Manie

  • @PEMermaid
    @PEMermaid Před 6 lety +3

    Vir 'n hart wat stukkend is ... oh my word die song laat my nou SNIKKKKKK!!!

  • @rudieboonzaaierbiesjesfont5809

    Manie mag maar, well done!! Mooie song!!

  • @winifredbadenhorst2968
    @winifredbadenhorst2968 Před 4 lety +11

    Beautiful song. Love his voice

  • @Adonellowings
    @Adonellowings Před 6 lety +10

    Pragtig jy oortref jouself elke keer

  • @jaccoenangelinakriek2750
    @jaccoenangelinakriek2750 Před 6 lety +7

    Manie, wanneer kom jy Nederland toe? Jou stem is GOUD 🍒

  • @ellenleroux2645
    @ellenleroux2645 Před 3 lety +1

    Manie dit is jou mooiste liedjie, ek luister hom elke dag. ♥️♥️😍😍

  • @johanstols7976
    @johanstols7976 Před 2 lety

    Jis, maar ek is mal oor jou sing! Jy gooi hom. Mooi man!

  • @Lifestyle_Vehicle_Solutions
    @Lifestyle_Vehicle_Solutions Před 3 měsíci

    Love jou songs

  • @lettiehattingh6533
    @lettiehattingh6533 Před 3 lety

    Manie die lied " As ek jou nog een keer kon sien" is ver by mooi verby.
    Jy het n pragtige stem.

  • @MartiensVanTonder-bt1km
    @MartiensVanTonder-bt1km Před 4 měsíci

    Baie mooi

  • @shesalady76
    @shesalady76 Před 5 lety +3

    Ai man..dis soooo mooi!!!

  • @trudiedique4466
    @trudiedique4466 Před 2 lety

    Puik beste ooit ..fantasiese lied

  • @annelienroux8730
    @annelienroux8730 Před 6 lety +3

    Ongelooflik fantastic well done Manie jy sing pragtig

  • @user-yx1ws9lq2j
    @user-yx1ws9lq2j Před 7 měsíci

    Pragtig

  • @hendo19742
    @hendo19742 Před 3 lety +2

    INCURABLE ROMANTIC!😁😁😁

  • @ansiepieterse8864
    @ansiepieterse8864 Před 6 lety +9

    Manie, Manie jy steel my hart ook. Pragtig. Jy sing baie mooi

  • @altaesterhuizen3799
    @altaesterhuizen3799 Před 6 lety +1

    Baie mooi Manie ek het dit nou al ń paar keer geluister - jy het ń baie mooi stem!

  • @trudieerasmus1437
    @trudieerasmus1437 Před 6 lety +3

    Wat 'n pragtige lied. Ek kan nie ophou luister nie.

  • @barneylouw7088
    @barneylouw7088 Před 4 lety +1

    So mooi!

  • @inavandermerwe4891
    @inavandermerwe4891 Před 5 lety

    Manie jy sal en bly nr 1 .....as ek jou net eenkeer kan sien hier in PE nog

  • @johanstols7976
    @johanstols7976 Před 2 lety

    Verskoon my, maar hy is die beste in Afrikaans want hy gooi hom.

  • @bigthd2044
    @bigthd2044 Před 3 lety +2

    Een smart Afrikaanse laaitie. Auntie T

  • @wilmaventer3512
    @wilmaventer3512 Před 5 lety +10

    Verlang so na my enigste kind wat ek 3 en 'n half jr terug verloor het😰

    • @adriaangrobbelaar6171
      @adriaangrobbelaar6171 Před 4 lety +3

      Weet een ding virseker, as Jesus kom sal julle verenig word. Glo in Jesus, hou vas aan Sy beloftes

    • @annevandermerwe9838
      @annevandermerwe9838 Před 4 lety +1

      Ek dink aan jou. My dogter en man afgestaan aan die dood😢😢

    • @ME-vi1cr
      @ME-vi1cr Před 4 lety +1

      Dit nie lekker ken van daai pyn my seun en man 11jaar terug saam in ongeluk verloor. Kon nie eers totsiens sê nie. As ons hul net nog eenkeer kon sien en net kon groet. ❤💔

    • @annevandermerwe9838
      @annevandermerwe9838 Před 4 lety

      @@ME-vi1cr dink aan jou😘

  • @lianawennart3729
    @lianawennart3729 Před 5 lety +1

    Shoe dis baie woorde en jy sing met soveel gevoel dis van die soort musiek wat EK van hou as sy mesiek met gevoel sing.groete Liana iut
    Namibia

  • @francoisrossouw1656
    @francoisrossouw1656 Před 2 lety

    Die is nou nog so mooi en Manie se stem is mooi vir die lied

  • @hannetjie4817
    @hannetjie4817 Před rokem

    Beautifull

  • @julianalerouxmaritz2993
    @julianalerouxmaritz2993 Před 2 lety +1

    Pragtig!!!

  • @JessicaDiedericks-mf1sk
    @JessicaDiedericks-mf1sk Před 2 měsíci

    Mis jou baie en jou songs Manie Jackson,rus in vrede

  • @alettakeulder8181
    @alettakeulder8181 Před 4 lety

    Presies n jaar terug het Ek gecomment as mens se hart stukkend is wil Ek snik, maar vandag het Ek weer n lied in my hart. Verliefheid maak n groot deur oop...

  • @utubesbest4me
    @utubesbest4me Před 5 lety +6

    Aan my Aussie Margie en my kleinseun Duncan. Wat so wreed van my weggeskeur is

  • @MaryanneMarx
    @MaryanneMarx Před 4 měsíci

    Baie mooi Manie ❤❤❤

  • @user-oi8zf5dc4m
    @user-oi8zf5dc4m Před 5 měsíci

    Ja Manie as ek haar net eenkeer om kon vou sal ek weer wil los nie vir volgende 20jaar

  • @roypottas7224
    @roypottas7224 Před 4 lety

    Absoluut fantasties,Manie jy is n doring met jou stem

  • @jeanettevanrooyen5929
    @jeanettevanrooyen5929 Před 2 měsíci

    Ek is opsoek na 'n liedjie wat Manie sing. Oor die radio gehoor. Hy sing iets van kan nie wag vir more om jammer te se. As iemand wat my die lied se naam kan gee.

  • @ritahugo1630
    @ritahugo1630 Před rokem

    Ai jy Kan maar sing. Baie Dankie vir die mooi Musiek.

  • @bettiejacobs9116
    @bettiejacobs9116 Před 4 lety +1

    Pragtig verby

  • @yvonnehaveman9680
    @yvonnehaveman9680 Před 5 měsíci

    ❤❤❤

  • @pietervanloggerenberg3290

    Pragtig! Liefde in eenvoud.

  • @rudieboonzaaierbiesjesfont5809

    Manie, mag maar, baie mooie musiek!