Andries Vermeulen - Onthou die eend - 28 April by Fokus Deo

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 1. 05. 2019
  • Fokus Deo
    h/v Kerk en Tamsenstrate, Nylstroom
    www.fokusdeo.co.za
    Facebook: Fokus Deo...is Lewe
    Tel: 014 717 1703
    E-pos: fokusdeo@gmail.com
    Jy is baie welkom om te kom kuier:
    Sondae: 08:00 Afrikaans
    09:30 Afrikaans (met KidsFokus)
    11:15 Engels (with KidsFokus)
    18:00 Oh My SOUL (Jeug)

Komentáře • 35

  • @lindamaritz7735
    @lindamaritz7735 Před rokem +2

    amen andries ek geniet jou preek terdee

  • @user-sk1pj1nn9r
    @user-sk1pj1nn9r Před 2 měsíci

    Dankie Andries dit is lieflik om na jou te leister

  • @hylanahenning6584
    @hylanahenning6584 Před 2 lety +1

    Sjoe Andries kan ek nie elke dag na jou luister nie

  • @user-sk1pj1nn9r
    @user-sk1pj1nn9r Před 3 měsíci +1

    Dankie Andries

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 Před 2 lety +1

    Vader ek bely vandag dat my identiteit in Jesus het skade gely deur my eie dwaasheid en optredes.

  • @RethaPereira
    @RethaPereira Před měsícem

    Dankie Here dat ek na hierdie kon luister - ek het weer leiding nodig gehad in my lewe wat so n gemors uitgedraai het - dankie dat ek op hierdie afgekom het - Here vat my hart en verwyder die satan uit my lewe uit asb - ek aanvaar U as my Leidsman en Heerser - U maak my nuut ek bid en se dankie dat U weer heel gemaak het - dankie dat U my geskep het volgens U wil -vergewe asb al my vorige sondes

  • @wrefordjones4021
    @wrefordjones4021 Před 4 lety +4

    My life has been so changed, my outlook on life has been lifted up, I feel as if I have been reborn. Thank you Lord for Andres Vermeulen.

  • @riaventer-vanloggenberg4899

    Dankie

  • @josephalberts5790
    @josephalberts5790 Před 4 lety +8

    Andries, hou aan om die Here se Woord kragtig te bedien!

    • @susanswartz5747
      @susanswartz5747 Před 3 lety

      Dankie Andries ... wonderlike genesende GESEENDE boodskap...mag ons SKEPPER jou
      ryklik SEEN

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 Před 2 lety

    Vandag los ek al my foute van die verlede, as vastrapplekke na die oorwinning toe in Jesus Naam. Amen.

  • @yvonnedupreez3581
    @yvonnedupreez3581 Před 2 lety

    Awesome Amen

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 Před 2 lety

    Here vanoghend is ek hier vir vrymaming. Amen.

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 Před 2 lety

    God is nog steeds besig met Sy meesterstuk van jou lewe.

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 Před 2 lety +2

    Dankie Here dat U al my foute van die verlede in die see van vergetelheid te stort tot in alle ewigheid. Amen.

  • @rentiabezuidenhout5544
    @rentiabezuidenhout5544 Před 4 lety +1

    Osem Dankie

  • @riaventer-vanloggenberg4899

    Amen

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 Před 2 lety +1

    Dankie Jesus vir die bloedverbond wat U vir ons betaal het. Amen.

  • @phyllisjohst7153
    @phyllisjohst7153 Před 4 lety +3

    Ek is so dankbaar dat ek vanogend op hierdie kanaal uit gekom wonderlike boodskap baie dankie

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 Před 2 lety

    Sy bloed verlos uit Satans mag, Sy bloed maak slawe vry, die grootste sondaar, verlos ook Hy, ja Sy bloed verlos ook my. Amen.

  • @bernardfourie6601
    @bernardfourie6601 Před 4 lety +2

    I love judge judy she is soo cool

    • @phyllisjohst7153
      @phyllisjohst7153 Před 4 lety

      Ek het altyd die dienste op Kyk net nou gekyk nou het ek nie meer kyk net nou nie ek het dit gekanseleer nou kan ek dit op my sel foon op you tube volg baie dankie

    • @franssnyders8986
      @franssnyders8986 Před 3 lety +1

      Baie dankie vir n wonderlike boodskap daie Vader eks van Namibia sal u asb bid dan vir die reding van my siel es baie lief vir die woord van God maar voel nie somtyd of ek bid nie geseende dag Andries

  • @cecilrudath7367
    @cecilrudath7367 Před 3 lety +1

    Amen Hallelujah

  • @annakoortzen3844
    @annakoortzen3844 Před 2 lety +1

    q