Fokus Deo
Fokus Deo
  • 1 032
  • 244 425

Video

God wil 'n wonderwerk doen in jou lewe
zhlédnutí 356Před 14 dny
God wil 'n wonderwerk doen in jou lewe
Woensdagaand - Lorentz Le Grange
zhlédnutí 188Před 2 měsíci
Woensdagaand - Lorentz Le Grange
Die verskil tussen warm en koue klimaat kulture - Wilson Goeda
zhlédnutí 169Před 2 měsíci
Die verskil tussen warm en koue klimaat kulture - Wilson Goeda
The power of forgiveness - Wilson Goeda
zhlédnutí 219Před 2 měsíci
The power of forgiveness - Wilson Goeda
Hoe om met ander te praat oor Jesus. Gerhard Barnard
zhlédnutí 114Před 3 měsíci
Hoe om met ander te praat oor Jesus. Gerhard Barnard
André Bronkhorst - Vrydagaand - 29 Maart 2024
zhlédnutí 114Před 3 měsíci
André Bronkhorst - Vrydagaand - 29 Maart 2024
André Bronkhorst - Saterdagaand - 30 Maart 2024
zhlédnutí 94Před 3 měsíci
André Bronkhorst - Saterdagaand - 30 Maart 2024
Gerhard Barnard Hoe om oor Jesus te praat
zhlédnutí 327Před 4 měsíci
Gerhard Barnard Hoe om oor Jesus te praat
Dr Norman Thomas Money
zhlédnutí 201Před 5 měsíci
Dr Norman Thomas Money
Be God's Arrow - Rudi Swanepoel
zhlédnutí 28Před 8 měsíci
Be God's Arrow - Rudi Swanepoel
'n Donkie vir die Here - Rudi Swanepoel
zhlédnutí 419Před 8 měsíci
'n Donkie vir die Here - Rudi Swanepoel
Sharon Swanepoel
zhlédnutí 290Před 8 měsíci
Sharon Swanepoel
Hoe om die duiwel weg te hou
zhlédnutí 198Před 9 měsíci
Hoe om die duiwel weg te hou
Hou op om so te sukkel - 30 Julie
zhlédnutí 285Před 11 měsíci
Hou op om so te sukkel - 30 Julie
2 Wie is jou naaste
zhlédnutí 102Před rokem
2 Wie is jou naaste
5 Jy kan maak soos God maak
zhlédnutí 157Před rokem
5 Jy kan maak soos God maak
4 Bewyse dat jy nie vergewe het nie
zhlédnutí 184Před rokem
4 Bewyse dat jy nie vergewe het nie
3 Hoe moet ek vergewe
zhlédnutí 238Před rokem
3 Hoe moet ek vergewe
2 Maak jy die regte keuse
zhlédnutí 254Před rokem
2 Maak jy die regte keuse
1 As dit maklik is, dan doen jy dit verkeerd
zhlédnutí 221Před rokem
1 As dit maklik is, dan doen jy dit verkeerd
Ken jy die geheim
zhlédnutí 318Před rokem
Ken jy die geheim
Wie is baas
zhlédnutí 209Před rokem
Wie is baas
Onderdanig is lekker
zhlédnutí 217Před rokem
Onderdanig is lekker
Word goeie wyn
zhlédnutí 272Před rokem
Word goeie wyn
Jy is nie 'n hond nie
zhlédnutí 390Před rokem
Jy is nie 'n hond nie
Mag ek kwaad word
zhlédnutí 249Před rokem
Mag ek kwaad word
Dom mense word kwaad
zhlédnutí 305Před rokem
Dom mense word kwaad
Kwaad word bring moeilikheid
zhlédnutí 363Před rokem
Kwaad word bring moeilikheid
Kwaad word laat die duiwel in
zhlédnutí 220Před rokem
Kwaad word laat die duiwel in

Komentáře

  • @munashechinembiriChinembiri

    My favorite service 🙏🙏

  • @munashechinembiriChinembiri

    🙏🙏

  • @amybrits4204
    @amybrits4204 Před 10 dny

    Such an inspiring sermon! 👏👏👏

  • @petrusvanderwalt9885
    @petrusvanderwalt9885 Před 12 dny

    Wat n kosbare woord wat ons vermaan . Dankie past vir jou gehoorsaamhied om die woord uit Gods hart met ons deel.

  • @petrusvanderwalt9885
    @petrusvanderwalt9885 Před 13 dny

    Past jy preek so vir my. Die 1 Joh 5 - 13-15 . Wow wat n getuienis. Dis het my so gebless

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Před 16 dny

    Amen en Amen!!

  • @LouiseBooysen-ut2hz
    @LouiseBooysen-ut2hz Před 23 dny

    TNK YOU PST POWERFULL 🙏🙏

  • @btruter123
    @btruter123 Před 26 dny

    Hi Baie dankie vir die uitsending. Ek bly in Woking UK. En kan nie elke sondag na n afrikaanse preek luister nie.

  • @hermanleroux2836
    @hermanleroux2836 Před měsícem

    Baie mooi boodskap Johan

  • @susankruger6262
    @susankruger6262 Před měsícem

    Amen

  • @MariaLabuschagne-hn7bs
    @MariaLabuschagne-hn7bs Před měsícem

    Pastoor baie dankie vir die waarheid. Prys die Here.

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 Před 2 měsíci

    Amen en dankie vir Jesus my Redder met bewys van sy Hande.

  • @RethaPereira
    @RethaPereira Před 2 měsíci

    Dankie Here dat ek na hierdie kon luister - ek het weer leiding nodig gehad in my lewe wat so n gemors uitgedraai het - dankie dat ek op hierdie afgekom het - Here vat my hart en verwyder die satan uit my lewe uit asb - ek aanvaar U as my Leidsman en Heerser - U maak my nuut ek bid en se dankie dat U weer heel gemaak het - dankie dat U my geskep het volgens U wil -vergewe asb al my vorige sondes

  • @musankanyane2063
    @musankanyane2063 Před 2 měsíci

    Powerful word ❤ Ek wil nie my lief lewe sonder U teenwoordigheid Jesus nie Can we have English subtitles please.

  • @riaswanepoel7422
    @riaswanepoel7422 Před 2 měsíci

    Amen 🙏 🙏

  • @betsfaurie2149
    @betsfaurie2149 Před 2 měsíci

    What a mighty GOD we serve!!

  • @user-sk1pj1nn9r
    @user-sk1pj1nn9r Před 2 měsíci

    Dankie Andries dit is lieflik om na jou te leister

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Před 2 měsíci

    Amen!

  • @marietjienortje2898
    @marietjienortje2898 Před 3 měsíci

    Yes

  • @adrivanheerden1479
    @adrivanheerden1479 Před 3 měsíci

    Is die huis van aabidding in Nylstroom?

  • @user-sk1pj1nn9r
    @user-sk1pj1nn9r Před 3 měsíci

    Dankie Andries

  • @sybildelange2874
    @sybildelange2874 Před 4 měsíci

    Dankie Johan. Seeninge vir jou.

  • @heilamyburgh7225
    @heilamyburgh7225 Před 5 měsíci

    So n pragtige boodskap dankie

  • @adrivanheerden1479
    @adrivanheerden1479 Před 5 měsíci

    Adri van Heerden ek luister van Wierda Park Pretoris

  • @bettieduplooy7989
    @bettieduplooy7989 Před 6 měsíci

    Elizabeth du Plooy

  • @user-sc6zk5qy7m
    @user-sc6zk5qy7m Před 6 měsíci

    Dankie Marliese, wens sooooo baie ek het in Nylstroom gebly om betrokke te wees by julle kerk....woon in Warmbad...😢

  • @user-ql3wp5lt4z
    @user-ql3wp5lt4z Před 6 měsíci

    Dankie Marliese, ek't vanoggend, om die leuen te identifiseer absoluut nodig.

  • @lenieswart6588
    @lenieswart6588 Před 6 měsíci

    Genade so onbeskryflik groot. Genade net Genade dis al wat ons voor vra. Dankie Dr. Isak u boodskap was so roerend...salwing op my lewe. 🌴

  • @nonongobeni-oh9oj
    @nonongobeni-oh9oj Před 6 měsíci

    Amen.

  • @catherinevanzyl2916
    @catherinevanzyl2916 Před 7 měsíci

    Dankie Here v Heb 4.14 tot 16 amen

  • @Alex-eq1lf
    @Alex-eq1lf Před 7 měsíci

    *promosm* 🌺

  • @asrielvanderwesthuizen1478
    @asrielvanderwesthuizen1478 Před 7 měsíci

    Rudi jy het seker nie mooi gedink nie, toe jy vir die Here gesê het "U kan my gebruik maar op een voorwaarde...". Die laaste keer dat ek daardie woorde in 'n getuienis gehoor het is dit opgevolg met:"en toe ek langs my kind se oop graf staan het ek op die harde manier geleer dat ek nie aan God kan voorwaardes stel nie". Jy het ' n mooi hart vir die Here en ek vermoed dat jy tydenz die getuienis jouself verspreek het en dat jy eintlik vir die Here gesê het ",,,maar met een versoek...";

  • @altaharrison8858
    @altaharrison8858 Před 8 měsíci

    Dankie Here❤

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 Před 8 měsíci

    Dankie vir hierdie boodskap wat vanoggend weereens my opnuut aan ons Hemelse Vader gewy het.

  • @adolphinephala175
    @adolphinephala175 Před 8 měsíci

    Powerful ❤ I am God's image bearer 🔥🔥

  • @cathrinemoropa5910
    @cathrinemoropa5910 Před 8 měsíci

    Beloved

  • @asrielvanderwesthuizen1478
    @asrielvanderwesthuizen1478 Před 8 měsíci

    Loof die Here!!!

  • @leonieodendaal473
    @leonieodendaal473 Před 8 měsíci

    Dankie vir elke opname.

  • @user-sc6zk5qy7m
    @user-sc6zk5qy7m Před 9 měsíci

    Dr Burger, hoekom dink u het God 18 jaar gewag om u dogter te genees?😢😮

  • @santiegoodall4658
    @santiegoodall4658 Před 10 měsíci

    Dankie vir die mooi preek ons is so swak wees ons sondaars genadig!!!!

  • @adrivanheerden1479
    @adrivanheerden1479 Před 10 měsíci

    In watter dorp is Fokus Deo?

  • @suzetteventer4385
    @suzetteventer4385 Před 10 měsíci

    Dankie

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Před 10 měsíci

    Prys die Here vir redding, genesing en wonderwerke in Jesus Naam, amen en amen 🙏🏻 ❤

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 Před 10 měsíci

    Amen en 🙏🏻 ❤

  • @sallysteyn
    @sallysteyn Před 10 měsíci

    Baie geleer dankie

  • @deonvaneeden9327
    @deonvaneeden9327 Před 10 měsíci

    Here wees my genade en barmhartig oor my dogter en skoonseun

  • @sybildelange2874
    @sybildelange2874 Před 10 měsíci

    Dankie vir die woord wat jy weer vanoggend gebring het. Ek was al vroeg by 'n ander Kerk, net omdat iemand bereid is om my op te laai. Ek sal bydra tot enigiemand se brandstof vir die entjie maar ek kry niemand van Fokus Deo wat wil of kan help nie. Ek wil nie Fokus Deo verlaat en rond spring na ander Kerke wat my wil help nie. Kan ek n versoek op Fokus Deo se facebook plaas. Of kan jy dit miskien doen. Ek sal baie graag altyd die 2de diens wil bywoon as dit moontlik is. Wat moet ek doen? Een persoon het tot gese "Ons besluit eers op n Sondag oggend of ons Kerk toe gaan of nie." O jitte dit is mos nie 'n reeling nie. Groete Sybil🙏

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 Před 10 měsíci

    Dankie vir die diep waarheid!