Sollie Marx is `n ou bekende in die musiek bedryf en vele kitaarspelers het hom oor die jare nagedoen. Hier speel Sollie vir ons "Roos van mooirivier se vlakte" soos net hy dit kan doen
Vat myse gedagtes nou baie jare terug, die dae van Ford en Chev en groot troues op die platteland. Die orkes het gewoonlik uit twee of drie kitare bestaan en n drommer en so af en toe was een van die drie kitaar spelers ook die Konsertina en Treklavier man en sommer lead singer ook.
Wat een geweldig mooi nummer om eens tot rust te komen. Ek is baye bly.
Wow!!!!!! Dit is soooo mooi!!! Mooi verby. Doen so voort!!!!❤
kwa-zoeloe Natal, rivier , wondermooi ...
Hannes jy en jou manne is die beste
Pragtig gespeel! Dis vir my een van die mooiste wysies hierdie en ek ken hierdie liedjie al van my kinderdae af.
My oom sollie n legende in sy eie reg dankie vir piuk musiek jy mag maar so dankbaar
Bring baie herinneringe terug, het as kind daar gespeel saam my broers.
Awe man beautiful
Fantastic ghitar music
Bitterlik mooi.
Baie mooi Hannes.
Ai, so rustig en lekker om na te luister. 👍🙂
Baie dankie Hannes dat jy die liedjie gelaai het
A very beautiful melody. It very accurately expresses the Rose of a beautiful river plain.
Soooo vreeslik mooi!
Pragtig vloeiend
Vat myse gedagtes nou baie jare terug, die dae van Ford en Chev en groot troues op die platteland. Die orkes het gewoonlik uit twee of drie kitare bestaan en n drommer en so af en toe was een van die drie kitaar spelers ook die Konsertina en Treklavier man en sommer lead singer ook.
Mens raak nie moeg om na Hannes te luister nie baie goed ou maat
Beautiful.
Oom Sollie n legende kitaar meester
💯✨💖💖Apaixonante!💖💖✨👏👏👏👏👏👏👏👏
it is truly beautiful
Hy Kan maar n kitaar tokkel, want hy Kan.
Sollie mag maar. Ek het seker al sy cds