Pedro Kruger en Karin Kortje - Gabriella's Song
Vložit
- čas přidán 5. 02. 2018
- Pedro begelei die fenomenale Karin Kortje in die Afrikaanse weergawe van Grabriella's Song uit 'As it is in heaven'. Die Afrikaanse liriek is deur Lize Beekman. Uit episode 3 van Klavierkuiers met Pedro S2.
- Zábava
Absoluut fantasties
Hoendervleis mooi!
Hartroerend en pragtig verby