Velikost videa: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Zobrazit ovladače přehrávání
Automatické přehrávání
Přehrát
Da nie n song van Juan wat ek nie het nie Sy songs bring mense bymekaar
Wow 😮 die woorde... dit praat met n mens se hart... well done 👏
Die lied praat hard!!! Pragtig!
Enigste man wat nog GOEIE afrikaanse musiek uitbring. wow!
Want jy is te goed om te sterf die Here spaar jou om jou sang loopbaan is nog nie klaar met jou mooi en ware woorde wat jy sing nie.❤🎉
Jissssss jy sing flippppen mooi!!!!
Sjoe .....bitter mooi
Pragtige woorde
Baie nice!! Well done!!
Stunning song