Juan Boucher
Juan Boucher
  • 19
  • 49 576 079
Juan Boucher - Vlieg Met Jou Liefde Terug
Juan Boucher - Vlieg Met Jou Liefde Terug (Visualizer)
vanaf die album 12 rondtes
Vlieg met jou liefde terug Lirieke
Lei my in die beloofde land en vat my hand aan die ander
kant ek staan soos Simson met al sy krag teen die blare.
Ek hoor jou stem deur die branders breek
met die wind wat smeek wat min van liefde weet.
So laat jou wysheid my reguit teen die pad van liefde kry.
Ek gee nie om of iemand probeer nie,
om ons twee van mekaar te skeer nie, sal nooit gebeur nie.
Want met jou in my lewe het ek krag in my hart,
daar's ń vlam in ons huis wat reg in die middel van ons twee brand.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Ek's meer in lyding as jou hart seer is,
jy moet nooit vergeet dat ek by die deur
is soos Simson met al sy krag teen die blare.
Ek voel jou oë deur die wolke huil daar's ń
skip in jou see wat op wind van liefde seil.
So laat jou wysheid my reguit teen die pad van vrede kry.
Ek gee nie om of iemand probeer nie,
om ons twee van mekaar te skeer nie, sal nooit gebeur nie.
Want met jou in my lewe het ek krag in my hart,
daar's ń vlam in ons huis wat reg in die middel van ons twee brand.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Ek gee nie om of iemand probeer nie,
om ons twee van mekaar te skeer nie, sal nooit gebeur nie.
Want met jou in my lewe het ek krag in my hart,
daar's ń vlam in ons huis wat reg in die middel van ons twee brand.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Jy is die lig aan die einde van die tonnel,
kom die son en haak die storm terug en ek vlieg met jou liefde terug.
Juan Boucher _ Vonk Musiek
#afrikaans #music #southafrica #youtube
zhlédnutí: 292 311

Video

Juan Boucher - 082...(Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
zhlédnutí 8KPřed 5 měsíci
Juan Boucher - 082 (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou! Lyrics: Soek jou nommer op my telefoon Ek’t jou vergeet maar my hart soek jou En al wat ek onthou Is 082 Ek’t gedink ek kan sonder jou Nou's...
Juan Boucher - Maan en Sterre (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
zhlédnutí 25KPřed 5 měsíci
Juan Boucher - Maan en Sterre (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou! Hou jy Hou jy van my? Of sê jy Ek moet net weg bly? Of voel jy Dalk dieselfde oor my? Of voel jy Dat ek jou net misbruik? Ek kan ...
Juan Boucher - Jellie (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
zhlédnutí 14KPřed 6 měsíci
Juan Boucher - Jellie (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou! Lyrics: Ek staan agter jou En hou jou lyfie vas Ek klou so erg Ek’s tog so bang jy verdwyn Want jy’s my nuwe girl Ek het hard baklei My w...
Juan Boucher - Sjarrap (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
zhlédnutí 6KPřed 6 měsíci
Juan Boucher - Sjarrap (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou! Lyrics: Ek sien jou op die dansvloer dans met ‘n ander ou My oë is al lankal op jou smile en wave nou Die strobelights die flikker op jo...
Juan Boucher - Botterbekkie (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
zhlédnutí 30KPřed 6 měsíci
Juan Boucher - Botterbekkie (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou! Lyrics: Ek moet lieg as ek 'n dop gaan drink Of my foon afsit as ek 'n boys night hou Want ek weet Jy sê altyd nee! Want jy's n kwa...
Juan Boucher - Lip Vasbyt (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
zhlédnutí 23KPřed 6 měsíci
Juan Boucher - Lip Vasbyt (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou! Lyrics: Hier staan jy voor die stage alweer ‘n Stywe swartpakkie en dis alles leer as jy jou dimpels wys Dan maak jy ons almal mal Jy...
Juan Boucher - Jy’s my flavour (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
zhlédnutí 8KPřed 7 měsíci
Juan Boucher - Jy’s my flavour (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou! Lyrics: Jy’s my flavour Fantasy is woorde as ek praat van jou jou vriende sal nie glo nie Dis ‘n droom wat jy beman nogsteeds st...
Juan Boucher - Foto’s (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
zhlédnutí 3,6KPřed 7 měsíci
Juan Boucher - Foto’s (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou!
Juan Boucher - YUM YUM ANNA (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
zhlédnutí 12KPřed 7 měsíci
Juan Boucher - YUM YUM ANNA (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou! Lyrics: Ek lief dit as ons in die aand uitgaan na ‘n restaurant ‘n Glasie rooiwyn en ‘n kers Wat tussen ons twee brand Kyk diep in ...
Juan Boucher - Pamela Anderson (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
zhlédnutí 14KPřed 7 měsíci
Juan Boucher - Pamela Anderson (Visualizer) -Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou! Lyrics: Sy is die girl met die mooiste paar tande Sy is die girl met die mooiste paar hande Die baywatch girl, met haar posters ...
Juan Boucher - Hou daai Smile (Visualizer) Vanaf die Album 082… (2012)
zhlédnutí 75KPřed 7 měsíci
Juan Boucher - Hou daai Smile Tyd staan nie stil nie, soms word gevra wat het geword van die ou musiek. Waar dit alles begin het. Ons het besluit om “Visualizers” te maak van die ou albums en hier is dit nou! Geniet di ten volg die reis van toe tot nou! Lyrics Gooi jou issues op die stoep Los jou back chat by die deur Want die huisie wat ons het Is net heeltemal te klein vir jou houding en jou ...
Juan Boucher ft byron keno - Sad sad songs (Live @ Afriganza 2014)
zhlédnutí 12KPřed 8 měsíci
Juan Boucher ft byron keno - Sad sad songs (Live @ Afriganza 2014)
Juan Boucher - Whiskey En Jy (Live)
zhlédnutí 2KPřed 8 měsíci
Juan Boucher - Whiskey En Jy (Live) Rusbank sessies
Juan Boucher - Want Jy Weet (Live)
zhlédnutí 4,8KPřed 8 měsíci
Juan Boucher - Want Jy Weet (Live)
Juan Boucher - Onthou jy om Jonk (Akoestiese Weergawe)
zhlédnutí 1,1KPřed 8 měsíci
Juan Boucher - Onthou jy om Jonk (Akoestiese Weergawe)
Juan Boucher - Gebore Om By Jou Te Wees - Live
zhlédnutí 1KPřed 8 měsíci
Juan Boucher - Gebore Om By Jou Te Wees - Live
Juan Boucher - Charl Hoelaat Gaan Slaap Jy - live
zhlédnutí 1,2KPřed 8 měsíci
Juan Boucher - Charl Hoelaat Gaan Slaap Jy - live

Komentáře

  • @suzettekretschmer1271

    Love die song soos maar elke Juan Boucher lied. Jy mag maar sing

  • @marietjieserfontein6166

    Gee EK HOU BAIE VA JOU MUSIEK.HOU SO AAN GOD SEEN JOU ❤

  • @marietjieserfontein6166

    Ek love al jou songs sir keep going GOD BLESS YOU ❤

  • @charlfunkface8108
    @charlfunkface8108 Před 27 dny

    Love die dromme ! !

  • @ConradSnetler
    @ConradSnetler Před 27 dny

    Briljant

  • @BellaVanTonder
    @BellaVanTonder Před měsícem

    ❤❤❤❤

  • @inadewey4917
    @inadewey4917 Před měsícem

    Awesome! Moet nooit ophou sing!

  • @driesdutoit2825
    @driesdutoit2825 Před měsícem

    My vriend!!! Dis beautiful! Well done! Die album is great maar die video praat met die hart!

  • @lillianbisschoff4488
    @lillianbisschoff4488 Před měsícem

    Ek soek al so lank na die song op CZcams bly dit finally gekry. Love it

  • @MorneRossouw-o6t
    @MorneRossouw-o6t Před měsícem

    Awsome song

  • @cornemills1711
    @cornemills1711 Před měsícem

    Moet asseblief nie ophou musiek maak nie! ❤

  • @vivienheyman9888
    @vivienheyman9888 Před 2 měsíci

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @user-pk5qj2hv8t
    @user-pk5qj2hv8t Před 2 měsíci

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤ ❤❤ ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤ ❤❤❤❤❤❤❤ ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @user-mu6tb4yr6v
    @user-mu6tb4yr6v Před 2 měsíci

    Is n vlippen stunning song die en die video pas goed by dit♥️

  • @Mannishow.
    @Mannishow. Před 2 měsíci

    Beste song ❤

  • @gislagolo4276
    @gislagolo4276 Před 3 měsíci

    ❤❤❤

  • @persomietheron8848
    @persomietheron8848 Před 3 měsíci

    Oh fuckadoodle...love die!!❤❤❤

  • @ignazmichael7003
    @ignazmichael7003 Před 3 měsíci

    Super cool song 🎉

  • @jcbezuidenhout5576
    @jcbezuidenhout5576 Před 3 měsíci

    J.CHi👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻👌🏻

  • @lizellefourie5532
    @lizellefourie5532 Před 3 měsíci

    So mooi stem ❤❤❤

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k Před 4 měsíci

    So mooi stem

  • @user-zx2zi2uo6g
    @user-zx2zi2uo6g Před 4 měsíci

    Wow dit is so mooi. Lief jou liedjies Baie. Raak aan my hartsnare. Baie dankie.♥️💋♥️

  • @helie4279
    @helie4279 Před 4 měsíci

    Lekker om na lang dag by werk hierdie lied te vind...dit voel goed en reg!

  • @mindacronje7648
    @mindacronje7648 Před 4 měsíci

    Pragtige song

  • @user-qm4lu2ul5j
    @user-qm4lu2ul5j Před 4 měsíci

    This one is a covid narcissist can of Worms Good luck shrinks they might do your head in ...god bless 😮

  • @elnavongruing9175
    @elnavongruing9175 Před 4 měsíci

    Nie geweet daar is sulke mooi gevormde mans nog op aarde nie. .....ONE OF A KIND.😊

  • @theunsFourie-sk3ch
    @theunsFourie-sk3ch Před 4 měsíci

    Baie mooi song. Dankie Baie vir al jou musiek

  • @marisamarais
    @marisamarais Před 4 měsíci

    Jou stem, lirieke en musiek is regtig vrek mooi.

  • @user-eb7wv5wt3j
    @user-eb7wv5wt3j Před 4 měsíci

    Agnee daai ou op die perd, not good

    • @lynette599
      @lynette599 Před 4 měsíci

      Ek stem saam, dit doen afbreuk aan die res van die video...maar buiten dit is die lied 'n wenner.♡

    • @dulindiapril1669
      @dulindiapril1669 Před 3 měsíci

      Ja ek voel ook soo 😢

    • @TinyFord1
      @TinyFord1 Před 2 měsíci

      Daai ou is 2 keer so fris soos daai perd

    • @mariojohnvandermerwe2821
      @mariojohnvandermerwe2821 Před 2 měsíci

      Ons is jammer jou man lyk nie so nie!! Streel jou koue hande oor hom en gee sy hart n breek.

  • @marishascallan5263
    @marishascallan5263 Před 4 měsíci

    Wow!awesome song! powerful

  • @user-zv8cn5hl8e
    @user-zv8cn5hl8e Před 4 měsíci

    Altyd n plesier om na jou musiek te luistet

  • @gerhard-jx4rn
    @gerhard-jx4rn Před 4 měsíci

    Awsome song

  • @doreenklynsmith8979
    @doreenklynsmith8979 Před 4 měsíci

    Baie mooi, ❤️

  • @UrsulaGouws
    @UrsulaGouws Před 4 měsíci

    Baie baie mooi, jy mag maar ...uitstekend.

  • @UrsulaGouws
    @UrsulaGouws Před 4 měsíci

  • @magdagenis3414
    @magdagenis3414 Před 4 měsíci

    Baie mooi jy rock

  • @johannsteyn3030
    @johannsteyn3030 Před 4 měsíci

    Baie baie Mooi Jy mag maar. Trots op jou.

  • @janbloemsma9127
    @janbloemsma9127 Před 4 měsíci

    P Prachtig

  • @adelleboshoff8097
    @adelleboshoff8097 Před 4 měsíci

    Dis so mooi

  • @aletcloete6910
    @aletcloete6910 Před 4 měsíci

    Pragtig ❤

  • @ynwdrasties3967
    @ynwdrasties3967 Před 4 měsíci

    Yster

  • @carlien7706
    @carlien7706 Před 4 měsíci

    Love die song❤❤

  • @rudolphTaljaard
    @rudolphTaljaard Před 4 měsíci

    Soos bloed

  • @christyleerossouw2658
    @christyleerossouw2658 Před 4 měsíci

    Baie mooi liedjie❤❤

  • @christyleerossouw2658
    @christyleerossouw2658 Před 4 měsíci

    Dankie waardeer baie vor release❤

  • @christyleerossouw2658
    @christyleerossouw2658 Před 4 měsíci

    Gran trbajo Juan como siempre Saludos desde España Translate to English ❤❤❤

  • @user-sk3wy9qz5i
    @user-sk3wy9qz5i Před 5 měsíci

    Soek nog 24 asb

  • @JacoVantonder-kj6ex
    @JacoVantonder-kj6ex Před 5 měsíci

    Baie oulike lied.

  • @zianviljoen5644
    @zianviljoen5644 Před 5 měsíci

    👌👌👌👌

  • @zianviljoen5644
    @zianviljoen5644 Před 5 měsíci

    👌👌👌👌