Pasella kareoke saam met aktrise Shaleen Surtie-Richards
Vložit
- čas přidán 11. 06. 2014
- Paul van Pasella leer Shaleen en haar vele talente beter ken.
Ons gaan kuier by Shaleen Surtie-Richards. Sy is die afgelope jare deur moeilike tye met haar beroerte en haar ma se dood, so dinge raak emosioneel. Maar met haar lus vir die lewe word daar altyd gelag -- veral toe sy en Paul kareoke! - Zábava
The best in the wold !!! Miss you Charlene !!💔❤️
Bravo, Pasella!! ...
RIP Liefste Shaleentjie.
❤️❤️❤️
RIP Sharleen, you are sorely missed
She was the best human girl I ever know, will mis her !!!
Shaleen was altyd só eerlik. Dit het van haar 'n mense-mens gemaak en baie geliefd. Ek sal haar altyd onthou as die beste aktrise en as judge met Supersterre program op SABC 2. Sy het nooit die deelnemers afgekraak nie... sy kon huil, sy kon lag en sy was 'n diep siel. Love you forever Shaleen.
Very deep soul, indeed. Gone to soon... 😭😭😭
Rest in Peace liefste Shaleen🙏🙏🙏😭😭😭❤❤❤
She left so much Beautiful memories behind, its so hard say Goodbye, it was her time. 💔😢🌹
R.I.P. LEGEND, YOU BE SORELY MISSED BY MANY PEOPLE!😣😣😣😣😣
she was a good person RIP
My hart is seer oor hierdie prag mens
Mis jou!
Rus in vrede jou liefmens...by jouse mamma en pappa💖💖💖🙏🙏🙏
My favorite LOVE U
Such a beautiful woman , RIP 🙏😢
Rest in Peace.
Ai my aunty rus sag 💔😭😭😭😭
Rip Beautiful women