Week 25: Saterdag - 1 Kronieke 3-4

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 5. 09. 2024
  • 'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard
    Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar - luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees.
    Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel.
    RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM
    Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig.
    'n Nuwe episode word vir die volgende 365 dae elke aand na middernag vrygestel op ons DAAGLIKSE POTGOOI op die onderstaande platforms:
    bybelleesprogr...
    Apple Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES
    Spotify - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES
    Google Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES
    CZcams - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES - playlist - 'n Oomblik in die Woord
    Kry jou Bybellees program (raymondlombard...) by raymondlombard.com (www.raymondlom...) en volg saam...

Komentáře •