DAGBREEK: Kunsburo - Penkoppe Boereorkes

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 12. 09. 2024
  • Die Penkoppe Boereorkes het sopas ’n Ghoema-toekenning vir die gewildste boeremusiek-album gewen. En hulle is vandag hier om met hul toekenning te kom spog.
    Wees deel van kykNET se CZcams kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek www.kyknet.co.za
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Komentáře • 1