Pannar Boerderystories

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 24. 06. 2024
  • Pannar is vir meer as 60 jaar ’n betroubare ondersteuner van Suid-Afrikaanse boere. Deur ons plaaslike produkaanbevelings, agronomiese ondersteuning, dienste en kundigheid speel ons ’n waardevolle rol in ons plaaslike gemeenskappe.
    Ons glo dit is omdat ons na jou as boer luister, dit kombineer met ons plaaslike insig en jou voorsien van die produkte wat jy nodig het om sukses te behaal...
    Op jou plaas.
    In jou besigheid.
    Met jou hoop, drome, doelwitte en ambisies.
    Dit gaan oor jou sukses.
    En dit is jou storie.
  • Věda a technologie

Komentáře •