Magtige Sondag Opelug diens by Apostel Thana se bediening, Juff Patience Thana aan Woord

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 15. 06. 2020
  • Pinkster diens

Komentáře • 32

  • @bernadettelebereki8709
    @bernadettelebereki8709 Před 3 lety +1

    Ek se ook dankie Jesus uit Namibia wat mooi is 🇳🇦❤️🙏

  • @fernadiakearns3345
    @fernadiakearns3345 Před 4 lety +9

    Ek is aan die kant van Dubai,en het groot seeninge uit hierdie opelug ontvang.Prys die Here.

    • @PINKSTERPRODUCTION
      @PINKSTERPRODUCTION  Před 4 lety +1

      Amen Fernadia, ek hoop u geniet nog vele meer videos wat u weerens inspireer, bemoedig en moed skep

    • @sylvianowases7382
      @sylvianowases7382 Před 3 lety

      @@PINKSTERPRODUCTION ek sit.in namibia d boodskap seen my glory to God Amen

    • @PINKSTERPRODUCTION
      @PINKSTERPRODUCTION  Před 3 lety

      @@sylvianowases7382 Amen Sis Sylvia dankie vir die comment die Here seen u

  • @shantellfredericks
    @shantellfredericks Před 2 lety +1

    😇 GROOT en WONDERBAAR is U my Meester 🙏🏾
    ❣️ God's vrou het my siel ryklik aan geraak en geseen 😭
    Liefde altyd van Namibia 👌🏾

    • @PINKSTERPRODUCTION
      @PINKSTERPRODUCTION  Před 2 lety +1

      Amen Shantell die eer kom na die Here toe🙏🔥, daar sal nog bemoedige videos upload word binekort❤

  • @charmainedaeira5446
    @charmainedaeira5446 Před rokem

    Thank you Jesus thank Jesus Hallelujah hallelujah 🙏🙏❤️

  • @christopherpetersen5779
    @christopherpetersen5779 Před 5 měsíci

    Dankie sister u laat my trane val

  • @lukaskanderewilders6064

    I just had to listen I mean the service was very anointed. Corona Jesus rebukes you!!! Very powerful woman of God I am touched a blessed, you just helped me command my morning!!

  • @renziawilliams6903
    @renziawilliams6903 Před 3 lety +1

    Glory to God vir siele wt u aangeneem ht mighty God nt U alleen my God

  • @jacqueslonte1659
    @jacqueslonte1659 Před rokem

    Powerful wish I could speak that lady about my life struggle

  • @kirschneypietersen2215

    Ek is van George,En het Baie ONTVANG uit hier geseende opelug diens .ALLE EER AAN U HERE ❤️🙏 SEEN HAAR HERE ❤️🙏 GLORY..🙌🙌🙌

  • @stefanusmotinga4086
    @stefanusmotinga4086 Před 3 lety

    Amen. God's vrou in Here. 🇳🇦🙏🙏

    • @stefanusmotinga4086
      @stefanusmotinga4086 Před 3 lety

      Ek waar die magtige sawing van God wat jukke in myself breek. God bless u woman of God your area shall increase. I am blessed van kant van Namibie. 🇳🇦

  • @petruskakumba8416
    @petruskakumba8416 Před 3 lety +1

    Amen, dankie Here, u gee meer krag elke dag

  • @edyedwards1373
    @edyedwards1373 Před 3 lety +1

    Ek voel die salving oor my dankie vr die video eks in namibia

  • @marolenemero620
    @marolenemero620 Před 3 lety +2

    Halluuuuuuuja!

  • @tshepangbenn6387
    @tshepangbenn6387 Před 3 lety

    Genade😭🙏

  • @ashwinarendse9606
    @ashwinarendse9606 Před 3 lety +3

    Aaih dit is net die hand van die Here

  • @naomiharmse8810
    @naomiharmse8810 Před 2 lety

    Jesus

  • @reaganjohnson8026
    @reaganjohnson8026 Před 3 lety +1

    ek ken vir sus thana sy was my toesighouer by HOOFWEG PRIMER TOE EK NOG DAAR SKOOL GEGAAN HET SE TOG VIR HAAR REAGAN JOHNSON ONDERHOOFSEUN 2017 SE HALLO

  • @tanyayolanda7516
    @tanyayolanda7516 Před 2 lety

    My Trane Kan ni Meer Hou ni Ek kon voel die salving vn die here