Mooi! Ek is Amerikaans, en nimmer het ek hierdie Boeremusiek liedjies gehoor voor vandag, maar hulle voel bekend, net asof ek het alreeds luister na hulle.
Ek 55 jaar jonk….maar om te sien daar is soveel talent, diè eintlike boere meisies…..word ek SO trots.....julle speel absoluut great!!… Julle is ons nageslag!!!
Lazy Sunday afternoon with very little to do, decided to look up some of the family we had not seen in many many years. My wife's cousins came to mind as she often visited with them when she lived in Vryheid. Wow! no surprise, Hennie and Rachel, your children make you proud, what a pleasure to listen to them and have decided their CD's will be a part of our collection soon. Be blessed, and know who the giver of the gifts is.
Pragtig! Ek verlang nou so terug na die dae wat ek en my oorlede Pa en oorlede Oupa in die Noord-Kaap boeremusiek gemaak het ... ookal meer as 40 jaar terug. Ricardo Bornman & Hansie Roodt was my 'hero's. Gaan so voort girls ... julle kan!
Hierdie meisie laat Regardo Bornman (wat lentebloeisels geskep het) na n amateur klink. Regardo het van die Les Paul tegniek gebruik gemaak vir sy opname. Hierdie is GROOT talent. Gee vir ons meer van ''die Ventertjies'' se musiek.
Que maravilha !!! Gostei muito. Solo muito perfeito, harmonioso, dançante, de fácil acompanhamento para o guitarrista base. Parabéns.......Gostaria de saber portanto de que País vocês são..........
Mooi! Ek is Amerikaans, en nimmer het ek hierdie Boeremusiek liedjies gehoor voor vandag, maar hulle voel bekend, net asof ek het alreeds luister na hulle.
Om na julle te luister en te kyk is pure pret, plesier en vreugde! Julle Ventertjies is pragtig, dankie.
Ek 55 jaar jonk….maar om te sien daar is soveel talent, diè eintlike boere meisies…..word ek SO trots.....julle speel absoluut great!!… Julle is ons nageslag!!!
Pragtig!! Sal daarvan hou om meer van ons Ventertjies se musiek te hoor.
What a nice music! Dankie! 👍
Dis uitstekend. Dankie Ventertjies.
Absolutely great to listen to, what a find, beautiful music
Julle laat omtrent my voete jeuk!! Julle speel so lekker ek kani genoeg luister nie!! Baie talentvol....ek sien n wonderlike toekoms vir julle !!!!
Hierdie twee verdien n aanprysing. Julle is die beste. May God bless your future. 🎸🎸🎸🎸🎼🎼🎼
Lazy Sunday afternoon with very little to do, decided to look up some of the family we had not seen in many many years. My wife's cousins came to mind as she often visited with them when she lived in Vryheid. Wow! no surprise, Hennie and Rachel, your children make you proud, what a pleasure to listen to them and have decided their CD's will be a part of our collection soon. Be blessed, and know who the giver of the gifts is.
Lovely music. Reminds me of my Grand Ma
What a sweet group. What lovely music. Thank you.
Die Boeremusiek sal NOOIT uit my bloed kan klim ni. My Pappie was n liefhebber aan Boeremusiek. En so leer ek my kindertjies ook om daarna te luister
Hola hermosa música me relajo gracias
Mag die Vader gee dat sulke talent en oullike kinders vir altyd lief is vir musiek maak.
Prachtig mooie muziek.
This is a real music 🎶 really appreciate
WOW.... Wow.... wow. Dis al wat ek kan se. Sit hier met hoendervleis!
hulle gaan nog verkom dis wonderlik sulke jong talent ... dankie ... geseend is julle
Pragtig ek sou nie omgegee het om sulke musiekaale kleinkinders te gehad het nou geniet ek hulle musiek hulle sal nog verkom pragtig dankie
Lindo! Parabéns e obrigado por postar.
Fantastic! 👏🏻
Julle is die beste BLY NET SPEEL.
Pragtig! Ek verlang nou so terug na die dae wat ek en my oorlede Pa en oorlede Oupa in die Noord-Kaap boeremusiek gemaak het ... ookal meer as 40 jaar terug. Ricardo Bornman & Hansie Roodt was my 'hero's. Gaan so voort girls ... julle kan!
afrikaans is ook een beetje onze taal super toch
Great, ek het dit nou baie geniet.
Uitstekend, maak n ou hart sommer na my jong dae verlang Julle mag maar.......
magnifique !!!!
Dis darem regtig voetjeuk musiek hierdie :)
Laat mens sommer vrolik voel!😍😍😍😍
Julle is pragtig en speel uitstekend. Drukkie vir jul Pa.
Impressively wonderful Team
VERY GOOD SONG MES AMIS 👍👍😍😍😍😍
GIVE THE MUSIC...MORE ROCK AND ROLL !!
As ek hierdie musiek luister dink ek aan my goeie dae as n kind waar my ouers lekker gedans het en ek geslaap ht op n matras onder die tafels
My gunstelinge. Die dametjies kan speel, hoor!!!
Talentvol en nog mooi ook baie mooi
Pragtig!! Sulke wonderike talent! Wie is die man wat saam met hulle speel? Hy lyk baie bekend!
Pragtig❤
Great talent and nice video, the lovely girls make the video, so enjoyed the guitars, hope you go far with your good music
pragtig! wat n wonderlike gawe van bo
Moet se hulle mag maar dis nou lekker musiek ( as jy dit het,dan het jy dit)
Dit is baie mooi
Dis pragtig en die meisies is net so mooi. Julle het n wonderlike toekoms hou so aan. Julle moet saam met Hennie ook speel dit sal wonderlik klink!!.
ons hier in die kalahari skoffel sommer lekker op die meisies se musiek
Pragtig Pragtig Pragtig
Hoendervleis mooi
Hierdie meisie laat Regardo Bornman (wat lentebloeisels geskep het) na n amateur klink. Regardo het van die Les Paul tegniek gebruik gemaak vir sy opname.
Hierdie is GROOT talent. Gee vir ons meer van ''die Ventertjies'' se musiek.
Baie dankie ek maak so.
Luister na hierdie meisies, hulle kan n kitaar jol.
+Marthinus Van Schalkwyk Ek stem saam!! (Uit Australiee)
My littel boy
Te blerrie oulik en pragtig.
baie mooi
Baie mooi julle
Musiek uit die boonste rakke
waaar kan mens julle cd"s hier in die states kry asb
pragtig you go girls
Pragtige musiek en leke dans
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Baie Mooi
Mooi musiek hou so aan
Baie goed!
Baie mooi
dit it pragtig
puik
Pragtig...
Very good!!
laat die boere se musiek vloei,uit jul harte
Que maravilha !!! Gostei muito. Solo muito perfeito, harmonioso, dançante, de fácil acompanhamento para o guitarrista base. Parabéns.......Gostaria de saber portanto de que País vocês são..........
Africa do Sul
Jolie musique bien jouer
so moet n kitaar gespeel word lekker man lekker
Heel goede muziek . Deze stijl van "country western" heb ik nog nooit gehoord ! Waar kan ik jullie cd krijgen .
Hoe gaan die Ventertjies ''Sondebok'' speel? ek wil dit graag hoor!!!
Verry goodd👍😘🥰😍
baie talentvol!
george tasbet een snuffels
Waw 2 much
Lekker
Het myne al lankal gekoop
ek hou verskriklik baie van jul musiek
I like 🖒🖒🖒🖒🖒
Mastepiece!!!
My van is venter
That is some pretty good guitar picking.
ek hou verskriklik baie van jul musk I
Are you two sisters
Pragtig jul leer nie jul mag maar
plaas asb nog van Sutton en v.Schalkwyk
hey vasvat
Nee kyk julle 2 dames is my heldinne
Any change of getting guitar tabs?
Ek gaan dood eerlik wees : Musiek is 100%
Al wat kan verbeter is Camera werk of toneel
Niks lekerder as goeie kitaar musiek nie, hou so aan.
ITS GOOD...BUT VERY OLD STYLE
Ga groot julle! Hou net julle voete op die regte spore.....
hulle gaan nog verkom dis wonderlik sulke jong talent ... dankie ... geseend is julle
ek hou verskriklik baie van jul musiek