Boerie se biltongkas (Biltong cabinet)

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 19. 02. 2021
  • Boerie se ontwerp vir 'n biltongkas.
  • Jak na to + styl

Komentáře • 11

  • @LitoGeorge
    @LitoGeorge Před rokem +1

    Ah, clever! Mine is a bit bigger it seems, but lacks that awesome front glass door. Very very nice. I used a very large computer fan, about the same diameter as yours, with a USB plug. It was previously used to cool audio visual equipment.
    Your wire racks for boerewors are clever. I've always hung mine over the rods, and sometimes it tears from the weight of the wors. I think I'll copy your method 👍
    I'm surprised how wide the mesh is on the inlet hole though. Don't flies get in there?
    Goes gaan, G

    • @boeriesedinge416
      @boeriesedinge416  Před rokem +1

      Thanks for the complement! The mesh over the inlet hole has got some mosquito netting underneath it, so nothing can get it. I use the fan to blow the air out of the box and my assumption is that flies will not be able to enter against the stream of air. The racks I use only if I make droëwors without casings. Check my other video about that. Lekker biltong eet!

  • @cyberkallie6442
    @cyberkallie6442 Před rokem

    Nice biltongkas! watse fan het jy daar gebruik?

    • @boeriesedinge416
      @boeriesedinge416  Před rokem

      Dankie vir die kompliment! Dis sommer n gewone waaier wat mens in die huis sou gebruik on jou koud te waai. Deursnit is seker so 25 cm of so. Kyk vir een waar die spoedskakelaar op die waaier se kop sit, nie op die voetstuk nie. Dit maak dit makliker met die bedrading. As jy die spesifieke model wil weet, laat weet maar. Ek het die box nog hier erens in die huis en kan vir jou n foto stuur. Hulle is redelik volop.

  • @ruannsmuts6453
    @ruannsmuts6453 Před 2 lety +1

    Ek hou van die biltongkas. My DIY kas word nou te klein vir ons gesin. Baie mooi.

    • @boeriesedinge416
      @boeriesedinge416  Před 2 lety +1

      Dankie Ruann! Hou die tradisies lewendig!

    • @ruannsmuts6453
      @ruannsmuts6453 Před 2 lety

      Ek sal, dankie. My seuns maak biltong en wors saam met my, sodat hulle dit eendag self kan maak. Gelukkig is daar n groot RSA gemeenskap hier in NSW.

  • @Andre-oc7gg
    @Andre-oc7gg Před 3 lety +2

    Dis n baie mooi kas. Jy kan dit maak en verkoop aan Suid Afrikaners hier in Amerika

    • @boeriesedinge416
      @boeriesedinge416  Před 3 lety

      Baie dankie! Ek het onlangs een gemaak en verkoop en doe geld vir die Voortrekkermonument in SA gestuur :-)

  • @jdmaris7250
    @jdmaris7250 Před rokem

    is daar n manier dat ek dalk so n kas by jou kan bestel

    • @boeriesedinge416
      @boeriesedinge416  Před rokem

      Ek is in Missouri, VSA. Tensy jy naby is dink ek nie die verskepingskoste sal die moeite werd wees nie.