NG Kerk Bonnievale.Erediens S0 30 Junie 2024 om 09h30. Ds Jakkie du Preez

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 29. 06. 2024
  • Tydens hierdie laaste Sondag van Junie staan ons vir 'n tweede keer stil by die tema van hierdie maand nl:
    Waarheid verg Volharding.
    Ons lees vanuit Heb 12:1-3 oor hoedat gelowiges aangemoedig word omhul lewenswedlope met volharding te hardloop, met hul oë gevestig op Jesus.
    Kom en wees deel van dit wat die Here in ons en deur ons wil doen!
    Kom en wees deel van ons erediens!
    Indien jy graag 'n dankoffer bydrae wil maak, kan jy gerus gebruik maak van ons bankbesonderhede:
    Rek Naam: NG Kerk Vandermerwe
    Bank: ABSA
    Takkode: 632005
    Rek. no: 780 580 003
    Verw: Voorletters en Van

Komentáře •