Pouse in die hel | Rooies Strauss | Soos gesien op Kruiskyk TV

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 13. 10. 2021
  • Daar sal 'n geween wees en gekners van tande, sê die Woord. Die ryk man het gesterf en het sy oë oopgemaak in 'n plek van pyniging.
    Die hel is werklik en daar sal geen pouse wees nie, die tyd om Christus te kies is nou.
    #hel #vuur #bekeer #rooiesstrauss #schooloffire #sofTUBE
    www.rooies.net

Komentáře • 31

  • @sydneyross244
    @sydneyross244 Před 2 měsíci

    DANKIE dat die oor nie gesus word nie pastoor. Ons het die waarheid nodig.

  • @ednaburger4476
    @ednaburger4476 Před 2 lety +1

    Is waar ons almal moet die WOORD REGHEID HOOR .Amen

  • @dorisbriedenhann8139
    @dorisbriedenhann8139 Před 8 měsíci

    Amen wat n boodskap elke woord wat Roois gese het is die waarheid

  • @mariacarstens9579
    @mariacarstens9579 Před 2 lety +1

    Amen is jou naam in daai boek.Rooies preek broer preek die mensdom moet wakker word almal is aan die slaap.amen.

  • @danndaniels7880
    @danndaniels7880 Před 2 lety +1

    warm Rooies Warm, se dit soos dit is Ek hou daarvan.dankie

  • @godisgood6927
    @godisgood6927 Před 2 lety +2

    Yass mense moet bekeer en dié mense wat hul harte verhard het moet terug draai na die Here toe🙌

  • @sharonjanssen4847
    @sharonjanssen4847 Před 2 lety +1

    Dankie Pastoor. Die prediking is goddelik

  • @stefankruger9547
    @stefankruger9547 Před 2 lety +1

    Preek dit en leer dit broer Rooies!🙌🏻🙌🏻🙌🏻

  • @scarkotiebotha388
    @scarkotiebotha388 Před 2 lety +2

    Ek like die mooi woord dis tyd dat mense hulle ore moet begin oop maak en Jesus dien. Amen 🙏🙏

  • @jenevanheerden4329
    @jenevanheerden4329 Před rokem +1

    Amen

  • @charlietwo473
    @charlietwo473 Před 2 lety +1

    Ek steek my hand op vir twee vriende wat saam met my skiet, een man is ook X Koevoet, Hulle erken daar is iet sgroter, maar nie noodwendig die God in wie ons gloe nie
    Da oo my suster, wat eens naby God was, maar agv baie dinge, weg gedwaal het. Laat God haar weer sal nader trek.
    Dat God my 'n instrument sal maak ( ek is versigtig om die te se), om hulle te bereik. Daarvoor gaan ek 'n wag voor my mond moet kry!

  • @annajvrensburg2094
    @annajvrensburg2094 Před rokem

    Sjoe boodskappe. Is ongelooflik waar Amen Rooies God seen jul ryklik. AMEN

  • @marlenejohnson7625
    @marlenejohnson7625 Před rokem

    Dankie Jesus

  • @leoniegrove5766
    @leoniegrove5766 Před 2 lety +1

    Rooies, dankie ek moes dié boodskap hoor.
    Ek het ok iemand wie ek moet vergewe.
    Dankie vir die wake-up call.

  • @marlenejohnson7625
    @marlenejohnson7625 Před rokem

    Dankie vir die boodskap

  • @underhiswingsministries

    Love dit. Dis soos wat mens dit moet hoor. Prys Die Here

  • @syddee
    @syddee Před 2 lety

    Reg dat Rooies hom gemoer het, vark !

  • @ellaclaassens5646
    @ellaclaassens5646 Před rokem +1

    Ek hou daarvan dat die waarheid gepreek word!

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  Před rokem

      share asb die video, sodat meer siele vir Christus gewen kan word

    • @Shane-oj8ek
      @Shane-oj8ek Před rokem

      Waarheid? Rooies het nie n idee wat die waarheid is nie. Ook dink ek hy weet nie eers wat die definisie van waarheid is nie.

  • @annavermmaak2649
    @annavermmaak2649 Před 2 lety +1

    Dankie vir die boodskap.My begeerte is dat elkeen hul saak betyds met due Here sal regmaak.

  • @witperd1564
    @witperd1564 Před rokem

    Ek vra maar net, is n gebed onder musiek meer aanvaarbaar vir Koning Jesus ? Of moet ons nie eerder uit ons hart uit bid tot die Here nie. Die persoon wat musiek maak se hart is nie by die Here nie, hulle konsentreer om nie n vout te maak nie. Ek kan nie dink dat n gebed mooi moet klink vir mense nie. Eerder dat dit opreg tot God gerig is. Liefde Groete

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  Před rokem

      Musiek speel in die Bybel 'n groot rol(kyk maar deur Psalms en met opening van tempel ens) en om te fokus op ander se hart beteken ons fokus nie self op God en ons eie harte nie. Die musiek is tot eer van God, ons fokus moet op ons eie harte wees, nes die musiek ou se fokus op God moet wees. God seën.

    • @witperd1564
      @witperd1564 Před rokem

      @@sofTUBE1 Dankie, musiek en Bid is 2 aparte geleendhede. Of jy maak musiek of jy bid . n Opregte gebed word verhoor wys die bybel, maar ek het nog nie die versie gekry wat wys van n musiekvolle gebed nie .

  • @syddee
    @syddee Před 2 lety

    All ou beskawings het n weergawe van hemel en hel, watse een is waar ????.

    • @Shane-oj8ek
      @Shane-oj8ek Před rokem

      Hemel en hel bestaan nie. Die woord hel in aangepas(geskep) in die nuwer bybels vandag om vrees in mense te jaag. In die ou meer oorspronklike bybel word n ander woord gebruik in die plek van hel. Ek kan jou nou hel toe neem en veilig terug bring. As jy meer wil weet sal ek verduidelik.

  • @fransdav5573
    @fransdav5573 Před 6 měsíci

    Wat is liefde volgens die Woord van God:
    1 Joh 5:2 - 3
    Mat 24:11 - 13
    Let op - Ongeregtigheid = Wetteloosheid
    - Gebooie = YHWH se Wet soos weergegee word in die eerste vyf boeke van die Woord van Vader.
    Die hele Bybel is vir lering en teregwysing :
    2 Tim 3:16 - 17
    Rom 15:4
    Let op - Verlede = Ou Testament
    Wat gaan gebeur as jy wetteloos is:
    2 Petrus 2 :4 - 6
    Let op - Goddeloos = Wetteloos
    Hoe be-erwe jy die Ewige Lewe saam met Vader YHWH:
    Mark 10:17 - 18
    Mark 19:16 - 17
    Let op - Daar is net Een God en Sy Naam is YHWH
    - Jy be-erwe die Ewige Lewe saam met Vader YHWH as jy Sy Wet gehoorsaam.

  • @whitesbujwa9386
    @whitesbujwa9386 Před rokem +1

    Hoe het dit dan geen alcohol in nie?
    Hoekom sê die Bybel dan nie so nie?
    Galatians 5:19-21: "The acts of the sinful nature are obvious: ... drunkenness, orgies, and the like. I warn you, as I did before, that those who live like this will not inherit the kingdom of God." Ephesians 5:18: "Do not get drunk on wine, which leads to debauchery. Deuteronomium 7:13, 11:14. Ephesians 5:18, Proverbs 20:1, 23:20. Is dit beter om nie te drink nie? Ja verseker maar die Bybel verse wat ek verskaf het sê niks van 'nie drink nie' maar om dit nie te oor doen & dronk te word nie. Daar is baie sulke verse in die Bybel, ja my dominee drink of rook glad nie & het geen tattoos nie. Ek het 22 tattoos & ja ek weet ek gaan eendag Hemel toe want God kyk na mens se hart