Gerhard Steyn, Loufi & Jacques du Plessis - Vat Die Cruiser (Offisiële Musiekvideo)
Vložit
- čas přidán 7. 12. 2022
- Luister of koop 'Vat Die Cruiser' hier - lnk.to/VatDieCruiserMB
_____________________________________
Lirieke:
Hey Loufi!
Lekker bra, het julle verdwaal?
Nee ons kom, kom Jakals laat ons gly
Vat damn lank
Ons vat die cruiser
Gooi 'n doppie en 'n tjoppie in 'n coolerboks
Ons check die cherries, almal op die boot in bikini tops
Gooi 'n lyn uit
dalk 'n bietjie lucky en die visse byt
Haak 'n bietjie vas en raak 'n bietjie los
Ons maak ons glasse vol
Ons maak ons glasse vol
Trek my uit en maak my joune
As jy wil kan jy doen wat jy moet
Mamma gooi vir ons 'n koue
Want die ys is nogsteeds ini "boot"
Ons werk te hard en speel te min jy weet dai hele ding moet in
Watse ding moet in
Trek my uit en maak my joune maak my joune
Trek my uit en maak my joune maak my joune
Ons vat die cruiser
Nog 'n doppie en die ding wil dorp toe gaan
Kykie lyfies, lekker rooi nooi pappa sit 'n roompie aan
Steek die vuur aan
Daars 'n foutjie met die houtjie
bring die petrolkan
Haak 'n bietjie vas en raak 'n bietjie los
Ons maak ons glasse vol
En ons maak ons glasse vol
Trek my uit en maak my joune
As jy wil kan jy doen wat jy moet
Mamma gooi vir ons 'n koue
Want die ys is nogsteeds ini "boot"
Ons werk te hard en speel te min jy weet dai hele ding moet in
Watse ding moet in
Trek my uit en maak my joune maak my joune
Trek my uit en maak my joune maak my joune
Brug: Guitar instrumenteel
Ons vat die cruiser dis net boude en bikini's, en my vrou wat kyk
Sys die moer in nog 'n dop dan word ek seker uit die huis gesmyt
Nou drink ek koeldrank vat 'n slukkie by my tjommies gooi my glas vol ys, ek sê haar koel af ek gee vir Baby Tjoklit en chill met Gerhard Steyn
Trek my uit en maak my joune
Ek sit my klere liewers aan
Mamma gooi vir ons 'n koue
Asseblief net nie nog drank
Ons werk te hard en speel te min jy weet dai hele ding moet in
Watse ding moet in man
Trek my uit en maak my joune maak my joune
Trek my uit en maak my joune maak my joune
Ons vat die Cruiser
Meisiekind
Ons vat die Cruiser
Ja ek sien julle party lekker nê😂
I understand net 'n bietjie Afrikaans but this sounded like a lekka summer joint🙌🏿 Pragtig manne met 'n lekka video and lyrics.🇿🇦
Ek verstan dit baie goed
Freshening 👌 don't understand most of the words but the Vibe👏 its on repeat 🔂 well done 🎶
Ek hou van die liedjie
Die is die beste
Ek Hou van julle ouens en julle lietjies en julle meisies❤❤❤❤❤❤
Loufi ken jy my pa Jaco Atterbury
Ek love dit, nuwe treffer!
De❤an😊🎉
Die is my favorite.. like dit kwaai.. gooi nog met kiki en melcome
Een woord vir ons kunstenaars AWESOME!
Wow awesome song
I❤this song
Kry nie better as dit nie
NR 1 Hit written all over it!!
Love it
Wow... Laat my dink aan my jonger Dae... You go guys..
love it
Awesome dankie julle
Wow what a song
Lekker vibe vir n Desember vakansie
Lekker song!!
VIBE 🔥🔥🔥
Vken gr8t welldone🥳🍻
Lekker manne! Hy loop soos stroop🍻
Bevange tune.... happy vibes
Wow. Lekker summer jam. Love it.
Dankie
Lekker lekker 🎉🎉❤❤
Mooi
Cool song
Bevange song. Net in tyd vir Desember vibes. Well-done julle
Lekker lekker lekker ❤❤❤❤🎉🎉🎉
Nee dis nou n lekker tune
dis mos nou die song❤
Lofi ek het een dag you live gaan kyk in Middleburg by die cafe ❤🎉
dies my fav song julle is
fokken legends
Desember se tune 🎉🎉🎉
Knappe mannen!
Loufi❤
❤️❤️❤️❤️👍👍👍👍
Dean❤❤😂🎉😢😢😮😅😊😊
Skerp Mnr Steyn skerp mal oor die song
Ek fokken love die song julle fokken legend oom ❤️🇿🇦
Soen jy jou meisie met daai vuilbek ????
Wel gedaan julle Jacques se move met die petrol kan is tops😂
Nice treffer 😜🤙
Welldoen love 😍 it
Dean🎉😂❤🎉😢😢😮😅😊😅😮😢🎉😂❤ppppppppppppppp
Love die fkn song julle bly legends
Sal graag in een van julle musiek videos wil speel😢😅❤
Weet @loufi al watse ding😂😂😂
Kom ons "Vat Die Cruiser" en dan speel ons hierdie song hard. Terwyl ons cruise deur die tye van ons lewens.
Jy comment ook letterlik op elke afrikaanse liedjie
@@george941 🔥Luister gerus na 'n song waarin ek rap/sing. "KYK VIR MY" saam Tizel
@@tiaandupreez Perform jy self in die song?
@@tiaandupreez maak vir ons ń nuwe song oor Manchester United🔥
@@george941 🤣In "Kyk Vir My" sing/rap ek self ja.
Lekker
👍👍👍
Defnitief n bef#kte song. Lekker manne
Daai hele ding moet in!,,,😂
Craig ❤😂🎉😢😮😅😊
BOER BRAAIBROODJIES...ALLES SAAM...OF KYK NA EFF 😂😂😂😂😂
Slapper in the white and black outfit is full of herself. Girl in the green swimsuit is a 10.
My buddy die ding ruk mal.
Befok kerels well done
Love🎉😮😅😊❤❤❤❤❤❤
Ghatta fokken mal oor die lied.ysters manne mooi man maak nog en hou aan
Like dit baie goed gedoen manne love dit my hilux sal hom speel
Die kameraman was dronk
Lekker song julle, julle maak n goeie combo en fun fact oom Gerhard noem Jacques Jakals my tannie noem my dit en my naam is ook Jacques
Great song julle ,vlipen nice.Ek hou van die ou wat die boot bestuur se hemp die FKN, waar kan mens die Merch betel?
Lekker die bra Loufi
👋
Lekke Malcolm.
❤❤❤
Bof🤐kte song - Da vat hy !🍻
Bietjie naby aan Imagine Dragons - Monday, Maar is a lekker tune!
❤🎉🎉
Lekker pappie
Ek het die liedtjie en partytjiehonde
Gerhard as daar nou een ding is is dat dit so teleurstellend is. Dat jy sulke liedjies sing. Jyt was nogal n mens waarna mens opgekyk het omdat jy so bold was oor sy Christenskap. En wat vir my die ergste is dat ons kinders na die gemors moet kyk. Jy staan vir die Here if jy staan nie. Die is baie teleurstellen.
Waar kiki en malcom wentzel is kan jhy weet gaan n dope somg wees
ja net in tyd ek laaik die song
😮❤❤❤❤😅😅😅🎉🎉😂😂
Amptelik
my brother-in-law didn't have surgery please let's raise money for him
Byrne 7 who 77
Di
Sies jissis
Akffi k
N liedjie vol dronk sê goedjies..... kan nie Land Kruiser se naam so kak maak nie
plat
Gemors
Die song is so waar ek dink almal wil al vuur maak onder eskom se gat 😂😂😂
Freshening 👌 don't understand most of the words but the Vibe👏 its on repeat 🔂 well done 🎶
Freshening 👌 don't understand most of the words but the Vibe👏 its on repeat 🔂 well done 🎶