DIE NAMIB-WOESTYN

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 19. 06. 2021
  • Die Namib-woestyn gedig deur E.A. Schlengemann, gesing deur Lorri Raaths.
    Ernst Schlengemann (1904-1930) was redakteur van die koerant Die Suidwes-Afrikaner en Afrikaanse digter en dramaturg. Lees meer: af.wikipedia.org/wiki/Ernst_S....
    Lorri Raaths is 'n plaaslike sanger van Uis, Namibië.
    Meesterlike begeleiding op die mandolien deur Mervyn Davis.
  • Hudba

Komentáře • 35

  • @user-vh9ub3hn8i
    @user-vh9ub3hn8i Před 5 měsíci +1

    Lorri Raath, niemand kan hierdie ekoniese lied van ons land met soveel gevoel as jy sing nie! Vir die eerste kwart van my lewe het ek teen die grens van die namib geleef! Ek weet; ek ken; ek verlang!

  • @kobustheron6776
    @kobustheron6776 Před rokem +4

    Dankie Lorri vir hierdie bydrae van jou oor ons land. Daar waar die Gemsbok sy natuurlike bly en trekpad gemaak het is in die mees ongenaakbare deel van ons land . Dit wil altyd voorkom of hy hierdie gedeelte sy eie gemaak het. Hy sal altyd binneland toe kom met die eerste reen maar die oomblik van reen in die Namib trek hy terug duine toe. Geen draad of onheining kan hom dan keer nie.Dit wat hy nie met sy horings kan optel nie trap hy plat, maar dit is die Gemsbok. Kobus.

  • @robbiegardiner3744
    @robbiegardiner3744 Před 8 měsíci +3

    Sterk, wonderlike woorde en dink so diep,trots op hierdie leiding !

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Před 4 měsíci +3

    Aangrypend beskrywend en vol emosie.

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 Před 7 měsíci +2

    Dankie, dankie dankie, as jy Suidwes ervaar het, praat hierdie lied met jou!

  • @riekiedupreez1115
    @riekiedupreez1115 Před rokem +3

    Pragtig. God seen. Ons gaan ernstig bid vir reen by ons HEMELSE VADER dat alles weer groen sal word en geen mens of dier weer sal swaarkry nie

  • @lorriraaths
    @lorriraaths Před 3 lety +11

    Mervyn Davis wat die briljante Mandolien begeleidig doen.

    • @namibkaalvoetkind7631
      @namibkaalvoetkind7631  Před 3 lety +1

      Dankie Lorri, ek was nie seker nie, dit is nou in die beskrywing reggestel.

  • @lukaasvanhout7154
    @lukaasvanhout7154 Před 3 lety +8

    Madelene het my hierheen gestuur! 'N Regte juweel! Dankie!

  • @roswithaschulz593
    @roswithaschulz593 Před 3 lety +8

    Mooi mooi!!

    • @namibkaalvoetkind7631
      @namibkaalvoetkind7631  Před 3 lety +1

      Roswitha, namibkinders sal die gedig verstaan. Dit bly vir my een van die mooistes.

  • @AfricanSunProductions
    @AfricanSunProductions Před rokem +3

    Baie mooi, lekker om te luister EN kyk.

  • @marialock007
    @marialock007 Před 2 lety +6

    Groot was die vreugde toe ek saam kon tokkel op die ukulele. Lief lief die woorde en klank uit vergange se dae.

  • @lynettelombard9393
    @lynettelombard9393 Před 3 lety +6

    Lorri, ons mis jou.

    • @lorriraaths
      @lorriraaths Před 3 lety +1

      Hallo Lynette,ek mis julle ook .Groete.

  • @elsagoussard4153
    @elsagoussard4153 Před 3 lety +17

    Ek is ook sommer nou met weemoed omgewe en die verlange is groot. Dis 'n pragtige video en die sang, musiek en die foto's is baie mooi. Die woorde van die gedig raak mens sommer diep in jou binneste.

    • @namibkaalvoetkind7631
      @namibkaalvoetkind7631  Před 3 lety +1

      Dankie Elsa, dit gebeur as 'n mens daarna luister -- gereëld.

    • @faniebotha8582
      @faniebotha8582 Před 7 měsíci

      Pragtig my maat. My hartsland sien my een vd dae weer. Dan bly ek.

  • @reynardtterblanche708
    @reynardtterblanche708 Před 3 lety +8

    Ek en my vrou, Stephne, het die voorreg gehad om sqqm oom Lorri en Andrew n toer in Namibië te doen. Wat n ongelooflike ervaring. Daardie stem van oom Lorri langs die kampvuur in die aand. Ai... hoe verlang ek nou.

    • @namibkaalvoetkind7631
      @namibkaalvoetkind7631  Před 3 lety +1

      Reynardt, daai week deur die riviere was een van die ondervindings wat altyd 'n lêplek in ons onthou sal hê. Die kitaarfotos kom almal daaruit.

  • @johnhenrycloete8199
    @johnhenrycloete8199 Před rokem +3

    Pragtag

  • @georgeadams1955
    @georgeadams1955 Před 11 měsíci +2

    Pragtig!

  • @peetoosthuizen2738
    @peetoosthuizen2738 Před 2 lety +4

    RIP OOM LORRI BAIE MOOI NALATING SKAP

  • @siegfriedwandt
    @siegfriedwandt Před 2 lety +4

    Super, das Lied würde ich gerne in einen meiner Namibiafilme einbauen. Gibt es hierzu eine mp3 oder mp4 Datei. Beste Grüße aus Germany

  • @peetoosthuizen2738
    @peetoosthuizen2738 Před rokem +1

    BAIE GOED.

  • @wilmabothma
    @wilmabothma Před 4 měsíci +1

    Dierbaar

  • @deonzar
    @deonzar Před rokem +4

    Ai noudat ek my LandCruiser moet verkoop verlang ek so baie.

  • @wilmabothma
    @wilmabothma Před 4 měsíci +1

    In murg en been