vir oulaas

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 7. 09. 2024
  • Gedig deur Namib Kaalvoetkind

Komentáře • 18

  • @AfricanSunProductions
    @AfricanSunProductions Před rokem +4

    Baaaaie mooi!

  • @jennywalters9080
    @jennywalters9080 Před 2 lety +7

    PRAGTIG!!!!!!

  • @rosetabrie9627
    @rosetabrie9627 Před rokem +3

    Dankie dis pragtig! Goed om jou stem te hoor

  • @elizepretorius6980
    @elizepretorius6980 Před 2 lety +6

    Ongelooflik mooi🙏

  • @BIGMAMAUSA1
    @BIGMAMAUSA1 Před rokem +2

    Beautiful… a lot of love ❤️ from Brasil 🇧🇷. I fall in love.

  • @lukasvisagie9513
    @lukasvisagie9513 Před rokem +1

    Droom saam met jou, van baie vêr af! Dalk eendag saam geniet en lekker jol!

  • @arriarlow44
    @arriarlow44 Před rokem +4

    My siel huil saam met jou vriend.... dis diep onner my vel....

  • @maruisgreyling1941
    @maruisgreyling1941 Před 10 měsíci +1

    Eks gelukkig om elke aand die lag geitjies te hoor, groete Damaraland Uis Namibia🇳🇦

  • @catphuckers
    @catphuckers Před 2 lety +3

    I love your photography work, and I only wish I could understand your poem. Keep up the great work!

  • @deonzar
    @deonzar Před 2 lety +6

    Diep mooi...

    • @arendsnes
      @arendsnes Před 2 lety +6

      Laat my baie terug verlang, my wêreld ,my geboorteland. Jou woorde tref, ruk my hart aan stukke van verlang...

    • @mi-sa-lefransen4378
      @mi-sa-lefransen4378 Před 2 lety +3

      Baie goed gesê. Ook ek sou net nog een keer wou.. Gelukkig kan ek dit alles mooi onthou. En mag ek dit herleef in gedagte, geniet en waardeer. Dankie

  • @chrisk4673
    @chrisk4673 Před 11 měsíci +1

    Uit skotland..verlang❤ na die sand...sy mense en kultuur..dankie meester..hoor ek as jy sag in die wind verby stap...vrede vir jou siel?

  • @dietoerboer6641
    @dietoerboer6641 Před rokem +2

    Diep mooi

  • @jandebruine
    @jandebruine Před 10 měsíci

    Ja ek wens ....