Stuur Groete Aan Mannetjies Roux- Tant Koba monoloog

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 30. 03. 2017
  • Monoloog van die film Stuur Groete Aan Mannetjies Roux(2013).
    Tant Koba (Anna-Mart van der Merwe) en Oom Frans (Ian Roberts) hanteer die gebreke in hul huwelik op die maklikste manier moontlik: deur nie daaroor te praat nie. Maar, met Engela - 'n jong meisie wat in 'n skoolvakansie daar kom kuier - word dit op 'n spits gedryf. En uiteindelik - soos in die lewe - word hulle gedwing om dit te konfronteer. Maar 'Toemaar', 'n swerwer wat eendag net op die plaas opdaag en 'n muur begin bou, waarsku reeds vroeg in sy eenvoudige lewenswysheid dat, 'n geheim net soos melk is; as dit te lank staan, dit eventueel suur word.
    Ek het niks met hierdie film te doen nie. Hierdie is slegs vir opvoedkundige doeleindes opgelaai.

Komentáře •