Heintje - Ek en Jij ( Ek en jy )

Sdílet
Vložit
  • čas přidán 3. 01. 2013
  • Wys my die weg waar ek jou kan vind
    ek wandel so allenig
    Lank het ek laas jou stem gehoor
    kan ons nie weer verenig
    Waar is jy heen waarom kom jy nie
    elke dag pyn my hart gedurig
    O kom t'rug na my, geluk wag hier
    my liefde brand so vurig
    Ek en jy so was dit altyd
    helder die toekoms, so moet dit altyd bly
    Ek en jy, saam en tevrede
    sal ek nie môre weer liefde kry
    Trou elke nag droom ek nog van jou
    dan dryf jou beeld voor my
    Die jare vlug so gou verby
    Kan jy ook nog onthou
    Ek en jy so was dit altyd
    helder die toekoms, so moet dit altyd bly
    Ek en jy, saam en tevrede
    sal ek nie môre weer liefde kry
    Ek en jy so was dit altyd
    helder die toekoms, so moet dit altyd bly
    Ek en jy, saam en tevrede
    sal ek nie môre weer liefde kry
    Ek en jy so was dit altyd
    helder die toekoms, so moet dit altyd bly
    Ek en jy
    ...............................................................
    Album : Suid Afrika, Jou Hart Is Weer Myn
    Tracklist:
    1. Jou Hart Is Weer Mijne (2:59)
    2. Kleine Wilde Rosie (2:30)
    3. Verlange (2:45)
    4. In Mijn Drome Sien Ek Jou (3:02)
    5. More Is Sondag (3:05)
    6. Op Mij Harmonika (2:40)
    7. Suid Afrika Ek Het Jou Lief (3:35)
    8. Wag Haar Iewers Liefde Vir Mij (3:31)
    9. Meisje Fraai Sal Jij Kan Raai (2:33)
    10. Dit Is Te Goed Om Waar Te Wees (2:53)
    11. O Dan Strijk Ek Strelend Silwersnare (2:42)
    12. Dat Die Dae So Verganklik Is (2:45)
    13. Hei Ga Jij Mee (3:37)
    14. Mooi Van Mij Drome (2:38)
    15. Mandoliene (3:12)
    16. Rose Blom Uit Ons Verlede (3:01)
    17. Sing 'n Liefdes Liedtje Net Vir Mij (2:54)
    18. Ek Dink Aan Jou (3:36)
    19. Ruiter Van Die Windjie (3:15)
    20. Kleine Janneman (2:44)
    21. Ek En Jij (3:51)
    22. Liefling Bemin Mij (3:30)
    23. Ek Sal Jou Steeds Bemin (3:27)
  • Hudba

Komentáře • 2